Ek dank en eer God, Hy doen die onmoontlike. Dankie vir jou getuienis, dit sal vir iemand anders ook die hoop, geloof en vertroue in God gee, om Hom te vertrou, al is als teen hul. Mag God jou seën🐞♥️🐞
Wat ń wonderlike mooi boodskap en getuienis 🙏 Dt is so Waar God se Tyd is nie ons Tyd nie. Ons kan net VERTROU op ONSE ABBA VADER is ALMAGTIGE GOD IS GROOT 🙏🙏🙏🙏
Amen pragtige getuienis ..soms wil ons God vooruit loop met ons planne...en as dit ni uitwerk ni dan vra ons vrae..mr om tewag op Sy tyd is die wag werd ..
So kan ek ook getuig...ek is so n dogter...gegee vir aanneeming....my aanneem ouers se baarmoeder...toegesluit...want ek....het gebeur... ek moes hier wees...waar Abba my beplan het...om.Sy grootheid te verkondig.. Ek sê weer...dankie Vader dat U my vooruit gaan...dankie dat ons U Hand in ons bestaan kan sien...dankie...dankie
God is SO getrou. Ek huil saam met julle van blydskap. Dit is ongelooflik. Sy tyd en nie ons tyd. Waarmaker van ons gebede..... sy kind en nie joune wat Hy aan jou toevertrou met ALLES in Hom. Abba U is awesome!!!!!! Dankie dat U net getrou is en hierdie vroe seën met U dogtertjie. 🙏🙏😭😭😭😭
Wat n BLESSING!!!!!
Ek dank en eer God, Hy doen die onmoontlike. Dankie vir jou getuienis, dit sal vir iemand anders ook die hoop, geloof en vertroue in God gee, om Hom te vertrou, al is als teen hul. Mag God jou seën🐞♥️🐞
Wat ń wonderlike mooi boodskap en getuienis 🙏
Dt is so Waar God se Tyd is nie ons Tyd nie.
Ons kan net VERTROU op ONSE ABBA VADER is ALMAGTIGE GOD IS GROOT 🙏🙏🙏🙏
Amen pragtige getuienis ..soms wil ons God vooruit loop met ons planne...en as dit ni uitwerk ni dan vra ons vrae..mr om tewag op Sy tyd is die wag werd ..
DANKIE VIR N LEWENDE GETROUE HEMELHEER MAG GOD JULLE SEËN MET HAAR EN HAAR GEBRUIK TOT SY EER.. 👶..❣ DANKIE JESUS
Dit is hartverskeurend. 😭😭😭😭😭
So kan ek ook getuig...ek is so n dogter...gegee vir aanneeming....my aanneem ouers se baarmoeder...toegesluit...want ek....het gebeur... ek moes hier wees...waar Abba my beplan het...om.Sy grootheid te verkondig..
Ek sê weer...dankie Vader dat U my vooruit gaan...dankie dat ons U Hand in ons bestaan kan sien...dankie...dankie
Pl
God is SO getrou. Ek huil saam met julle van blydskap. Dit is ongelooflik. Sy tyd en nie ons tyd. Waarmaker van ons gebede..... sy kind en nie joune wat Hy aan jou toevertrou met ALLES in Hom. Abba U is awesome!!!!!! Dankie dat U net getrou is en hierdie vroe seën met U dogtertjie. 🙏🙏😭😭😭😭
He never promised us a rose garden with sunshine but He is Faithful through the storm.
Dis só mooi
Ek Sommer in trane alle ere aan ons Hemelse Vader weet julle Gaan die beste ouers wees God stel nooit teleur nie
God bly getrou aan Sy woord
Shoe lanklaas in my lewe so saam gehuil met hierdie mamma en pappa. Het self n seuntjie op 2 maande gekry en hy vandag 30 en my absolute vreugde.
Wat 'n wonderlike boodskap. Eks in trane. Ek glo jy gaan 'n wonderlike mamma wees. Sterkte en alles wat mooi is vir julle nuwe gesin.😅❤🎉
Ek huil so. Dis n pragtige getuienis
God is Groot Hy is magtig alle eer aan hom
HalleluJAH ons Skepper is sooo getrou.Amen