I didn't understand much afrikaans in this video but It was enough to feel afrikaans and afrikaans-english accent and sunshine in SA. I miss south africa. Baie dankie!
First class. Outstanding bit of translation. The moment I heard this I sent it to my South African cousin in Germany where he now resides and to my clean-son who has been in Saudi for the past 5 or so years.
Ek probeer Afrikaans te leer. Ek kom uit Nederland. Ons taal lyk baie op mekaar, maar tog is dit moeilik. Nou spreek ek wel wat engels. Ek het die grap (na 3x kyk) verstaanbaar en moes daar hard om te lag. Dank je wel. groete; Angelina
Gegroet is jy, Afrikaans is n juweel, jy sal iets besonders aanleer. Afrikaans is ons Boere se trots en Nederlands is die fondasie daarvan. Geniet die taal.
Dankie vir die positiewe comments! Ek wil sommer nog baie vids maak. Ek het 'n hele paar idees, maar my voltydse job hou my maar besig. As een van julle ook idees het, laat my weet! ;-)
It's a slightly exaggerated accent, but there are a few Afrikaners who almost sound like that. Some Afrikaners can actually speak good English. It depends which part of South Africa you grew up.
Afrikaans sounds like Belgian Dutch. But with a lot of weird words. From English and words I have never encountered before. That must have evolved from hundreds of years ago. But a lot of it makes sense.
Hahaha, dis baie goed. Dankie vir die lekker lag. Maar waar is jou "eie, vars, oorspronklike vertaal-storie" waaroor jy so gebrag het? Sal love om dit te sien.
Dane Coetzee Jys reg Dane ek moet werk maak daarvan!! Hy het ongelukkig nog bietjie skaafwerk nodig. Ek wil hê hy moet so na aan 100% wees as wat hy kan.. voor ek hom oplaai.
That's right yes. In Afrikaans we write it like this: kameelperd. I have met quite a few Dutch people and I find the Dutch language quite interesting. Btw, my surname is Visser, which is a common Dutch surname if I'm not mistaken.
Fish yep visser 😂 well im more like from belgium, the dutch there is dialect, the dialect that i speak is almost the same like afrikaans and i found out about it yesterday, we also say perd to horse or like bum instead of boom (🌲) , to "a" or "an" we also say ne , or nen... If i write in dutch to my friends, instead of "ij" i've always been wring "y" instead, and yesterday i dound out about afrikaans and i was so amazed... If he talks slow i can even understand him.
Fish you know, It makes me think like a dutch dialect Guy moved to Afrika, teached dutch to the ones who live there, but didn't tell them how to write it... Don't you?
Sounds quite accurate yes. Some of your words and surnames, etc are quite funny to us and vice versa. Did you know we call an elevator a "hysbak". Then there's a subway = "moltrein", as well as a few others.
Thanx for the compliment Brent! I must say I think Tolla van der Merwe was in a class of his own. Great pity that he passed away - would have loved to meet him. Hou net so bietjie vas - daar is nog 'n vertaal grappie oppad! Bogenoemde een het ek iewers gehoor en so bietjie "ge-modify", maar oor so 'n maand of wat beplan ek om my eie, vars, oorspronklike vertaal-storie te upload.
Hi soek dringend na n spesifieke grappie wat handel rondom n muis wat kan myn as iemand my dalk kan se wie di grappie vertel en waar ek kan gaan soek asb n paar reels uit grappie (n muis wat kan myn nee jys laf wa kan n blerrie muis dan myn, chaila daas ni chaila ni julle sal fokkon sebenza, en hierie mannetjies swoeg en hulle sweet, nou hierie mannetjies hulle het gepraat oner mekaar more hulle gan vroeg sak hulle gat wag hom daai muis, toe hulle die volgene dag da kom hulle sien die ligte hulle brand en die stof hulle uit bydie myn, die stof hy le hoog bokant bydi drade toe hulle kom da bydi onergrond hulle sien hom daai muis hyt hele nag deur gewerk en roep hom nader, hulle kak hom uit daai muis en vertel hom klomp kak hulle vra hom hy muis wa was djy gestir daai myn manager hyt ons opgevok, die muis hy se sorry man ek het gavegeet om djulle te se ek moes gan da bydi tises board) ni presies hoe di regte volgorde van bewoording ni maar behoort julle n goeie idiee te gee waarna ek soek asb as iemand kan help asap
my oupa, was n voortrekker in die groot trek. hy het n muishond met sy haalgeweer in die kakabeen geskiet, .. my old father was a front puller in the big pull. he shot a mouse dog with his hail weapon, i am shy to tell where he shot it,
Ek moet net gou 'n lansie breek vir al die "Janne" van die wêreld: Jan v/d Merwe is 'n ernstige, geleerde en kosmopolitaanse mens, en laaskeer wat ek gehoor het van hom was sy Engels heel goed. Sy neef Koos, nou daar is vir jou 'n perd van 'n ander kleur, 'n man sonder brieke wanneer dit kom by "brannas en Coke op eish". Jy het seker na hom verwys, né?
