Wow Konette, so trots op jou, jys amazing... So bly jy vat elke fase aan en kom bo uit. Jy lyk ongelooflik mooi! Sterkte met jou padjie, ek weet jy sal awesome doen!
Ek is ook daardeur. Dit is 'n baie moeilike pad. Ek was ook twee keer opgeneem in 'n psigiatriese hospitaal. Ek is dankbaar dat jy so eerlik is Konette. 'n Mens leer om daarmee saam te leef. Baie sterkte vir jou. Jy is dapper. Mag die Here jou seën.

Baie sterkte ek het al 30jaar + depressie, maar mens leer om te cope daarmee. 🎉🎉🎉
Ek is ook daardeur. Dit is 'n baie moeilike pad. Ek was ook twee keer opgeneem in 'n psigiatriese hospitaal. Ek is dankbaar dat jy so eerlik is Konette. 'n Mens leer om daarmee saam te leef. Baie sterkte vir jou. Jy is dapper. Mag die Here jou seën.
Dankie vir die deel en alle sterkte vir jou ook.
As ek daardie tools kon kry om my te help sal ek nogals dankbaar wees
❤❤❤❤
❤❤