Steve jy het n man geword, seuntjie stout agtergelaat. En nou is jy tereg "Gee my n man wat sy man kan staan" jy ken die gedig dis eg Afrikaans. Liefde uit NZ
Dit is baie goed gedoen.Het dit baie geniet.Bosvark,weet nie hoekom jy dit kyk as jy probleem het daarmee nie.En gaan praat lelik op ñ ander plek.Ek sal my doodskaam om so te praat waar miljoene mense dit kan sien.
Dit is die beste song in die hele wereld. Ek hou baie van dit!!!! Dit praat met my haart!!!!!❤❤❤❤❤💘
Sjoe, dis n stunning lied, koester die p in my ❤️👍💛🙏
Steve bly een van die bestes veral as pampoen sing, en love di song.
Steve jy het n man geword, seuntjie stout agtergelaat. En nou is jy tereg "Gee my n man wat sy man kan staan" jy ken die gedig dis eg Afrikaans. Liefde uit NZ
Ai, dit bly maar 'n stunning song. My hart trek met 'n punt Beaufort toe as ek dit hoor.
Dit is baie goed gedoen.Het dit baie geniet.Bosvark,weet nie hoekom jy dit kyk as jy probleem het daarmee nie.En gaan praat lelik op ñ ander plek.Ek sal my doodskaam om so te praat waar miljoene mense dit kan sien.
excellent. Jy bly die beste!!!!!!!!!!!!!
dit is so mooi.. altyd!
As jy kan, dan kan jy... Hou dit da Steve... Jy kan nie net nie, Jy Wil.....
😅😅😅❤❤❤
Pragtig Steve!
HY BLY MAAR PUIK, MAAR HIERDIE SONG! AI AI!
Soveel swak Afrikaans in die komentare?
Kan sien dat die onderwys standaard geval het, selfs onder ons mense. 😂
STEVE,EK LIEF JOU EN WAARVOOR JY STAAN
Ezme Hermsen nee
Ek stem Ezme!
"Befok"....,Lekker man
Like dit
Net jy kan die song sing Steve