Ds Kobus van der Walt

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 29 лис 2024

КОМЕНТАРІ • 22

  • @pietersmith9745
    @pietersmith9745 10 днів тому +4

    Baie goeie gesprek. Groete van Calvary Baptist Church in Richards Baai.

  • @annanievandenberg398
    @annanievandenberg398 9 днів тому +2

    Dankie vir kosbare gesprekke met opregte Godsmanne van die Weg, die Waarheid en die Lewe; Jesus Christus ons Verlosser! ❤

  • @metapolitikgedanken612
    @metapolitikgedanken612 10 днів тому +2

    Daar was 'n staatsnabyheid met die NG-Kerk (tot 'n mate is dit nog steeds so), maar dit was nie 'n staatskerk nie soos sommige van die Lutherse kerke oorsee is. Dit het 'n belangrike maatskaplike rol gespeel, veral vir Afrikaners. In die 90s het dit egter 'n ernstige geloofwaardigheidskrisis ondergaan. Wat nie beteken dat voorheen alles in orde was. Dit was net nie so duidelik nie.

    • @SOLAplatform
      @SOLAplatform  9 днів тому +2

      Inderdaad. Willie Jonker het in die 1950s al gepraak van 'n "volkskerk" .... dit was algemeen in boeke dat die NG Kerk die Nasionale Party in gebed was ... dit was natuurlik onoffisieel maar in die volksmond 'n gegewe .....

  • @natievancoller7079
    @natievancoller7079 11 днів тому +2

    So as ek reg verstaan uit die gesprek is julle voorstaanders van die uitverkiesings leër??

    • @uselogic1
      @uselogic1 11 днів тому +1

      korrek

    • @japiepapenfus7260
      @japiepapenfus7260 11 днів тому +2

      Natuurlik! As mens deur die Bybel gelees het, hoe kan mens nie daar aan glo nie.

    • @uselogic1
      @uselogic1 11 днів тому +2

      @@japiepapenfus7260 Hello Japie. Hoop dit gaan goed.
      Ek was ook vir baie lank 'n Calvinis, maar is nie meer nie. Ek lees ook dieselfde Bybel, maar nie meer deur gereformeerde T.U.L.I.P. lense nie en dit maak 'n groot verskil.
      Groete

    • @natievancoller7079
      @natievancoller7079 11 днів тому +2

      @japiepapenfus7260 Ja ons word uit verkies omdat ons Jesus se offer aanvaar het wat hy vir ons aan die kruis gedoen het maar dit bly nog steeds n vry keuse.

  • @georgeburger5382
    @georgeburger5382 11 днів тому +6

    Dit gaan my verstand te bowe....Sola Scriptura, maar besprinkel ipv onderdompel.

    • @Jo-ld4lb
      @Jo-ld4lb 11 днів тому

      Is onderdompeling nodig om gered te wees? Waar staan dit in die Bybel?

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 10 днів тому

      Mens moet egter na altwee kante se argumente kyk...

  • @baarki
    @baarki 11 днів тому

    Hoekom nie maar die ding by die naam noem nie doomnie? Ek het vir jare gedink ek is 'n Christen, maar danksy die Baptiste toe ook besef ek was nooit 'n Christen nie, net 'n Calvinis. Ek is self ook net deur die NG kerk se sprinkelmasjien as baba, en is dus nooit gedoop nie. My ma dink ek is gedoop, en my pa het gedink hy het my gedoop. My ouers was self ook net besprinkel, so ek glo ek sal eendag saam met my familie en die hele NG tjirts in die hel verenig word. Daar sal ons maar die ou Satang saam moet trotseer. En vandag is ek happy met die wete dat ek nooit waarlik 'n Christen was nie. En ook nooit een wil wees nie. Ten minste kan ek Sondae lekker laat slaap. En as ateis kan ek ook gaymense aanvaar en hulle dit gun om mekaar lief te he.

    • @RiaanJoub
      @RiaanJoub 10 днів тому +1

      Jy is so gelukkig as ateïs dat jy steeds soekend is en nog steeds geloofsgesprekke volg, ne?

    • @metapolitikgedanken612
      @metapolitikgedanken612 10 днів тому

      @@RiaanJoub In der daad 'n bietjie vreemd. Maar duidelik was daar al probleme in sy jonger dae gewees. Interessant is dat hy 'n verwagting is dat daar met 'n christen iets anders gaan wees as met 'n nie-christen.

    • @uselogic1
      @uselogic1 10 днів тому +2

      Hello Baarki. Ek vertrou dat dit goed gaan met jou.
      Ek wil net weet of jy, as ateis, dieslfde sienings het as die bekende ateiste soos professors Richard Dawkins, Lawrence Kraus, Neil Degrasse Tyson, ens. wat glo dat niks alles gemaak het en ook dat daar geen lewe na die dood is nie, m.a.w. weer niks?
      Ek hoor graag van jou.
      Dankie & groete

    • @baarki
      @baarki 10 днів тому

      @@uselogic1 Hoekom vertel jy my nie wat ek glo en nie glo nie? Julle doen dit dan al jare so. Iemand wat weet wat die Here dink en nie dink nie, is mos iemand wat alles weet.

    • @baarki
      @baarki 10 днів тому

      @@RiaanJoub ek hoef gelukkig nie ver te soek nie, godsdiens word om elke hoek en draai in mens se keel afforseer.