Hoe lekker om op 'n hoë ouderdom weer 'n kind te kan wees saam hierdie liedjies. Ons bring op die manier hulde aan die mense wie ons alreeds vooruit na God se huis verlaat het. Onderandere Verna Vels en Zack du Plessis.
Die beste kinderprogram ooit! So bly my kinders kon daarmee groot word. En dalk die enigste kinderprogram waar die liedjies reg is vir die omvang van kinderstemme.
@Buks Terblanche kyk al daai programme wat jy genoem het is defnitief nie weg of verlore want hulle het al almal volledig al op kyknet gewys en was vir 'n ruk op showmax maar toe ek dit op showmax wil kyk toes al daai ou goed weer afgehaal

I use to watch this with my Afrikaans cousins on the farm,, the socks, hello hello hello lol :)
Die beste kinderprogram ooit! So bly my kinders kon daarmee groot word. En dalk die enigste kinderprogram waar die liedjies reg is vir die omvang van kinderstemme.
Die wonderlike jare van kinder televisie!!
Enige idee waar om al die episodes te kry? Want die is classic program gewees
@Buks Terblanche kyk al daai programme wat jy genoem het is defnitief nie weg of verlore want hulle het al almal volledig al op kyknet gewys en was vir 'n ruk op showmax maar toe ek dit op showmax wil kyk toes al daai ou goed weer afgehaal
Baie dankie !
zaa a
zaa a
jy't nie dalk 'n episode met bytjie en blommetjies wat sing vir bennie boekwurm om uit te kom uit sy gat nie asb?......
but why give these a thumbs down silly people
R we
You get these unhappy miserable people. Pay no attention to them.
@@jeannemuller6941
Definitely
I clicked thumbs down because that sea monster fucker raped the socks in the 4th season.
Kallie en Sallie se Prins van Orange Oserk/Oskar episode in Willie Waalie.
MORNE WILLEMSE..ll
Die regte Wielie Walie! :)
Way JANE!!!!
so oulik!!!
Karel Kraai is 'n beterweterige poephol.
En Jannie het...probleeme. My pa sou gese het hy kort 'n klap.
Op watter stadium het mense in die ateljee gedink dat die beste jas vir die vrou 'n tent moes wees?
Dalk 'n idee waar kan ek die storie kry van die mannetjies wat die seuntjie kom verf nadat hy sy boeke buite los?
Who's the minx at 10:37?
bliksem
खझञढडफनश 1 ×=357^