So dapper en nederig.. gee hy al die eer vir sy Maker.. n mooie man, ek hoop dieselfde Here stuur vir jou n vrou uit Sý hand uit..wat jou sal liefhê al die dae van jou lewe..nooit weer rusies..en seerkry.. jou sensitiwiteit maak jou baie spesiaal.. huil, dit bring ook heelword..
Ek het die voorreg gehad om na sy susters se boekbekendstelling genooi te kon word.. N paar jaar terug.. en die voorreg om hom n drukkie te kon gee . En sy woorde aan my was.. tannie bid dat ek soos my suster ook hierdeur sal kom.. 😢😢😢
Ek stem saam - Daai Vark beter mooi weet wanneer 35 jaar verby is gaan baie mense (Ek ingesluit) hofaansoeke doen vir 'n interdik of 'n verbod op vrystelling uit die tronk. Hy gaan sit!
Herman jy is beautiful en kan sien jy is nederig. Dat jy ons Hemelse pa die eer gee is ñ voorbeeld vir baie van ons. Ek jammer dat jy as kind dit moes deurgaan, maar ek bid dat jy net vreugde en liefde sal ontvang. Jy kan baie kinders bystaan wat dit daageliks ondervind. Jy kan nog lewens red. ❤❤❤ ❤❤
Seun, jy mag huil en hartseer wees... julle is deur hel en die duiwel homself! Daar is baie van ons wat tot vandag nog vir julle herstel en vrede bid. Ons los die oordeel aan Vader. Hy sal met die bose self afreken. Eendag gaan ons almal self moet verduidelik voor ABBA... ons is trots op julle! Moet nooit julle geloof in Vader verloor nie. Baie liefde.
Sjoe, so n wonderlike getuienis. So baie om voor dankbaar te wees as jy ander se lewensverhale hoor. Ek bid die seën van die Here oor jou en jou sussies en boeties. Mag hierdie bloedlynvloek vir ewig gebreek wees en mag julle almal geluk, vrede en voorspoed vind❤
Dankie Fokus, vir die mooi storie. Altyd net gehoor hiervan, maar vandag eers gekyk. Ek bid en hoop dat Herman en sy nuwe ma, n Christelike voorbeeld kan wees vir ander daar buite. Veral met die wreede wereld, veral soos dit nou gaan, daar buite. Dat die Here sien alles, Hy is lief vir ons almal! Of n mens nou bid of nie, Hy sal jou help/red uit die kloue van die bose magte! En juis dan, sal jy kan getuig, of verander ten goede, en Hom volg en dan vrede en liefde he. Sterkte julle almal.🙏☀️
My hart breek vir jou. Maar jy is absoluut so braaf en awesome!!!!! Wens ek Kon jou n drukkie gee. Maar julle is so dapper. Jesus sal jou altyd beskerm en by jou wees!❤❤❤❤
Ek is so bitter jammer dat julle deur die moes gaan. Jy is so braaf en jy het jou en jou boeties/sussies se lewens gered! Mag Jesus elke stap saam jou wees. Daai man kan nie geklasifiseer word as n pa nie. So hartseer
Ekt met 'n man gesels wat ook in daardie erf gebly het met sy gesin op 'n stadium, hy het ook later getuig teen die pa. Dié vent is nie 'n pa se gat nie. Mag die Here h vergewe vit sy dade teen sy geliefdes
Liewe vader dis so sad my trane loop vir die arme seun. Kan iemand hom net n drukkie gee asb. hy nodig baie liefde. Eks so jammer 😢😢 maar die Here is groot.
He turned out a handsome young man. So sorry, hpevhe will survive all the trauma. Wonder where all the other children live. Hopevthey all well. Break my heart. Im cant help but cry
"hoekom wil ek nou begin huil?" - want dis moerse traumaties, my ou - jy het alle reg om te huil! Ek is bly die man is 35 jaar tronk toe - jammer die doodstraf is nie in plek nie...
man your story het my laat huil maar die jare is altyd daar vir ons almal, you have shown a mans character forgive and forget sterkte voorentoe jy en jou familie ❤
Hope he gets effed up in prison every single day. Every single day...Ek sal enigiets gee vir vyf minute alleen in n kamer met daai man. N hele dag sal baie beter wees.
