Diaan Daniels Couture
Diaan Daniels Couture
  • 24
  • 419 834
episode 1 Bridal Consultation funny video
episode 1 Bridal Consultation funny video
Переглядів: 23

Відео

Episode 2 Bridal Consultation funny video
Переглядів 263 місяці тому
Episode 2 Bridal Consultation funny video
The Morning Show with Diaan Daniels on ETV.
Переглядів 564 місяці тому
The Morning Show with Diaan Daniels on ETV with Carla Mcakenzie. All about South African Fashion. #thedreamhasjustbegun #fashion
27 Eleventh avenue
Переглядів 78Рік тому
27 Eleventh avenue
DIAAN DANIELS 2023 The Insider 25 years celebrating fashion
Переглядів 230Рік тому
Diaan Daniels 25th year celebration in the wedding industry as a well known designer. His transformation and reinvention of his body, mind and soul. And launching his career into the real estate market.
Joseph Bosman CV046505 1
Переглядів 87Рік тому
Family House in Silverton
Wilropark, Vaalbos, 4 Bed House
Переглядів 49Рік тому
4 Bed, 2.5 Bath, flatlet option
Diaan Daniels Couture 2023 Collection part 3 #bridal #bridalshop #bridaldresses
Переглядів 2812 роки тому
𝐃𝐢𝐚𝐚𝐧 𝐃𝐚𝐧𝐢𝐞𝐥𝐬 𝐂𝐨𝐮𝐭𝐮𝐫𝐞 2023 ℬ𝓇𝒾𝒹𝒶𝓁 𝒞ℴ𝓁𝓁ℯ𝒸𝓉𝒾ℴ𝓃 𝘈𝘷𝘢𝘪𝘭𝘢𝘣𝘭𝘦 𝘪𝘯-𝘚𝘵𝘰𝘳𝘦 𝘵𝘩𝘪𝘴 𝘍𝘳𝘪𝘥𝘢𝘺! Bookings Online www.diaandaniels.com #photocredit @saltnpepperweddings #venue @dehartevenue #model @carmen_crous #makeup @itscarmencrous #hair @hairvolutionbrooklyn
Diaan Daniels Couture 2023 Collection part 2 #weddinggowns #bridalshop #bridal
Переглядів 2922 роки тому
𝐃𝐢𝐚𝐚𝐧 𝐃𝐚𝐧𝐢𝐞𝐥𝐬 𝐂𝐨𝐮𝐭𝐮𝐫𝐞 2023 ℬ𝓇𝒾𝒹𝒶𝓁 𝒞ℴ𝓁𝓁ℯ𝒸𝓉𝒾ℴ𝓃 𝘈𝘷𝘢𝘪𝘭𝘢𝘣𝘭𝘦 𝘪𝘯-𝘚𝘵𝘰𝘳𝘦 𝘵𝘩𝘪𝘴 𝘍𝘳𝘪𝘥𝘢𝘺! Bookings Online www.diaandaniels.com #photocredit @saltnpepperweddings #venue @dehartevenue #model @carmen_crous #makeup @itscarmencrous #hair @hairvolutionbrooklyn
Diaan Daniels Couture 2023 Collection part 1 #weddinggowns #bridalshop #bridal
Переглядів 3102 роки тому
𝐃𝐢𝐚𝐚𝐧 𝐃𝐚𝐧𝐢𝐞𝐥𝐬 𝐂𝐨𝐮𝐭𝐮𝐫𝐞 2023 ℬ𝓇𝒾𝒹𝒶𝓁 𝒞ℴ𝓁𝓁ℯ𝒸𝓉𝒾ℴ𝓃 𝘈𝘷𝘢𝘪𝘭𝘢𝘣𝘭𝘦 𝘪𝘯-𝘚𝘵𝘰𝘳𝘦 𝘵𝘩𝘪𝘴 𝘍𝘳𝘪𝘥𝘢𝘺! Bookings Online www.diaandaniels.com #photocredit @saltnpepperweddings #venue @dehartevenue #model @carmen_crous #makeup @itscarmencrous #hair @hairvolutionbrooklyn
Finance your wedding dress with Diaan Daniels Couture
Переглядів 2323 роки тому
You can now finance your wedding gown. Easy Online application www.diaandaniels.com
Diaan Daniels Ready-to-wear Collection
Переглядів 1033 роки тому
Diaan Daniels Ready-to-wear Bridal Collection
Colet by Nicole 2021 / Diaan Daniels Couture
Переглядів 673 роки тому
Colet by Nicole 2021 Bridal Collection, now available exclusively at Diaan Daniels Couture. www.diaandaniels.com
Modeca 2021 / Diaan Daniels Couture
Переглядів 613 роки тому
Modeca 2021, Now available at Diaan Daniels Couture. www.diaandaniels.com
Randy Fenoli 2021 / Diaan Daniels Couture
Переглядів 2,5 тис.3 роки тому
Randi Fenoli Bridal Collection 2021 exclusively available at Diaan Daniels Couture. www.diaandaniels.com
Trou Idees Wenke met Diaan Daniels - Moet ek ń rok huur?
Переглядів 3765 років тому
Trou Idees Wenke met Diaan Daniels - Moet ek ń rok huur?
Bloopers Diaan, Kaylee & Radio Raps op My Droom Trourok
Переглядів 6166 років тому
Bloopers Diaan, Kaylee & Radio Raps op My Droom Trourok
Interesante Trourok raad deur Jonathan van Radio Raps, kontak my maar eerder! www.diaan.co.za
Переглядів 413 тис.6 років тому
Interesante Trourok raad deur Jonathan van Radio Raps, kontak my maar eerder! www.diaan.co.za
Funny Outtake Diaan Daniels viatv my Droom TROUROK / vloek / bleeps / mother looks shocked
Переглядів 4597 років тому
Funny Outtake Diaan Daniels viatv my Droom TROUROK / vloek / bleeps / mother looks shocked
Diaan Daniels Bridal Advert
Переглядів 4677 років тому
Diaan Daniels Bridal Advert
Kollig Promo Diaan Daniels Preview
Переглядів 1539 років тому
Kollig Promo Diaan Daniels Preview
Expresso - diaan daniels fashion - emmy awards
Переглядів 669 років тому
Expresso - diaan daniels fashion - emmy awards
Net soos 'n danser (Like a dancer)
Переглядів 909 років тому
Net soos 'n danser (Like a dancer)

