Galjoen / Porcupine Trail

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 5 жов 2024
  • Different options on this one and although we did not opt for the longest one we did in the end decide to extend the one we were originally going to do. With high tide only coming in at 15:00, it didnt really matter whether we went clockwise or anti-clockwise

КОМЕНТАРІ • 2

  • @MeyerFerreira-b5o
    @MeyerFerreira-b5o Місяць тому +1

    Ek geniet jou video's baie.Sal baie nice wees as jy dalk net voor elke video in kort kan se hoe n mens by die roetes kom.Dankie

    • @Outeniqua_Hiking
      @Outeniqua_Hiking  Місяць тому +1

      Eks bly jy hou van hulle. Lekker as iemand so nou en dan kommentaar lewer. As ek ook net onthou kan ek so maak. 🙂 Om by hierdie een te kom vat mens die Buffelsbaai afdraai. Dan is daar ander wat aan die bopunt van 9de laan begin in Denneoord en ander begin weer by plekker soos Sputnik bo op die outeniqua pas en dan ook Witfontein. Heelwat beginpunte . Jys welkom om enige tyd kommemtaar te lewer. Stap sommer saam met ons as jy wil 🙂