Insekte - Afrikaanse kinderliedje/Bee-Bee die By Opvoedkundige Afrikaanse liedjie

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 24 гру 2024
  • Druk asseblief die "Subscribe" knoppie om ons video's eerste te sien.
    Ons is die altyd mal oor goggas die maar dit is tog lekker om oor hulle te leer...
    Meeste van die Afrikaanse Opvoedkundige liedjies is ook verkrygbaar in Engels. Bee-Bee-die-By is Super opgewonde om die Engelse speellys met jou te deel:
    • Bee-Bee-the-Bee Englis...
    Om al die Bee-Bee-die-By Opvoedkundige video's te organiseer, plaas ons die temas se Afrikaanse en Engelse weergawes in speellyste vir jou. Hier is die speellys vir die On the farm/Op die plaas tema:
    • Farm animals education...
    Ons het al die Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kinderliedjies in 'n volledige speellys geplaas vir jou gerief. Bee-Bee-die-By is trots om haar Afrikaanse Kinderliedjies speellys met jou te deel:
    • Afrikaanse Bee-Bee-die...
    Bee- Bee die by is ’n splinternuwe karakter wat fokus op kinders tussen die ouderdom van twee en nege jaar.
    Bee-Bee se musiek is nuut vars en opvoedkundig en help kinders om die basiese dinge soos vorms, kleure ensovoorts beter te verstaan.
    KONTAK ONS GERUS VIR JOU SKOOL SE INSTAPPIE BY 0614567673
    OF STUUR 'N EPOS NA beebeedieby@gmail.com
    Besoek ons aanlyn winkel op www.bee-beedie...
    Volg ons Facebook blad vir die nuutste nuus en optrede datums:
    / beebeedieby
    Het jy geweet Bee-Bee die By is geskep deur die talentvolle sangeres, Jeanette Pretorius wat ook deel vorm van die groep Heuning.
    Gaan volg gerus vir Jeanette Pretorius op haar platform.
    Jeanette:
    / jeanettepretoriusartist
    youtube.com/@J...
    #beebeedieby #tippiedieolifant #Jeanette #heuningband #opvoedkundig #kleuterskole #grondslagfase

КОМЕНТАРІ •