КОМЕНТАРІ

  • @BarriesBarnard-q7m
    @BarriesBarnard-q7m День тому

    Crap.

  • @nicodewaal8261
    @nicodewaal8261 3 місяці тому

    Kak snaaks!

  • @Nienpet
    @Nienpet Рік тому

    Diaan was ook puik 😄👍

  • @Nienpet
    @Nienpet Рік тому

    ‘n Vark wat rus teen ‘n draad 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣

  • @paulkruger2636
    @paulkruger2636 Рік тому

    Jonathon snaaks dat iemand jou nog nie gemoer het nie is dit snaaks🤣

  • @gustavcoetzee5018
    @gustavcoetzee5018 Рік тому

    Leke raps. Ek like n reguit mens. Jy kan jou trane met my gordyne af vee.

  • @gustavcoetzee5018
    @gustavcoetzee5018 Рік тому

    God lag ek nou.

  • @liamfulton8780
    @liamfulton8780 2 роки тому

    Ja nee die man maak my dag

  • @pieterprinsloo007
    @pieterprinsloo007 2 роки тому

    Dit was fokken snaaks, well done Diaan om jou pose te hou

  • @ameliaayres3310
    @ameliaayres3310 2 роки тому

    GOD is good GOD IS KING SHARE THE GOSPEL 🕇🕆💓

  • @tyeck5502
    @tyeck5502 4 роки тому

    Diaan plays off Jonathan perfectly. He's as funny as J in his own way

  • @henryschluter7876
    @henryschluter7876 4 роки тому

    Klien en mooi

  • @tilliebogard6392
    @tilliebogard6392 4 роки тому

    🤮

  • @rochellevanniekerk1799
    @rochellevanniekerk1799 4 роки тому

    😂😂

  • @theoscheepers7952
    @theoscheepers7952 4 роки тому

    Ek dog die is 'n Jonathan video lol

  • @eiremike1
    @eiremike1 5 років тому

    skreeusnaaks!

  • @brendonolivier5743
    @brendonolivier5743 5 років тому

    Dis maar scary hoe baie mense kwaad raak oor die video dis alles te doen met comedy as mense nie grappe kan vat nie dan moet hulle dit eerder nie kyk nie

  • @dietersmit6639
    @dietersmit6639 5 років тому

    Ek is ook 'n kant man boois. Altyd mooi, veskillende shapes en sizes. Nê Jonathan?

