Protector - Bron Worship

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 20 чер 2024
  • Psalm 91: 1 en 2
    “Hy wat by die Allerhoogste skuiling vind en die beskerming van die Almagtige geniet,
    2 hy sê vir die Here: “U is my toevlug en my veilige vesting, my God op wie ek vertrou.”
    Kom ons maak ’n doelbewuste besluit om van hierdie dag af vorentoe, ons vertroue in God te plaas. As ons in daardie aksie van geloof kan wandel, sal Hy ons nie teleurstel nie.
    Besluite sonder die leiding van die Heilige Gees kan ons onder die beskerming van God uit, verwyder. Daarom sê hierdie Psalm dat ons skuiling by die Allerhoogste moet vind. Deur ons gehoorsaamheid aan Hom, Sy woord en Sy Gees, bly ons onder Sy vlerk en in Sy veilige vesting!
    Deel gerus met jou vriende 🙌🏻 🙏🏻
    Die Bron
    Jou Familie!
    ...
    Vir meer inligting besoek gerus ons webtuiste by:
    www.diebron.co.za
    of kontak ons by
    info@diebron.co.za
    Volg ons ook op sosiale media:
    - Facebook
    - Twitter
    - Instagram
  • Фільми й анімація

КОМЕНТАРІ •