Ep 61 - Rainy days , When something works
Вставка
- Опубліковано 10 січ 2025
- Its been a good week in the west coast of south africa, alot of north strong winds and calm seas. this is perfect for diving wich makes the waters clean, unfortunatly not so good for catching sting rays but we had a blast enjoy
▬▬▬▬▬▬▬ ABOUT West Coast Living ▬▬▬▬▬▬▬
WCL brings you some exciting fishing, diving, camping and cooking videos on the web. Whether it's catching monster fish from the beach, from a kayak, from a boat or Diving and Camping its part of our life!
► Click Here to Subscribe → / @wclwestcoastliving6559
▼ West Coast Living social media:
• Instagram → @neil_taylor_wcl
• Facebook → / weskusliving
• Tag us on social media: #WCL
▬▬▬▬▬▬▬ OUR CAMERA EQUIPMENT ▬▬▬▬▬▬▬
○ MAIN CAMERA SETUP:
• GoPro Hero 5 Black
• Canon S100
○ OTHER GEAR:
• Computer → 5Th Generation
• Editing software → Filmora
▬▬▬▬▬▬▬ MUSIC SOURCES ▬▬▬▬▬▬▬
#Epidemicsound
Awesome lekker vid, lekker man lekker.
Lekker fun dag met pyle🍻🍻🍻vir daai manne se hulle moet ophou model en trek😂😂👍
Ai... dit sukkel maar haha sodra die camera uit is dan word daar ge model 🤣
Good fish kerels.
great video man!!! hopelik kan ons di naweek biki kreef gan haal!!!!
Ek gaan n twakhaai kanaal begin 🤣
is Max Melson nog by Smarine betrokke tjom?
Yes hy is nog
@@wclwestcoastliving6559 ek en sy boeta het saam groot geword jy moet hom groete stuur
naand se... wannner was julle hier
Goeie naand dit was sondag
@@wclwestcoastliving6559 Dankie lekker aand verder
Kan ek vra ek sukkel al lank om daar uit te kom watse pad ry jy om daar te kom gaan jy deur laingville of hoe waar is die grond pad wil graag n paar groot stingrys vang met die laaities
Deur laingville en dan teen die see af tot teen die draad dan stap jy
@@wclwestcoastliving6559 baie dankie waardeur
Ek gee vir Justin nog so 6 jaar dan is hy die SA visvang Kampioen
Ons werk na n kant toe hy het n groot passie vir die hengel