I didn't understand much afrikaans in this video but It was enough to feel afrikaans and afrikaans-english accent and sunshine in SA. I miss south africa. Baie dankie!
The bakkie could have been a bowl. Excellent and love these direct translations 👌👌👏👏
When you understand the Afrikaans part, and he translates it to English. I've never laughed so hard! Top Shelf!
TSHEPHO SEBAENG 1
Die ystervark.
First class. Outstanding bit of translation. The moment I heard this I sent it to my South African cousin in Germany where he now resides and to my clean-son who has been in Saudi for the past 5 or so years.
Clean son 🤣
Hahahha
Ek probeer Afrikaans te leer. Ek kom uit Nederland. Ons taal lyk baie op mekaar, maar tog is dit moeilik. Nou spreek ek wel wat engels. Ek het die grap (na 3x kyk) verstaanbaar en moes daar hard om te lag. Dank je wel. groete; Angelina
Dankie vir jou comment. Nederlands is vir my 'n baie interessante taal. Ek hoop jy leer Afrikaans sommer vinnig (snel)!
Hi. Sal graag help as ek kan, hou ook van Nederlands, het n ou Nederlandse \Bubel van my voorouers.
Jaco en Angelina Kriek - Schorel hoi mensen als Nederlander is die taal verstaanbaar maar het light aan die mens en syndroom accent
Gegroet is jy, Afrikaans is n juweel, jy sal iets besonders aanleer. Afrikaans is ons Boere se trots en Nederlands is die fondasie daarvan. Geniet die taal.
Prima! Ik spreek afrikaans en ik ben Nederlands aan het leren
Dankie vir die positiewe comments! Ek wil sommer nog baie vids maak. Ek het 'n hele paar idees, maar my voltydse job hou my maar besig. As een van julle ook idees het, laat my weet! ;-)
Fish jy I'd die bester🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒🖒😇😇😇😇😇😇😇
Brilliant, very well done, have not laughed so hard in a long time. Jy moet Afrikaans verstaan, anders is dit nie snaaks nie.
Paulo De Freitas January
Ja
Dis soooooooo waar😂😂
more please!!! more!!!! this is AWESOME!!!!
There is no better language for Humour. Dis ingebou.
If there are "inherently funny words", there must also be "inherently funny languages", right? I agree that Afrikaans is one!
😂😂😂Eerst in het Afrikaans en dan later vertalen in het Engels hahahaha lekker langdradig prachtig dit! Zuid Afrikaners ik hou van jullie : Gaan an so!
I don't know how to speak Afrikaans. I don't know what I'm doing here but I love listening to a foreign language I have never heard before
Ka Te Did you watch the second half of the vid? Some English for you there, but not the type that would make an English teacher proud ;-)
Fish Yes i did 😊
Fish Is that thr stereotype accent of Afrikaners?
It's a slightly exaggerated accent, but there are a few Afrikaners who almost sound like that. Some Afrikaners can actually speak good English. It depends which part of South Africa you grew up.
Fish ohhh thanks 😀😊
He ain't heavy, he's my brother - Hy's nie my swaer nie, hy's my broer.
this is brilliant, you remind me of the great "Tolla van der Merwe", keep up the good work my friend.....
Baie dankie! Het dit geniet.
💖
Ai, darem net een taal waarin ons só lekker kan spot met onsself !!!🥰😍
so funny delivery is excellent
This was so funny,i fell right back over with my bones in the light 🤣
the wheezing is hilarious
hahaha! Dankie vir die lekker lag! ='D
Rhis made my day!!!
beautifull language , south african..
