Nice Owen's. Lekker vid. Haal die tiptop en ogies af van die punt wat after gebreek het. Maak die stok oops van die after kant en drunk die punt so deur na die voorkant nadat julle voorkant goed epoxy gesmeer het. Sit dan ogie op die joint. Jy Sal nie se daai stop was gebreekie. Oja en nog sorg Dat die posisie van die tiptop dieselfde bly soon dit Voorheen was. Elke stok het n spine en dit moet so bly as jy dit aanmekaar sit. Hoop dit help.
Nice video guys
lekke ou David Kramer😍😍😍
Great video.
Nice Owen's. Lekker vid. Haal die tiptop en ogies af van die punt wat after gebreek het. Maak die stok oops van die after kant en drunk die punt so deur na die voorkant nadat julle voorkant goed epoxy gesmeer het. Sit dan ogie op die joint. Jy Sal nie se daai stop was gebreekie. Oja en nog sorg Dat die posisie van die tiptop dieselfde bly soon dit Voorheen was. Elke stok het n spine en dit moet so bly as jy dit aanmekaar sit. Hoop dit help.
Ek is baie trots op jile,never give up boys!
Die loopers hou aan met loep
Toyota Tazz Cruiser recovery vehicle. Attach Ford Ranger here 😝
Nice ouens likes die content is leka by die see
Leka manne ,Van waar is julle in die kaap
Hulle moet tou bubbe vat 😂
4x4 bakkie speel nie😂