Kouga dam is still overflowing, we take a closer look. 14 October 2023

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 13 жов 2023

КОМЕНТАРІ • 66

  • @74Jacques
    @74Jacques 9 місяців тому +4

    This is up close and personal ….. thank you for the special insights

  • @wendyh3891
    @wendyh3891 9 місяців тому +9

    Woohoo this is so exciting but I'm not surprised as we've had so much rain! ❤

  • @gordonsharp6760
    @gordonsharp6760 9 місяців тому +8

    Jors thank you for the time and effort you dedicate to your informative site Veels geluk Gordon

  • @heidikloppers7074
    @heidikloppers7074 8 місяців тому +2

    Wow wat n fantastiese ondervinding het julle manne gehad. Ek nooit geweet mens kan so langs of onderdeur kon loop. Mensig ek sou wat gee om dit te kon experience. Dankie dat jul met ons deel. Dit is awesome dankie baie❤

  • @ronaldkempson7167
    @ronaldkempson7167 9 місяців тому +4

    Great video & a very informative talk on the construction & crack monitoring thanks for sharing 👌

  • @juliamilford1979
    @juliamilford1979 9 місяців тому +1

    thanks so much, that is indeed a beautiful blessed sight. The dam is a magnificent example of genius engineering.

  • @wendyh3891
    @wendyh3891 9 місяців тому +4

    Oh what a beautiful sight this is! A blessing indeed. I think it will rise more & push all the branches over the lip ❤❤❤❤❤ from Lorraine

  • @moirahansen1955
    @moirahansen1955 8 місяців тому

    Thank you. Great video. Wonderful to see and hear all that water.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  8 місяців тому

      It is indead a wonderous sound.

  • @karlsteeg4139
    @karlsteeg4139 9 місяців тому +6

    WOW WOW WOW!!!
    That is awesome footage.
    Id really love to take such a tour.
    Huge thanks to you and your Dad.

  • @betsschoeman5272
    @betsschoeman5272 8 місяців тому +1

    Wat 'n fantastiese belewenis❤. Dankie dat ons daarin kan deel. Daar is niks so asemrowend soos God se skepping nie. 🙏🙌

  • @backylemon542
    @backylemon542 9 місяців тому +3

    Beautiful just God can do it for us❤😅

  • @monicanagel3160
    @monicanagel3160 9 місяців тому +1

    Awesome video thanks to your dad.

  • @jeanpatterson4283
    @jeanpatterson4283 9 місяців тому +1

    Beautiful. Water is so precious to us. Thank you from Kalk Bay.

  • @daleenalberts5829
    @daleenalberts5829 9 місяців тому +3

    Baie dankie vir die wonderlike video. 😊🎉

  • @pdt7991
    @pdt7991 9 місяців тому +4

    God is groot. Droogte trek ons nader aan God, en in baie reën soos nou in 'n droogte area maak dit vir ons dankbaar vir God se genade.

  • @cherylbush9780
    @cherylbush9780 9 місяців тому +1

    The wonderful sound of flowing water and wonderful video.

  • @Kevin-sp7wp
    @Kevin-sp7wp 9 місяців тому

    That's looking beautiful

  • @Rebelheart06
    @Rebelheart06 9 місяців тому +1

    Awesome, thank U Jors for the breathtaking footage ❤

  • @shaunbosch76
    @shaunbosch76 9 місяців тому

    Wow! Awesome video!

  • @wow.sailor.
    @wow.sailor. 9 місяців тому +2

    Kom ons Bid net almal gou weer en sé DANKIE
    THANK YOU FATHER FOR THE SUPPLY OF THIS WATER
    AMEN

  • @jedadruled984
    @jedadruled984 8 місяців тому

    Great
    amazing images

  • @susannaemmerich1166
    @susannaemmerich1166 9 місяців тому +1

    Wat n wonderlike gesig, baie dankie!!🙃🙏👍

  • @johnvaneeden1455
    @johnvaneeden1455 9 місяців тому +2

    Dankie Oom Malan om ons so te bederf , uitstekend beeld materiaal. Dankie Jors vir die uitsaai.