Ofcourse wil jy begin huil , jou pa is n siek monster , en jy is n onskuldige arme kind. Jy is so baie meer werd. Ek hoop jy word gesond , in siel en hart !
Hy is nie siek nie, hy is boos. Ek weet nie hoekom mense altyd dit beter wil laat klink deur te sê die persoon is siek nie. Hy is 'n bose skepsel wat genot daaruit geput het om ander te martel.
If he us a Psycopath..cannot be rehabilitated, a danger to society and himself, why us he being released? Should he not be going into a Phytiatic establishment away from the public?
Eke ken Herman baie goed,hy is n goeie kind,ons het jare trug springs SAP toe gegaan en hulle gese wat gebeur het,ons het by hulle gehuur in die jaard,die SAP wou nie luister nie
Wat n pragtige seun❤❤❤❤ mag Jesus jou elke sekond beskerm❤❤❤
Dit breek my hart om die seun te hoor vertel, die arme kind is deur hel, en dit.lyk of die polisie ook nie dadelik werk gemaak het nie!
Baie oulike seun.
So dapper en nederig.. gee hy al die eer vir sy Maker.. n mooie man, ek hoop dieselfde Here stuur vir jou n vrou uit Sý hand uit..wat jou sal liefhê al die dae van jou lewe..nooit weer rusies..en seerkry.. jou sensitiwiteit maak jou baie spesiaal.. huil, dit bring ook heelword..
Thank you Lord for this young man’s life🙏
Ek het die voorreg gehad om na sy susters se boekbekendstelling genooi te kon word..
N paar jaar terug.. en die voorreg om hom n drukkie te kon gee . En sy woorde aan my was.. tannie bid dat ek soos my suster ook hierdeur sal kom.. 😢😢😢
35 jaar??? Daai ding moes NOOIT weer uit die tronk gekom het nie!!!!
Ek stem saam - Daai Vark beter mooi weet wanneer 35 jaar verby is gaan baie mense (Ek ingesluit) hofaansoeke doen vir 'n interdik of 'n verbod op vrystelling uit die tronk. Hy gaan sit!
Stem saam
Herman jy is beautiful en kan sien jy is nederig. Dat jy ons Hemelse pa die eer gee is ñ voorbeeld vir baie van ons. Ek jammer dat jy as kind dit moes deurgaan, maar ek bid dat jy net vreugde en liefde sal ontvang. Jy kan baie kinders bystaan wat dit daageliks ondervind. Jy kan nog lewens red. ❤❤❤ ❤❤
Seun, jy mag huil en hartseer wees... julle is deur hel en die duiwel homself! Daar is baie van ons wat tot vandag nog vir julle herstel en vrede bid. Ons los die oordeel aan Vader. Hy sal met die bose self afreken. Eendag gaan ons almal self moet verduidelik voor ABBA... ons is trots op julle! Moet nooit julle geloof in Vader verloor nie. Baie liefde.
Look how beautiful you turned out young man. Jesus loved you then and still does.
Sjoe, so n wonderlike getuienis. So baie om voor dankbaar te wees as jy ander se lewensverhale hoor. Ek bid die seën van die Here oor jou en jou sussies en boeties. Mag hierdie bloedlynvloek vir ewig gebreek wees en mag julle almal geluk, vrede en voorspoed vind❤
Pragtige jong man, mag jy groot hoogtes in jou lewe bereik. Jou hart is so mooi❤
Jammer vir wat julle onskuldiges moes deurgaan. My beste wense vir jul.❤
SO traumatic! I am SO sorry that this happened to these children! 😞
Bless the lady that took him in
Dankie Fokus, vir die mooi storie. Altyd net gehoor hiervan, maar vandag eers gekyk. Ek bid en hoop dat Herman en sy nuwe ma, n Christelike voorbeeld kan wees vir ander daar buite. Veral met die wreede wereld, veral soos dit nou gaan, daar buite. Dat die Here sien alles, Hy is lief vir ons almal! Of n mens nou bid of nie, Hy sal jou help/red uit die kloue van die bose magte! En juis dan, sal jy kan getuig, of verander ten goede, en Hom volg en dan vrede en liefde he. Sterkte julle almal.🙏☀️
Jy is 'n held Herman!! Bly die Here volg!
Genade Here...
