Eintlik smag ons almal na U Heer, U vrede en rus. Dankie Abba Vader dat ons nog elke dag soveel seeninge het. U O Grote God is ons enigste redding, U Geliefde Seun Jesus het vir al ons sondes aan die kruis gesterf, SY BLOED BESKERM ONS DAG VIR DAG EN NAG VIR NAG! O Heilige Gees bly ons altyd naby. Amen. Halleluja ons GOD LEWE!
wat is dit een prachtig lied...geweldig die tekst en die mooie stem. Dit geeft troost...Dank je wel voor dit lied..groet van Sikko de Jong uit Nederland
Daai woorde - Elke afdraai paadjie ken ek, elke keer het ek verdwaal.... Wat ek is, is net genade, Wat ek het is net geleen. Eintlik smag ek na U waters van rus, lei my hier vannand daarheen... Efesiërs 2:8-10: "Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel."
Eintlik smag ons almal na U Heer, U vrede en rus. Dankie Abba Vader dat ons nog elke dag soveel seeninge het. U O Grote God is ons enigste redding, U Geliefde Seun Jesus het vir al ons sondes aan die kruis gesterf, SY BLOED BESKERM ONS DAG VIR DAG EN NAG VIR NAG! O Heilige Gees bly ons altyd naby. Amen. Halleluja ons GOD LEWE!
Ek het elke lied so geniet baie dankie 🙏
Baie dankie :-)
wat een geweldig mooi lied...Dit geeft troost...Maar we mogen weten dat de Heer er altijd is. Genade is genoeg voor ons
Dis my begeerte Vader God, U is my hele lewe!Maak nie wie die lied geskryf het nie, dis so WAAR en Danie Botha sing dit vir my die mooiste!
Dankie Danie, het hierdie lied so nodig in hierdie moeilike tyd🙏
wat is dit een prachtig lied...geweldig die tekst en die mooie stem. Dit geeft troost...Dank je wel voor dit lied..groet van Sikko de Jong uit Nederland
Daai woorde - Elke afdraai paadjie ken ek, elke keer het ek verdwaal....
Wat ek is, is net genade, Wat ek het is net geleen. Eintlik smag ek na U waters van rus, lei my hier vannand daarheen...
Efesiërs 2:8-10: "Want uit genade is julle gered, deur die geloof, en dit nie uit julleself nie: dit is die gawe van God; nie uit die werke nie, sodat niemand mag roem nie. Want ons is sy maaksel, geskape in Christus Jesus tot goeie werke wat God voorberei het, sodat ons daarin kan wandel."
Danie jy sal maar altyd special bly, hou daarvan om na jou musiek te luister want dit kom so uit jou hart!
Ja geskryf deur Koos Du Plessis, maar 'n wonderlike sang weergawe van die begaafde Danie Botha
Baie mooi stem! Dankie Danie! Ek bid ook dat ek weet alles is net genade!
Net Koos Doep kon so mooi skryf. Jammer hy moes ons so vroeg verlaat maar sy musiek wat hy agtergelaat het sal altyd troos bring.
Pragtig en so waar, AMEIN.
Hierdie is ook my gebed, nou meer as ooit as die wegraping gaan plaasvind, mag ek ook saam kan gaan.
Pragtig Danie net soos jy kan
Jesus is my alles..
geeft me rust ff nu
Baie mooie video. Hierdie liedjie -teks + musiek- is oorspronkelik geskryf deur Koos du Plessis.
Dankie. Dis n seen
soooo beautiful!!! Wil ek net nou huil
Die woorde is ongelooflik waar - dit tref my erg.
'n Baie mooi weergawe!