It's called Afrikaans not "South African" dumbass.
Jiss Mnr jys maar net 'n legend ne!!!! #eenvandiebestemeneereooit
Nice! Love dit meneer! =D
Absolutely topnotch.
Now that is true comedy.......👍👍
Lekker #Afrikaans dankie vir die share
Dankie !
ek share en share en share en share :D meer mense moet kyk !!!
Afrikaans sounds like Belgian Dutch. But with a lot of weird words. From English and words I have never encountered before. That must have evolved from hundreds of years ago. But a lot of it makes sense.
good one....
Baie gelag, dankie!
Ek het lekker gelag ,Hy Moet ken Afrikaans praat 😅😅
Goeie werk! Ek hoor so paar hyena's daar in die agtergrond ;)
The wheel is porige ooh my vok dit was snaaks !!!
So waar, u must understand Afrikaans to catch the English translation😂🤣 this reminds me of Oom Tolla🤣
Beste..
'fell over a carrot of a tree " 😂😂😂😂
Hoe lag hy nie terwyl hy vertel nie😂😂😂😂😂
O my woord! Baie dankie! Beste lag van die dag! MARRY ME HAHAHA
Het klinkt zo veel als Nederlands
Dis nou 'n snaakse een dié xD. Ek stuur hierdie vir my pâ
Hahaha, dis baie goed. Dankie vir die lekker lag. Maar waar is jou "eie, vars, oorspronklike vertaal-storie" waaroor jy so gebrag het? Sal love om dit te sien.
Dane Coetzee Jys reg Dane ek moet werk maak daarvan!! Hy het ongelukkig nog bietjie skaafwerk nodig. Ek wil hê hy moet so na aan 100% wees as wat hy kan.. voor ek hom oplaai.
😅😅😅😅😅 Ek het lekker gelag super funny
Jy moet Afrikaans ken om die grap te kry
Hy Moet 🤣🤣
Its good 🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣
Hilarious
The only word I understood there was bakkie😂😂😂
Hahaha. Lekker lag ek nou!
My ook Ek het lekker lag vandag 🤣 So dis So snaaks Hy's Baie snaaks!😂😂😂😂😂
JanTheuns ken jy die mense ! ?
wow.........
Jinne maar ek het lank laas so lekker gelag! 😂
Hahaha 😅😅😅😅😅
Helo dis So funny 😅
0:40 LMAOOO im dutch did he just say "kammeel-peird"? 😂😂😂😂 Lmao literally translated camel horse?
That's right yes. In Afrikaans we write it like this: kameelperd. I have met quite a few Dutch people and I find the Dutch language quite interesting. Btw, my surname is Visser, which is a common Dutch surname if I'm not mistaken.
Fish yep visser 😂 well im more like from belgium, the dutch there is dialect, the dialect that i speak is almost the same like afrikaans and i found out about it yesterday, we also say perd to horse or like bum instead of boom (🌲) , to "a" or "an" we also say ne , or nen... If i write in dutch to my friends, instead of "ij" i've always been wring "y" instead, and yesterday i dound out about afrikaans and i was so amazed... If he talks slow i can even understand him.
Fish you know, It makes me think like a dutch dialect Guy moved to Afrika, teached dutch to the ones who live there, but didn't tell them how to write it... Don't you?
Sounds quite accurate yes. Some of your words and surnames, etc are quite funny to us and vice versa. Did you know we call an elevator a "hysbak". Then there's a subway = "moltrein", as well as a few others.
Oh yes, then there's "snotsiekte" when you have a cold or sinus, but that's a slang word.
goeies!
Hahahahah baie dankie ek het hartelyk gelach !
😂😂😂😂😂😂
Dis nou seker die hoeveelste keer wat ek die kyk maar hoe meer ek dit kyk lag ek so lekker dat die trane loop😂😂
Ek's bly jy geniet hom!
😂😂😂😂😂
Haha, die direkte vertaling is net te goed gedoen, pure afrikaans grap
Jy verdien 14.5k subscribers😂😂😂
Wat?????????????
