Brendan Peyper - Vasdanslyf
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Official Music video for "Vasdanslyf" by Brendan Peyper.
Download or stream here - selectmusiek.l...
Follow Brendan Peyper op Social Media:
Facebook - / brendanpeypermusiek
Instagram - / brendan_peyper
Twitter - / brendanpeyper
Production house: Gaan Groot Produksies
Director: Lucretia Labuschagne
Editor: Chané Raath
Director of photography: Johannes Schoutsen
Production sponsor: Farm, Ziphi Izilwane
Music video by Brendan Peyper performing Vasdanslyf. (C) 2020 Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd - Select Music, a division of Sony Music Entertainment Africa (Pty) Ltd
vevo.ly/H3MLhX
#BrendanPeyer #Vasdanslyf
Baie mooi Brendan ❤
2:26 When your shirt is white on the way down and black on the way back up :D Love the song and video!
Ek is Hollands en ek love Afrikaans en brendan's musiek!🇳🇱🌍🇿🇦
Hierdie liedjie moet in die Nederlandse Top 40 kom.
Iove you 💓
Baie mooi liedjie Brendan , hou van als behalwe vir die Ford Ranger ..... wanneer kry jy nou vir jou n hilux wat n egte bakkie is 😉😉😂😂
Die Hulux is net soos die Ranger, maar net vir Mans.
😍😍😍😍 jyh is amazing verby jho ek love ju musiek
Jou musiek is awesome brennas
❤❤Baie mooi ❤❤
Jy is oulik❤
Branden paper jy is die beste❤️❤️
Nah Brendan Pen is better
Ek is soooòooooo lis vir vasdanslyf!!!!🤣😂😂😂🤣🤣😘😘😘😘😘😘😘😘
Bakgat💪🏼🤠
Die einde is die beste...🤣🤣🤣
Brendan die is so n mooi liedjie
Stem saam
Lekker Vasdanslyfie
Brendan Peyper 🔥
Amazing BRENDAN soos altyd lief jou
My favorite
Yay..baie mooi..joh..😁😱😍🤗
Ek love you Brendan. Van Femke
Well done Brendan nou will ek dans
Hou van die newe song 😊😊
Ja nee...#BrendanPeyper kry ons weer aan die dans. Dis nou maar eending... Ons mag dalk ingeperk wees, maar ons 'Moves' sal nooit ingeperk kan word nie!
Onthou om vandag te DANS met jou 'Vasdanslyf.' 🎶💃♥️🕺🔊
👍❤😘🕺💃
Baie geluk met die views Brendan lief jou❤❤❤
Dis 'n flippen lekker sokkie liedjie! Kan nie wag dat hy in Wieveld speel en ons die vloer op kan dans nie. Beste. Einde. Ooit!
Awesome musiek om mee te dans
Stunning
Tpt
WELL DONE... JONG Man wat nog bitter baie ver gan kom met jo sang talent
nice song
Tops!!
Hi Brendan Peyper
Dude, sounds so much like country or idk modern gospel music from the us. I don't mean as something bad, it's just that it reminds em so much lol
Love die musiek video ,dis AWESOME.
Vat n dans !!!!
Love die lietjie
Jy is so cool
Loves from Turkey
😊😊😊❤❤
Dis soo mooi altyd Goeie werk Brendan
Baie lekker song.Van Carlo
❤❤
Steeds n fav
Wow die song is nice.
Love this song
Def leppard "photograph"
Ja ek het dit ook gehoor
Mooi
Oulik oulik😘😘
Laat die party begin
Hi ek is lief vir jou
I’m a white South African and Afrikaans is a really nice language
I wish I understood the language!! Love his music. I'm from the U.S.A and stumbled across his music on Facebook.
Naat naas sleep taait jy
Ni so lekker so ni. Probeer weer
Wees biki meer spesifiek
Wie is jy
Kayla wow 🌸
@C G Varke soos jy se opinies tel nie. Voetsek
@@norman9997 jou pa
Top sokkie liedjie,werk PERFECT👍
Greetings from Strassburg, I love your songs, Brendan. 💖💖
haha, Brendan Hallo😅nice.
Happy haps Brendan hoop jyt n amazing dag💕🥳
Hi ek is lief vir y
Baie Mooi!
Baie geluk met jou verjaarsdag
wanneer verjaar jy
Ek luister hom oor en oor ❤️
👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏👏
Ek love jou songs💗😃👏
Ek LOVE jou music my gesin raak mal as Ek jou liedjies speel dis hoe baie Ek dit speel
Hi oom eks liane love you so so much ❤❤❤
Hii
Het jy nou net vir jouself hi gese 😂
Ja😂
Trots op jou Kayla...! 🌹 ❤️
ek hou van dit
Stunning!!!
Jy is baie cool
Die eerste deel van die song voor die chorus klink soos Def Leppard se Photograph
Ek is Mal oor die liedjie! Lekker om weer n sokkie liedjie te he! 😁
Ek bly in vryheid en hy kom hier
WELL DONE JULLE ♥️
I liek your musek
❤😊
Houston we have ignition
THANK YOU STEVE YOU ARE AMAZING WE ARE BEHIND YOU ALL THE WAY.
Love di song. 💕
Wow
Jirr daai two-tone-tiger hemp wel…..😱
Jy kan mooi sing❤️❤️
Enige iemand anders opgetel dat hulle Def Leppard -Photograph se backtrack gesteel het???
In n interview het hy gese hy hou van def leppard so ek neem aan hyt inspirasie gekry van hulle af om dit te gebruik lol
Music plagiarism is the use or close imitation of another author's music while representing it as one's own original work. Plagiarism in music now occurs in two contexts-with a musical idea (that is, a melody or motif) or sampling (taking a portion of one sound recording and reusing it in a different song).
en.wikipedia.org/wiki/Music_plagiarism#:~:text=Music%20plagiarism%20is%20the%20use,it%20in%20a%20different%20song).
Ek hoor duidelik Def Leppard se Photograph
Baie lekker song ... en goeie happy feeling video, well done !
Hahaha goeie funny Nice music video ! 👌😉😎
Super!
Sien uit om te sokkie op die liedjie!
❤❤❤❤❤
Awesome vas dans song
Puik song tjomma....
lol i felt this
Mooi song ❤️❤️❤️
Trots op jou sussie!
Hello DIEDIE😂
@@__zyxify__8818 Wie is jy?
😍😍😘😋😍
i love your music
Oulik oulik oulik
Amazing
3:03 hahaha hy fokus meer op die bok daar agter lol😹😹
Lol
Haha daai lyk so waar😂😂
Awe Brendan
Awesome
Ek nie pratt afrikaans nie but you guys rock 🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘🤘
#brendanpeyper nice liedjie groete van Gauteng en 2 de
Haar nommer!😂
Dis flippen awe ek het nie n woord om dit te beskryf nie
C G nie daai woord nie dis aasimroowind
Ekk like die musiekvideo en nou is ek rerigg oor lockdown wil uitgaan en gaan kuier
Lekker! What's the girl's name?
Geluk met jou verjaarsdag