Hi Marius en vroulief, pragtige video en baie geluk met klein Lowen. Jy moes Pandora's box vir almal gewys het van canyon rouhouse...😂 ons eerste toer was in 2010 en alles lyk nog net so. Pragtige land en as jy eers eenkeer van daai water gedrink het gaan jou hart altyd terug smag na dit. Geniet die avonture.
Geseend is julle om in my geboorte land rond te ruis, wens ek was weer terug. Veilig ry en geniet die mense wat julle langs die pad ontmoet. Dis n ander wereld die met mense met harte van goud!!!!
Löwen is 'n goeie, sterk naam vir 'n jong maanhaar. In my 43 jaar as baie ervare motorbestuurder landwyd, nog nooit GPS gebruik nie, en selde of ooit 'n padkaart. Dink ek het dalk net 'n goeie sin vir rigting. Jare gelede in Jhb het Snr Supt Wayne Minnaar met baie goud op sy skouers en 'n oranje V6 Camry my na my bestemming begelei. 😊
Thanks for posting. Very useful video for those intending to visit Namibia. Your detail on the camp sites and places will be bookmarked! Looking forward to the next episode.
Baie nice julle twee (seeker by nou al drie) ek't in Dec '22 so rwg op julle 10:10 meek in hierdie video, op die LHS agter wiel a puncture gekry. Ook 3.2 Wildtrak... Maar dit (ek en julle) darem maar LEKKAAA toer hoor....! 👌👌👌
Thank you do much for sharing your trips. You videos are always excellent!!! (We have followed you for ages on our personal accounts and your videos are a huge inspiration) Congratulations on your new addition to your family and wishing you many happy memories and adventures!
We have been enjoying your videos for a long time and love watching your adventures. We also overland but with 2 other couples. I would just encourage you to camp at least 2 nignts at places. It's more relaxing. If you have the time of course.
Ongelooflik mooi en baie goeie content. Ek wil jare al Namibia gesien en n bietjie daarvan saam met Nicholis Louw ervaar. Onsnhet per ongeluk op die videos afgekom en julle gaan my geld kos. 🤣 goed gedoen. Ons kom. Hein en Nettie Brisbane Australia.
Neef is filmmaker. Hy het so 'n stuk of 40j gelede die Namib ingery met 'n Ford Sierra 3.0V6. Hy het met dié perdjies gaan "bond" en uitstekende film gemaak. Hy is 'n natuurlike poonfluisteraar, plaasseun, en het as berede infanteris sy Diensplig gedoen.
Dankie vir die mooi opnames van julle toer. Ons was middel Mei daar gewees en dit was wonderlik. Hou aan met julle opnames en toere, one geniet dit baie. Ek sou graag wou weet wat het julle motiveer om daai spesifieke dak tent to monteer en hoe julle dit ondervind. Ons het ook n Ford Ranger Fx4 en kyk ook na dieselfde tent. Hoor graag van julle.
Interestingly, the Fish River Cañon was created by seismic activity, not by erosion, as people commonly will proclaim. A top geologist who used to manage Sperrgebiet 1, explained it in his book.
Pragtig mooi. Namibie is die mooiste en die beste. Baie dankie.
🙌 Baie baie mooi kan nie wag om meer van die mooi land te sien nie👌
Baie netjies en baie dankie omdat julle dit afrikaans hou en nie net wil virengels vir views nie ons sit voor op ons stoelle vir die volgende episode.
Baie dankie julle twee puik episode en geluk met kleinding wat op pad is
Baie mooi en so lekker julle doen dit in jul eie taal......boonop gemaklike afrikaans...
Mooi wereld skoon netjies en die mense se harte is reg om altyd te help!! Sal graag ook wil gaan dankie dat jul plekke opsit ek save dit vir my toer!!
Baie geluk met die “ekstra passasier” julle! Ek is seker julle gaan hom of haar grootmaak met dieselfde liefde vir ons Afrika natuur wat julle het🎉🎉
En daar hoor ek nou dis ‘n seun👊
Dit was nou so lekker om weer te reis en die plekkies te sien waar ons ook was.
Bly om julle weer te sien, en opgewonde oor Denise se baby bump!! Daar kom 'n babalushcka op die agtersitplek. 🎉🎉🎉
Congrats, great trip. Thanks for taking us along.
Dankie vir nog 'n video, ek het nogal uitegsien na iets van julle. Mag Louwen vir julle baie seën en vreugde bring.