  • @AllTheNamesAreGone
    @AllTheNamesAreGone 8 місяців тому +1

    Thank you so much to the previous government who built this and many more !

  • @karenbryden6026
    @karenbryden6026 9 місяців тому +1

    Wow. Thank you.

  • @theosnr
    @theosnr 8 місяців тому +1

    Jors, baie dankie aan jou en jou pa vir die video. Toe ek so 17jr oud was het ons Voortrekkerspannetjie van 6 seuns 'n dag uitstappie na die dam gedoen vanaf Despatch. Toe was dit mos die Paul Sauer dam. Die dam was nog gladnie klaar nie en ons het geen toestemming gehad vir ons besoek aan die dam nie. Die ou manne moet my nou reghelp waar ek verkeerd onthou. Ons het in stik donker binne in die damwal van die een kant na die ander gestap en op die paadjie aan die buitekant terug gestap. Dit was vreesagtig, want die reëling was nog nie daar nie en die trappe was ook nog nie klaar nie. Dit was iewers by 1971 tot 73.
    Jou pa het iewers verwys na 'n skaalmodel. Enige kans vir 'n video daaroor?

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  8 місяців тому +1

      Die dam is is 1970 voltooi, so dit moes 69 of dalk 70 gewees het. die video oor die model is hier ua-cam.com/video/kbiA3FfwR7k/v-deo.html

  • @faniecremer4899
    @faniecremer4899 9 місяців тому +2

    Dit was 'n voorreg wat jou pa gehad het om agter die waterval om te stap. Die meetpunte vir die beweging van die verskillende betonblokke is ook interessant. Die wal beweeg aanhoudend soos wat die vlak van die water wissel.
    Ek het al die voorreg gehad om binne die Katse wal te loop. Daar is ook geweldig baie syferwater in die gange wat normaal is vir enige dam.

    • @roeteroestof3896
      @roeteroestof3896 9 місяців тому +1

      Hallelujah 🙏🙌 wonderbaarlike gesig van 7% tot nou, dis vir elke druppel, lewegewende water, so dankbaar.

  • @priscillagrobler4330
    @priscillagrobler4330 8 місяців тому

    Fantastiese, interessante video. Baie dankie

  • @adps1990
    @adps1990 9 місяців тому +1

    Pragtig ! Baie dankie.

  • @myhanslombard
    @myhanslombard 8 місяців тому

    so so mooi :)

  • @colinlaubscher2628
    @colinlaubscher2628 9 місяців тому

    Dit was nou 'n awesome update

  • @elizaellis9653
    @elizaellis9653 8 місяців тому

    Baie dankie Jors vir die baie mooi foto's van die dam se oor spoel, asook vir die geskiedenis oor die bou van die damwal. Het dit geniet😊😊

  • @SnowyPe
    @SnowyPe 8 місяців тому

    Baie dankie aan jou Pa vir die dam video. Hy neem ons na pragtige uitsigte.

  • @lanieheyneke
    @lanieheyneke 9 місяців тому +1

    Ongelooflik 🙏🌻🤩🤗

  • @bernhardhaussler3812
    @bernhardhaussler3812 8 місяців тому

    Dankie Jors en veral jou pa. Dit moet darem 'n belewenis wees om so onder die watergordyn deur te stap. Pratige video. Weereens dankie.

  • @markgd956
    @markgd956 8 місяців тому

    Dankie Jors, baie intressant

  • @hermanlochenberg6397
    @hermanlochenberg6397 9 місяців тому +1

    Baie mooi. Min mense wat tot hier sal kom in hulle lewe.

