Jare gelede het die mense wat ons vetrou het met die Bybel in die hand gestaan en hoe het hulle ons nie verraai en die mantel geswaai, daar is net een wat ek vetrou en na loop en dit is my Here, my God.
Ongelukkig 'n feit daar.En mens het daardie verskynsel dwars deur 'n spektrum gekry. Maar dit was gekonsentreer in 'n hooftroom kerke. Baie lede, groot naam, gesiene mense. Dis hoekom mense dit geglo het. Hulle soek die skyn, maar wese is nie eintlik belangrik vir hulle nie. Talle 'christenskap sonder bekering' moes ek ondervind. En dit kry ook mag in die lewe van christen met tyd. Want jy gaan jou doodsoek na 'n kerk waar die evangelie verkondig en gepraktiseer word. Dis eintlik maar die groot tekort oorals.
Ons moet versigtig wees kerk en staat(polletiek) moet geskei word. Hou jou uit die polletiek Rooies en bepaal jou met God se werk daar is ander mense wat daarmee werk. Hou jou besig met sielleredding.
Hebrews 11:1, 6, 10 1 Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen. 6 But without faith it is impossible to please him: for he that cometh to God must believe that he is, and that he is a rewarder of them that diligently seek him. 10 For he looked for a city which hath foundations, whose builder and maker is God.
Ons kan net woord bid. Dit wat jy vrae is in Skriftuurlik nie. Ek hoor jou hoor jou oprechtheid maar jy is opreg verkeerd. Hoe is dit dan dat jy met die Geestelike begin het en nou eindig jy in die vlees.
Matthew 26:52-54 52 Then said Jesus unto him, Put up again thy sword into his place: for all they that take the sword shall perish with the sword. 53 Thinkest thou that I cannot now pray to my Father, and he shall presently give me more than twelve legions of angels? 54 But how then shall the scriptures be fulfilled, that thus it must be?
...let's put it this way - you have the Full Gospel Church and you have the Assemblies of God - they both fulfill a role in God's kingdom in relation to their purpose and calling. In a worship team you have a guitarist and a piano player, each fulfilling their role with a common purpose - the salvation and keeping of the soul. Paul and Apollos, the one sowed, the other watered - God gives the increase.
Remember Joseph and Potiphars wife...what she meant for evil lead to Josephs promotion in the end...stay low, humble and let God work it out for you...stay focussed on what He has called u to...God bless you.
Ek dink jy moet eerder die regte Waarheid soek. Ons het nie 'n mandaat van Jesus om 'n "koningkryk" hier te vestig nie. Hy was baie duidelik hieroor teenoor Pilatus. Ek verstaan jou frustrasie, maar vors die hele prentjie na in die Woord. Ons lewe erg naby aan die einde. Ondersoek die profesieë ernstig.
Ja dis te laat niks gaan dit virander nie als is in GOD se hande .die mensdom het GOD nie geken nie nou wil julle HOM vir hulp vra dis te laat ou maat daar is niks wat die dinge wat kom sal omdraai nie die beste is om GOD se HAND vas te hou dis al plan
John 18:36 36 Jesus answered, My kingdom is not of this world: if my kingdom were of this world, then would my servants fight, that I should not be delivered to the Jews: but now is my kingdom not from hence.
Jare gelede het die mense wat ons vetrou het met die Bybel in die hand gestaan en hoe het hulle ons nie verraai en die mantel geswaai, daar is net een wat ek vetrou en na loop en dit is my Here, my God.
Ongelukkig 'n feit daar.En mens het daardie verskynsel dwars deur 'n spektrum gekry. Maar dit was gekonsentreer in 'n hooftroom kerke. Baie lede, groot naam, gesiene mense. Dis hoekom mense dit geglo het. Hulle soek die skyn, maar wese is nie eintlik belangrik vir hulle nie. Talle 'christenskap sonder bekering' moes ek ondervind. En dit kry ook mag in die lewe van christen met tyd. Want jy gaan jou doodsoek na 'n kerk waar die evangelie verkondig en gepraktiseer word. Dis eintlik maar die groot tekort oorals.