Nou weet ons wat jy weet 😆Awesome video. Will definitely plan a trip soon. Thanks for sharing🍻🤟🇿🇦🇿🇦🇿🇦
Hi Marius en vroulief, pragtige video en baie geluk met klein Lowen. Jy moes Pandora's box vir almal gewys het van canyon rouhouse...😂 ons eerste toer was in 2010 en alles lyk nog net so. Pragtige land en as jy eers eenkeer van daai water gedrink het gaan jou hart altyd terug smag na dit. Geniet die avonture.
Dankie, soos altyd baie mooi!! Die hommeltuig skoot met die trein, WOW !!
Elke keer geniet ek dit net meer en meer saam met julle, dit is opwindend en pragtig , dankie!
Geseend is julle om in my geboorte land rond te ruis, wens ek was weer terug. Veilig ry en geniet die mense wat julle langs die pad ontmoet. Dis n ander wereld die met mense met harte van goud!!!!
Geniet dit. Lekker kuier in Namibia. Ek is baie jaloers 😊
Dankie lekker om saam julle te reis
Kom kuier bietjie vir ons in Botswana julle sal dit baie geniet
Lekker trippie, op my bucket list.
Löwen is 'n goeie, sterk naam vir 'n jong maanhaar.
In my 43 jaar as baie ervare motorbestuurder landwyd, nog nooit GPS gebruik nie, en selde of ooit 'n padkaart. Dink ek het dalk net 'n goeie sin vir rigting. Jare gelede in Jhb het Snr Supt Wayne Minnaar met baie goud op sy skouers en 'n oranje V6 Camry my na my bestemming begelei. 😊
Geniet altyd jul videos!
Thanks for posting. Very useful video for those intending to visit Namibia. Your detail on the camp sites and places will be bookmarked! Looking forward to the next episode.
Baie bly julle is weer terug met n video of 2. Baie geluk ook met julle kind wat oppad is, mag hy of sy Baie vreugde in julle lewens bring.
Baie nice julle twee (seeker by nou al drie) ek't in Dec '22 so rwg op julle 10:10 meek in hierdie video, op die LHS agter wiel a puncture gekry. Ook 3.2 Wildtrak... Maar dit (ek en julle) darem maar LEKKAAA toer hoor....! 👌👌👌
Thank you do much for sharing your trips. You videos are always excellent!!! (We have followed you for ages on our personal accounts and your videos are a huge inspiration) Congratulations on your new addition to your family and wishing you many happy memories and adventures!
Congrats on the pregnancy ! Thank you for sharing your amazing adventures. Best regards from Australia.
WOW!!!!! Namibia is nou maar net n baie mooi plek!
Dankie vir die mooi video's...sit asb vir ons mooi agtergrond musiek by jul videos....is die tripping 2024? Geniet jul kuier
We have been enjoying your videos for a long time and love watching your adventures.
We also overland but with 2 other couples.
I would just encourage you to camp at least 2 nignts at places. It's more relaxing. If you have the time of course.
Kry n drone vir uitstekende videos.! Namibia is uitstekend vir natuurskoon.🆒😎🤘!
Ongelooflik mooi en baie goeie content. Ek wil jare al Namibia gesien en n bietjie daarvan saam met Nicholis Louw ervaar. Onsnhet per ongeluk op die videos afgekom en julle gaan my geld kos. 🤣 goed gedoen. Ons kom. Hein en Nettie Brisbane Australia.
Marius wat n puik episode kamera werk puik geluk met kleinding nice kamp plekke
Baie dankie🙌 Ja daar is baie lekker kamp plekke👌
Neef is filmmaker. Hy het so 'n stuk of 40j gelede die Namib ingery met 'n Ford Sierra 3.0V6. Hy het met dié perdjies gaan "bond" en uitstekende film gemaak. Hy is 'n natuurlike poonfluisteraar, plaasseun, en het as berede infanteris sy Diensplig gedoen.
Dankie vir die mooi opnames van julle toer. Ons was middel Mei daar gewees en dit was wonderlik. Hou aan met julle opnames en toere, one geniet dit baie. Ek sou graag wou weet wat het julle motiveer om daai spesifieke dak tent to monteer en hoe julle dit ondervind. Ons het ook n Ford Ranger Fx4 en kyk ook na dieselfde tent. Hoor graag van julle.
Wel gedaan. Ek is nou n intekenaar.
Awesome video! Wees net versigtig vir kaapse kobras onder daai versamelvoel neste :)
Julle videos is great. Ons moet plan maak om saam te toer, Ons doen elke einde van die jaar so +- 6000 km trip
Baie lekker musiek - watter musiek gebruik julle?
Sien uit na julle volgende episode, ek gaan verseker Namibië toer in die nabye toekoms, groete daar
Interestingly, the Fish River Cañon was created by seismic activity, not by erosion, as people commonly will proclaim. A top geologist who used to manage Sperrgebiet 1, explained it in his book.