Kleure van die reënboog Afrikaanse Kinderliedjie | Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kleuterliedjies
Вставка
- Опубліковано 23 гру 2024
- Jou kind gaan beslis heerlik sing, dans en leer van al die kleure van die reënboog saam met Bee-Bee-die-By. Die kleure van die reënboog tema is maar net een van die talle temas wat Bee-Bee-die-By behandel om kinders wyd en suid te leer op 'n prettige manier.
Al die temas se liedjies en video's is ook beskikbaar in Engels. Klik op die speellys skakel hier onder en word direk herlei na al die Engelse liedjies:
• Bee-Bee-the-Bee Englis...
Ons groepeer ook die temas se Engelse en Afrikaanse weergawes saam in 'n speellys om dit vir jou makliker te maak om te vind. Kleure van die reënboog/colours of the rainbow se speellys is hier onder:
• Bee-Bee-the-Bee Colour...
Ons het al die Bee-Bee-die-By Afrikaanse Kinderliedjies in 'n volledige speellys geplaas vir jou gerief. Bee-Bee-die-By is trots om haar Afrikaanse Kinderliedjies speellys met jou te deel:
• Afrikaanse Bee-Bee-die...
Geniet hiertoe gratis hulpmiddel video vir kleuters oor kleure van die reënboog
Subscribe ask op ons kanaal
Koop gerus die volle Bee-Bee die By album hier: www.bee-beedieby.co.za
Kontak ons gerus
jeanette@pronette.co.za
0614567673
Bee-Bee die By bied splinternuwe opvoedkundige kinderliedjies vir kleuters met die volgende temas: Vorms, kleure, my lyfie, higiëne, plaasdiere, kleure, seisoene, goeie maniere en vele meer. Ons behandel al die temas tydens ons instappie in die vorm van ‘n konsert.
Jeanette Pretorius is die brein en stem agter die produksie. Sy is geen vreemdeling in die musiek bedryf nie. Sy was die stem agter die gewilde Selflees en luister reeks vir kinders. Sy is ook deel van die Ghoema bekroonde groep Heuning en is ook as ’n solo-kunstenaar geteken by David Gresham Records. Sy is self ook ’n mamma en het besef dat daar ʼn behoefte aan nuwe oorspronklike opvoedkundige kinderliedjies is.
Besoek ook gerust hierdie kanaal vir nog opvoedkundige videos.
/ icanekkanpleasantmemor...