RITME Digitaal | Meer as net 'n glimlag [Deel 1]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
    𝙏𝙚𝙢𝙖: Meer as net 'n glimlag [Deel 1]
    𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Johan Smith
    𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 11 April
    𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)
    💻📱 UA-cam & Facebook

КОМЕНТАРІ • 7

  • @lenajonk6206
    @lenajonk6206 5 місяців тому +1

    Baie dankie vir jou mooi boodskappe, al die dank aan my Vader ek probeer gehoorsaam wees aan ons Jesus, net deur Sy genade alleen.

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 5 місяців тому

    Baie dankie! Ek't opgegroei mt vriendelikheid kos niks en dis sò waar. Geseende naweek Amen 🙏 🙌 👏

  • @annaliewiese8620
    @annaliewiese8620 5 місяців тому

    Baie dankie Johan vir ń wonderlike boodskap.

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 5 місяців тому

    Dankie soos altyd opbouende boodskap.

  • @volia-louisecoetzee733
    @volia-louisecoetzee733 5 місяців тому

    Baie dankie Johan!

  • @ansiesmit8618
    @ansiesmit8618 5 місяців тому

    As mens terug kyk na jou lewe en sien hoe goed jy.... nee die Here jou laat doen en bereik het. Dan kan jy gelukkig wees.

  • @elizewebb
    @elizewebb 4 місяці тому

    Kyk uit Texas, VSA