Ek wens jy was my seun jong man. Mag alles vir jou mooi uitwerk.
Daar gaan 'n spesiale plek in die hel wees vir die gene wat kinders so seer maak. Die Koningkryk behoort aan hulle.
Jy is n mens wat liefde nodig het...jy mag maar huil! ❤
Wat jy waarlik gedoen het , was waarlik die Hemelse vader , wens ek kan die man ontmoet , wat n storie ou jys n legend
My hart breek vir jou. Maar jy is absoluut so braaf en awesome!!!!! Wens ek Kon jou n drukkie gee. Maar julle is so dapper. Jesus sal jou altyd beskerm en by jou wees!❤❤❤❤
Ai my hart het nog altyd uit gegaan na julle toe. Ek bid dat Jesus julle almal sal toevou met Sy liefde.
On no, heartbreaking. Poor young man and siblings.
👍👏👏Pragtige jong man uit gedraai,wens jou n voorspoedige toekoms vir die lewe vorentoe en alles van die beste. 🙏💕
Ek is so bitter jammer dat julle deur die moes gaan. Jy is so braaf en jy het jou en jou boeties/sussies se lewens gered! Mag Jesus elke stap saam jou wees. Daai man kan nie geklasifiseer word as n pa nie. So hartseer
Seuna jy is pragtig
Ag hene, ek so bly hys veilig en so wys,dankie Here😢
My hart breuk in duisend stukke💔😭😭😭😭Ek het nie woorde nie😢Hoe op dees aarde kan ñ mens so koud en wreed wees💔😭😭😭😭😭
Herman jy was braaf, dankie dat jy vertel waardeur jul kinders gegaan het.
You are a Beautiful boy and now you have a Mom who chose to be your Mom! She loves you so much and in time you will forget more and more!
Sadly they will never ever forget that life
Sanet you are a true hero and a wonderful example as a Christian. This young man is a hero.
Geen excuse oor die pa se verlede nie daar is mense wat ook deur dinge gegaan in hulle lewe maar word nie moordemaars of martelaars nie🤬
Ekt met 'n man gesels wat ook in daardie erf gebly het met sy gesin op 'n stadium, hy het ook later getuig teen die pa. Dié vent is nie 'n pa se gat nie. Mag die Here h vergewe vit sy dade teen sy geliefdes
Hierdie arme kinders😢😢😢😢. Vader wees elke oomblik by hul &maak hul weer heel asb
Liewe vader dis so sad my trane loop vir die arme seun. Kan iemand hom net n drukkie gee asb. hy nodig baie liefde. Eks so jammer 😢😢 maar die Here is groot.
Wat n pragtige jongman. Seënwense. Ai mag die monster maar nie na sy tronkstraf onder my toesig los gelaat word.
Hierdie jongman is n held!!! Goeie werk my boeta! Sterkte met jou toekoms🎉
Ai, die arme kinders. Ek hoop daardie "Pa" word goed deur die gat getrek in die tronk. Hy mag nooit weer die buitekant van 'n sel sien nie.
Herman jy is ‘n hero 🙏🏻❤
Sussie skryf 'n boek , en word famous , jy gaan op tv en word 'n mechanic , van Moerkerken, got a nice ring to it...
No child should ever go through this 😢😢😢😢😢😢heartbreaking why are the children not together why is one child still in the orphanage 😢😢😢😢
Ai seun jy is so braaf well done❤
His aunt is an angel
Ai my hart breuk soe vir die wrong doings van sy pa .😔❤️I hope no other child experiences such circumstances
Groot tespek vi die grootmaak mamma👏❤
He turned out a handsome young man. So sorry, hpevhe will survive all the trauma. Wonder where all the other children live. Hopevthey all well. Break my heart. Im cant help but cry
Thank you Lord for this young man's strong will. So cruel.. so unbelievable! Glad it's over.. 🙏🙏
Wens ek kon jou n drukkie gee 😢
Wil graag die boek oor die verhaal bekom, hoe gemaak groot ASSEBLIEF!!!
"hoekom wil ek nou begin huil?" - want dis moerse traumaties, my ou - jy het alle reg om te huil! Ek is bly die man is 35 jaar tronk toe - jammer die doodstraf is nie in plek nie...