Al stem ek en my vrou Alleen vir # hope4 SA Dan is dit good.
Ek bid absoluut teen dit en ek bid dat niks daarvan sal kom nie. Ek bid dat ons Heer en Vader ons genadig sal wees.
Ek bid dat God ins nasie sal beskerm teen daardie Bose mense. God SE Los die dooies by die dooies. God is koning en Almagtig. Amen🙏🙌
Ons moet versigtig wees kerk en staat(polletiek) moet geskei word. Hou jou uit die polletiek Rooies en bepaal jou met God se werk daar is ander mense wat daarmee werk. Hou jou besig met sielleredding.
Ek stem saam... Ons moet bly in die roeping waarin ons geroep is....
Stem saam ,n mens moenie te veel ysters in die vuur hè nie
Hebrews 11:1, 6, 10
1 Now faith is the substance of things hoped for, the evidence of things not seen.
6 But without faith it is impossible to please him: for he that cometh to God must believe that he is, and that he is a rewarder of them that diligently seek him.
10 For he looked for a city which hath foundations, whose builder and maker is God.
Wat soek jy in die poletiek as jy aan God glo jy verloon Him
do you know that the word of God refers to civil servants as ministers of God and not politicians? Look that up and you will understand.
Ons kan net woord bid. Dit wat jy vrae is in Skriftuurlik nie. Ek hoor jou hoor jou oprechtheid maar jy is opreg verkeerd. Hoe is dit dan dat jy met die Geestelike begin het en nou eindig jy in die vlees.
AMEN❤
🌹
Stem saam Met jou ou Rooies. Bid dat al die christelike partye goed gaan doen. Daarna kan ons n christen pakt vorm teen al die duiwels
Matthew 26:52-54
52 Then said Jesus unto him, Put up again thy sword into his place: for all they that take the sword shall perish with the sword.
53 Thinkest thou that I cannot now pray to my Father, and he shall presently give me more than twelve legions of angels?
54 But how then shall the scriptures be fulfilled, that thus it must be?
Rooies, wat van die ACDP? Hoe is hulle verkeerd?
...let's put it this way - you have the Full Gospel Church and you have the Assemblies of God - they both fulfill a role in God's kingdom in relation to their purpose and calling. In a worship team you have a guitarist and a piano player, each fulfilling their role with a common purpose - the salvation and keeping of the soul. Paul and Apollos, the one sowed, the other watered - God gives the increase.
By die ACDP is Rooies niks, hy kry nie ' spreekbeurt nie en kan nie die mike vashou nie toe bou hy sy eie verhogie en bedel vir 'n mike.
Remember Joseph and Potiphars wife...what she meant for evil lead to Josephs promotion in the end...stay low, humble and let God work it out for you...stay focussed on what He has called u to...God bless you.
Ek dink jy moet eerder die regte Waarheid soek. Ons het nie 'n mandaat van Jesus om 'n "koningkryk" hier te vestig nie. Hy was baie duidelik hieroor teenoor Pilatus. Ek verstaan jou frustrasie, maar vors die hele prentjie na in die Woord. Ons lewe erg naby aan die einde. Ondersoek die profesieë ernstig.
Ja dis te laat niks gaan dit virander nie als is in GOD se hande .die mensdom het GOD nie geken nie nou wil julle HOM vir hulp vra dis te laat ou maat daar is niks wat die dinge wat kom sal omdraai nie die beste is om GOD se HAND vas te hou dis al plan
soos wat jy doen met jpu liewe jesus
En wat is fout met Liewe Jesus?
Daniel was in regering Josef was in regering mordegaai was in regering en God self het hulle daar geplaas. Net soos God jou ook daar sal plaas rooies
John 18:36
36 Jesus answered, My kingdom is not of this world: if my kingdom were of this world, then would my servants fight, that I should not be delivered to the Jews: but now is my kingdom not from hence.
Los die politiek en verkondig die evangelie
Dáár is net een waarheid geskrywe in Openbaring hoofstuk 19!
Los die poletiek en verkondig die evangelie
Klaar in vergolging. Baie waar. Ek het dit in 1994 gesê. Jy is reg oor die DA en aborsie.