RITME Digitaal | Die Groot G

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • 𝗛𝗶𝗲𝗿𝗱𝗶𝗲 𝘄𝗲𝗲𝗸 𝗼𝗽 𝗥𝗜𝗧𝗠𝗘 𝗗𝗶𝗴𝗶𝘁𝗮𝗮𝗹:
    𝙏𝙚𝙢𝙖: Die Groot G
    𝙎𝙥𝙧𝙚𝙠𝙚𝙧: Stephan Joubert & Johan Smith
    𝘿𝙖𝙩𝙪𝙢: 9 Mei
    𝙏𝙮𝙙: 18:00 (Boodskap word vrygestel, jy kan egter enige tyd daarna kyk)

КОМЕНТАРІ • 6

  • @marlenevandermerwe1160
    @marlenevandermerwe1160 4 місяці тому +1

    Baie baie dankie vir jul 2 se insiggewende boodskp. Sien uit na die vlgde gesprek oor Genade onverdund (sò mooi gestel). Mag jul geseènd wees mt baie genade. AMEN 🙏 🙏 🙏

  • @mariletteball363
    @mariletteball363 4 місяці тому +1

    Baie dankie Stephan en Johan, julle het dit nou sò duidelik uiteengesit

  • @altalourens2479
    @altalourens2479 4 місяці тому +2

    Ai Stephan en Johan. Dit was so 'n wonderlike virtuele 'Bybelstudie' en gesprek om na te luister. Stephan, ek het veral gehou van jou uitlating dat Genade ... God in volkleur is. Halleluja!

  • @marthievandermerwe4058
    @marthievandermerwe4058 4 місяці тому

    Dankie vir hierdie uitstaande insiggewende boodskap oor genade.

  • @hesternaude
    @hesternaude 4 місяці тому +1

    Ongelooflike gesprek... so baie het weereens vir my oopgeval! So dankie en ek is so dankbaar!

  • @jeannedutoit2621
    @jeannedutoit2621 4 місяці тому +1

    Hierdie gesprek was te kort...... Verseker sien ek uit na di ander gesprekke ook
    Baie dankie johann en stephan