  • @Kevin-sp7wp
    @Kevin-sp7wp 9 місяців тому +1

    This should be given presidential media coverage and not the nonsense we're seeing in the media of late

  • @mjkrsa
    @mjkrsa 9 місяців тому +1

    👏

  • @francoisbezuidenhout4638
    @francoisbezuidenhout4638 9 місяців тому +1

    Genadewater van bo...🙏

  • @charleslemley7008
    @charleslemley7008 9 місяців тому

    In die mid 1970's toe ek op hoerskool was, het ons hele standaard, ons was om en by 180 saam met ons onderwysers op n veldklas gegaan vanaf PE na die Paul Sauer Dam, nou die Kouga Dam..die dam het nie oorgeloop nie, maar dit was vol en baie mooi.. Daar het het ons eintlik deur die damwal geloop, daar's n tonnel deur die muur, dit was ongelooflik, ons was onder die water vlak bo ons en die water het deur die muur gelek, dit sal ek nooit vergeet nie

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  9 місяців тому

      My pa het ook deur die wal geloop, daar mag net geen kameras binne die wal gebruik word nie.

    • @charleslemley7008
      @charleslemley7008 9 місяців тому

      Dankie vir jou ongelooflikke bydrae Jors, ek volg dit gereeld@@JorsMalan

  • @gaironesabenjamin2766
    @gaironesabenjamin2766 8 місяців тому

    Dankie oom Jors,, hier van Kaapstad,, oom moet n'bietjie vir die mense wat hier die land opmors n'bietjie inlig so Dat hulle Kan verstaan hoe dit werk😊

  • @wimpretorius1683
    @wimpretorius1683 9 місяців тому

    Wow dit is ongelooflik sal graag so n toer wil meemaak om agter daai vallende water van die Kouga dam wil loop . Dankie vir die ongelooflike video

  • @Skippernick1957
    @Skippernick1957 9 місяців тому +2

    Built when South Africa had good engineering companies and no corruption.Wouldn’t trust any dam built by ANC.

    • @nhlanhlaradebe8
      @nhlanhlaradebe8 8 місяців тому

      ANC owns no engineering companies, if a dam was to built obviously ANC award contract to big engineering companies the likes of Raubex, Group 5, Murray and Robberts......

  • @lastmanstanding9389
    @lastmanstanding9389 9 місяців тому

    Awesome

  • @zuluXtreme
    @zuluXtreme 9 місяців тому

    ...4:21 history, brilliant, thank you

  • @Kevin-sp7wp
    @Kevin-sp7wp 9 місяців тому

    Why is the area restricted? Should be made a tourist attraction on some of these stalwart monuments

  • @Patshes
    @Patshes 9 місяців тому

    🆒💪😎👍!

  • @Kevin-sp7wp
    @Kevin-sp7wp 9 місяців тому

    Are there means of removing the debris accumulated at the wall

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  9 місяців тому

      Higher flow will push it over.

  • @beckieknight6184
    @beckieknight6184 9 місяців тому

    SO MUCH rain/water and we have water restrictions????

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  9 місяців тому

      The Impofu dam is still empty, but the people should communicate with the local council about the restrictions.

  • @sakkievanzyl2983
    @sakkievanzyl2983 9 місяців тому

    Wat het daài dele van sement wat bo uitstaan laat afbreek

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  9 місяців тому +1

      Hulle het nie afgebreek nie, hulle is so gebou

  • @louisgerber01
    @louisgerber01 8 місяців тому

    Hi Jors, Kyk hierna, na goeie reen in Sao George, The Azores. ua-cam.com/video/xm9AfhZaxhk/v-deo.html

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  8 місяців тому

      Dankie, ek sal vanaand kyk, ek het nie nou toegang tot UA-cam nie.

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  8 місяців тому

      Ek het gekyk, baie mooi vinnige stroom.

  • @peetduplessis7401
    @peetduplessis7401 9 місяців тому

    Dankie Jors
    Dit is jammer baie mense sal nooit van hd puik video weet nie
    Het jou Pa al dd trappies geklim saam met die jonger manne??!!

    • @JorsMalan
      @JorsMalan  9 місяців тому

      Hy het goed gevaar met die trappe ja.