Kwêla: Coenie de Villiers en Elvis Blue

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 сер 2024
  • Elvis Blue kom maak musiek saam met Coenie, ter ere van Madiba! Dié twee het 'n paar jaar gelede 'n Afrikaanse weergawe van die oorspronklike Nkosi Sikilel' iAfrika opgeneem, en op die vooraand van die wêreldikoon se verjaarsdag, dra hulle die lied spesiaal aan oud-president Nelson Mandela op.
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 3

  • @reenendupreez1793
    @reenendupreez1793 10 років тому +1

    Dis baie lekker om dit weer in Afrikaans te hoor. Het dit op laerskool elke oggend in afrikaans gesing, en kon nou skaars die woorde onthou

  • @ashwinhavenga6485
    @ashwinhavenga6485 6 років тому +1

    Nooit gedink dit so mooi en fantasties wees nie, baie geluk julle 2 die stemme pas mooi saam.

  • @deonkriel2192
    @deonkriel2192 9 років тому +1

    pragtig dankie trots Suid Afrikaans.