  • @hestikleynhans4926
    @hestikleynhans4926 5 років тому

    Interessante. Twee s’e Diaan

  • @mrmorgan6526
    @mrmorgan6526 5 років тому

    Hahahahahahahahahahahahah AWE

  • @Zero._Fps
    @Zero._Fps 5 років тому

    Fok jonathan gewoonlik is almal mal in die soorte kak

  • @elnistrumpher5573
    @elnistrumpher5573 5 років тому

    Hahaha 🤣🤣🤣🤣

  • @peterohalloran845
    @peterohalloran845 5 років тому

    Jy lyk kak elke dag. Mooi hoed.....

  • @cheriseconradie216
    @cheriseconradie216 5 років тому

    Hierdie het my dag gemaak🤣🤣 "hoe leliker jou pote, hoe toeer jou skoene" !! whahahahahaha! Dit geld eintlik vir uptightness ook... hoe kakker jou sin vir humor, hoe minder moet jy op UA-cam wees😀

  • @Kerkmensnommer1
    @Kerkmensnommer1 5 років тому

    Laser cut lace.... Mens kry sjampoe vir dit 👏🏼👏🏼👏🏼😂😂😂

  • @benitadebeer7125
    @benitadebeer7125 5 років тому

    Hierdie ou maak my skaam om 'n Afrikaans sprekende en 'n wit Afrikaans sprekende en by dit nog 'n Suid-Afrikaner te wees. Sjoe Boet, jou tong kort rooipeper, en ek bid dat jy eendag sal sien dat jy verskriklik minagtend en kru praat teenoor vroue en hoe ons lyk. Ek skaam my morsdood vir jou. Dink gou 'n oomblikkie na: hoe sal jou geliefde vrou of dogtertjie eendag voel as jy so oor hulle gepraat het?

  • @cherianedurandt4080
    @cherianedurandt4080 5 років тому

    Awsome video, maar weet nie so lekker van die atmosfeer tussen die twee nie!!! Sjappies Jonathan nie amal kan sarkasme handle nie... Soos mens dit in afrikaans sou noem " hou jou bek en luister na die reality van troue"

  • @LangLepel
    @LangLepel 5 років тому

    Die linker bra vat bietjie baie aan daai bruid

  • @MrKirpir10
    @MrKirpir10 6 років тому

    Dit was nou k@k snaaks!!

  • @izaksteyn8096
    @izaksteyn8096 6 років тому

    Dude,jy soek moeilikheid by di beskrywing

  • @nixy000000
    @nixy000000 6 років тому

    😑

  • @rubensaayman7110
    @rubensaayman7110 6 років тому

    @CharmaineBaard

  • @rubenbooyse7754
    @rubenbooyse7754 6 років тому

    Jis dai mannetjie links lyk maar ongemaklik met die commentaar, classic, moet niks verander nie!

  • @corriedebeer799
    @corriedebeer799 6 років тому

    Ek soek n vrou met n dik gat wat nie in n enkel garage pas nie

    • @thugbob2timestwice
      @thugbob2timestwice 6 років тому

      Corrie De Beer daars baie van daai kak!

    • @joshc1821
      @joshc1821 6 років тому

      Kry jouself n plotmate. Hulle het lekker gatte

    • @nealrainsford4873
      @nealrainsford4873 5 років тому

      Ek stem. Myne het 'n lekker dik gat en is nog steeds pragtig

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 6 років тому

    As jy nie v iets hou ni...muni kyk ni....rol verby.Muni dat ander mense se geslag jul ok so pla ni...kyk na jouself en werk net aan eie persoonlikheid en karakter...dan=d wêreld klaar beter plek.😄

  • @wernerdekoker655
    @wernerdekoker655 6 років тому

    Hishdjhxi

  • @shirokku3279
    @shirokku3279 6 років тому

    Namens die van ons wat nie so vreeslik hard probeer om so gemeen te wees as moontlik nie, verskoon asseblief hierdie stront gepratery in die comments. Dis 2018 manne, moet nie so vinnig wees om iemand te kruisig net omdat hulle nie inpas by jou idee van normaal nie. Julle maak mens skoon skaam om Afrikaner te wees.

    • @corriedebeer799
      @corriedebeer799 6 років тому

      jesus was ook gekruisig, nie te erg vir hom uitgedraai nie.

  • @charl65405
    @charl65405 6 років тому

    "ek is by die rok" Duh sal die mof dit se!

  • @charl65405
    @charl65405 6 років тому

    kan die bra meer van mof wees?? dis 'n fok lelike rok!!

  • @Albert_RZA
    @Albert_RZA 6 років тому

    Daai man is seke gay nê. Hys netso sensetief soos ń mysie

  • @diaandanielscouture288
    @diaandanielscouture288 9 років тому

    Diaan Daniels Kollig Kyknet Interview Preview