Oh holes! 😧🤠😂
haha ik versta de helft van wat hij zegt
ek dink ek het die regte besluit gemaak om Afrikaans te praat))
Ek ook
You clearly have a gift for languages Fredrik. So well done. I listened to your 1st vid of speaking Afrikaans. Very impressed
Beste ding wat Ek nog ooit gehoor het haha kak snaaks
Thanx for the compliment Brent! I must say I think Tolla van der Merwe was in a class of his own. Great pity that he passed away - would have loved to meet him. Hou net so bietjie vas - daar is nog 'n vertaal grappie oppad! Bogenoemde een het ek iewers gehoor en so bietjie "ge-modify", maar oor so 'n maand of wat beplan ek om my eie, vars, oorspronklike vertaal-storie te upload.
03:12 vir die mense wat die vertaling wil luister :)
very funny video,
So funny 🤣🤣🤣🤣🤣
Bones in the light, was my gunstelling. Lag ek nou iets verskriklik.
Jinne ja man
😂😂
Ek het nou letterlik gehuil soos wat ek gelag het. wow dis skreeu snaaks. Dis wat ek mis van SA hier in die Buiteland.
He could have used the dum strength for the porridge wheel.
Lolol too funny
😂😂😂
Ek begryp fokol maar dis snaaks.
This is literally how old dutch people speak english. We call it dunglish, its louis van gaal his first language.
SKREW SNAAKS. Moetnet nooit "through up rope" 🤣🤣🤣🤣
Dis Goed Gedoen Hy Kan Mooi Kop Hou Met Daai Storie
Hi soek dringend na n spesifieke grappie wat handel rondom n muis wat kan myn as iemand my dalk kan se wie di grappie vertel en waar ek kan gaan soek asb n paar reels uit grappie (n muis wat kan myn nee jys laf wa kan n blerrie muis dan myn, chaila daas ni chaila ni julle sal fokkon sebenza, en hierie mannetjies swoeg en hulle sweet, nou hierie mannetjies hulle het gepraat oner mekaar more hulle gan vroeg sak hulle gat wag hom daai muis, toe hulle die volgene dag da kom hulle sien die ligte hulle brand en die stof hulle uit bydie myn, die stof hy le hoog bokant bydi drade toe hulle kom da bydi onergrond hulle sien hom daai muis hyt hele nag deur gewerk en roep hom nader, hulle kak hom uit daai muis en vertel hom klomp kak hulle vra hom hy muis wa was djy gestir daai myn manager hyt ons opgevok, die muis hy se sorry man ek het gavegeet om djulle te se ek moes gan da bydi tises board) ni presies hoe di regte volgorde van bewoording ni maar behoort julle n goeie idiee te gee waarna ek soek asb as iemand kan help asap
3:12
Saluut
my oupa, was n voortrekker in die groot trek. hy het n muishond met sy haalgeweer in die kakabeen geskiet, ..
my old father was a front puller in the big pull. he shot a mouse dog with his hail weapon, i am shy to tell where he shot it,
😂😂😂
LIewellyn!
Goeie joke
Dit is nee goeie joke😅😅 Hy Moet praat Afrikaans goed
Dit is so snaaks maar is daar 'n transkripsie? Ek praat nie perfekte Afrikaans nie en wil die Afrikaanse woorde verstaan!
Haha bra dis kak snaaks. Sit nog op asb?
dit is weerde people
Man absoluut brilljant afrikaans bly bo
lag my djas
Hhahaha! Yay Mnr!!!
Ha ha ha ha,Nee man jy lieg.
Afrikaans 😢😢😢😢😢😅😅😅
wahahaahha
vroumens lag soos n heks
johannes oberholzer ...get over it drol...
Haha
Baie snaaks
Jaja
Dis droog....
Kan nie glo ek sien nou eers die video dit was moer snaaks 😂
So snaaks 🤣🤣💖
I km
ha ha
Wat de fok
ر
hahahahqah
Ek moet net gou 'n lansie breek vir al die "Janne" van die wêreld: Jan v/d Merwe is 'n ernstige, geleerde en kosmopolitaanse mens, en laaskeer wat ek gehoor het van hom was sy Engels heel goed. Sy neef Koos, nou daar is vir jou 'n perd van 'n ander kleur, 'n man sonder brieke wanneer dit kom by "brannas en Coke op eish". Jy het seker na hom verwys, né?
Lol
1v1
Flippen genuis

Dankie!😅
😂😂😂😂😂