Kon nie my trane terug hou nie " hoekom wil ek nou begin huil" 😢 ai jammer jy moes soveel deur gaan
Herries
Ek was 4 jaar oud toe het julle by ons vir n week kom bly
Ek sal jou eendag weer ontmoet ❤❤❤
man your story het my laat huil maar die jare is altyd daar vir ons almal, you have shown a mans character forgive and forget sterkte voorentoe jy en jou familie ❤
Eks dankbaar wat die Here vir hom doen en gedoen het😢😢😢😢
Waar was die Bure?
Die Here seën jou en jou sibbe. Mag julle vertroosting vind in Sy liefde. Dís ware vaderlike liefde.
Hope he gets effed up in prison every single day. Every single day...Ek sal enigiets gee vir vyf minute alleen in n kamer met daai man. N hele dag sal baie beter wees.
Hy sal huil as jy hom aanvat. Jy's 'n man. Hy weet jy sal terug slaan
Ofcourse wil jy begin huil , jou pa is n siek monster , en jy is n onskuldige arme kind. Jy is so baie meer werd. Ek hoop jy word gesond , in siel en hart !
Hy is nie siek nie, hy is boos. Ek weet nie hoekom mense altyd dit beter wil laat klink deur te sê die persoon is siek nie. Hy is 'n bose skepsel wat genot daaruit geput het om ander te martel.
Keep following Jesus He is your provider protector
Jy is n pragtige jong man. Moet nooit ooit terug val en aan jou kinders doen een dag wat daai man aan julle gedoen het.
If he us a Psycopath..cannot be rehabilitated, a danger to society and himself, why us he being released? Should he not be going into a Phytiatic establishment away from the public?
Lewens lange trauma deur die mense wat hul moes beskerm het 💔😢
Sorry sterk vir jou! en die ding gebeer in aander😥
I'm sure this house is on Nigel Road. Does anyone knw if it is?
Need an English Translator and/or closed captions ing please!
Een ding wat ek geleer het van die lewe, als kom tot n einde, als het n verval datum
Die Here is met julle dit is hartseer maar alls wat mooi is ver julle
NET DIE 😢HERE ALLEEN KAN SULKE WONDE HEEL😢
Whats is happening to the dog father in prison?
Why is one child still in an orphanage?
Jeso!
No words .......
EK'S SOOOOO TROTS OP DIE SEUN!! JER 29:11. DIE HERE HET GROOOOOOOOT PLANNE MET JOU BOETA ❤.
Sorry my seun😢
Why protect the man's visage. Whats that about?
So vark (defnitief nie ñ PA nie). Arme kinders sal vir die res van hul lewe getraumatiseer wees. Verskriklik!!!
Maar wat het van Herman se biologiese ma geword?
Sy was nie aan gekla nie
❤
Waar is die kindjie in die kinderhuis
Die is amper soos die Amerikaanse weergawe van die Turpins net verskil is alles was die pa wat die dinge gedoen het🤬
Eke ken Herman baie goed,hy is n goeie kind,ons het jare trug springs SAP toe gegaan en hulle gese wat gebeur het,ons het by hulle gehuur in die jaard,die SAP wou nie luister nie
😮😢😡
😭😭😭
Ek is so jammer vir dit wat jy moes deurgaan. GEEN kind verdien dit nie. Mag die Here jou beskerm en heel maak.
Dis Moe's nooit ooit gebeur het nie. ...shame man my heart is seer ....gooi weg die key ..Hy moet Bly .
Ek is so jammer
Wat het geword nou van die vrou en kinders ?? Dis vreeslik
😢 arme kinders
Shame, die arme ou se storie maak 'n mens hardseer.
Susan Cilliers, Beeld verslaggewer, het n skitterende boek hieroor geskryf.
Liewe land die monster verdien geen grenade nie 😢
Sorry about it son.....
Horrific abuse.
En hy kry net 35 jaar .skande
Jy kan baie trots op jouself wees Herman.
Bid vir julle . Alles sal beter gaan .Moet nie terug kyk, kyk voor
😢😢😢😢
Ag so jammer lieffie kind. Shame dit moes so erg gewees het.
Ek het nie woorde nie
Die marteling was erger as wat ek destyds gelees het. Dis verskriklik
I need help for grandson pleae
please contact police,or child care services,if you have not allready!!!

Die Here was en is jou bewaarder Hyt jou uitglei