Dankie vir hierdie uiters belangrike onderwerp om God se Naam in eer te hou op soveel gebiede van ons lewe. Dankie Stephan vir die liefde en eerlikheid vir Christus wat uit jou lewe uitstraal. Nie net uit die Woord nie, maar ook uit jou lewe leer ons Jesus liefkry. En dis moontlik, omdat Hy ons eerste liefgehad het.
Baie dankie. Die boodskap laat my net weereens besef ek is nie waar ek moet wees in my verhouding met ons Hemelse Vader nie. Dit is net 'n gewaarwording, dit is nie my besluit nie maar Syne waar ek behoort te wees. Ek sal in meer oorgawe my moet verootmoedig en Hom behaag. Dit is 'n voorreg en eer om in Sy permanente teenwoordigheid te wees.
Baie dankie, Prof., dat ek nou nog na dié boodskap kon luister en soveel kon leer en ervaar. Dankie, dat u God se Woord so mooi en eenvoudig aan ons verduidelik, maar dat u God grootmaak en eer. Alle lof en eer aan ons Hemelse Vader. Ons God bly so groot en getrou.

Dankie! Weereens leer ek vele by jou Stefan!
Dankie vir hierdie uitstaande boodskap. Ek waardeer die boodskap en het my na myself laat kyk. Seëninge.
Baie dankie. Die boodskap laat my net weereens besef ek is nie waar ek moet wees in my verhouding met ons Hemelse Vader nie. Dit is net 'n gewaarwording, dit is nie my besluit nie maar Syne waar ek behoort te wees. Ek sal in meer oorgawe my moet verootmoedig en Hom behaag. Dit is 'n voorreg en eer om in Sy permanente teenwoordigheid te wees.
Stephan dankie dat jy kern van Christen-wees vir ons duidelik gemaak het.
Baie dankie, Prof., dat ek nou nog na dié boodskap kon luister en soveel kon leer en ervaar. Dankie, dat u God se Woord so mooi en eenvoudig aan ons verduidelik, maar dat u God grootmaak en eer. Alle lof en eer aan ons Hemelse Vader. Ons God bly so groot en getrou.
Dankie dit is so kosbaar.
Dankie Stephan.
Baie dankie Stefan waardeer so baie🙏♥️
Stephan dankie vir vandag se boodskap
Dankie vir die wonderlike boodskap van die LOSE beginsel. Mariana.
99
Dankie. Kosbare boodskap.
Dankie Ds Stephan. Groete uit Australië. Ina
Baie dankie Stefan - waardeer opreg ♥️💯🕊
Amen baie dankie
Middag Prof, wil maar net sê hoe baie ek u leringe geniet en waardeer. Ons sal mos nooit genoeg kry hiervan nie. Shalom.
Waar kan ek bankbesonderhede verkry vir skenkings, asb?
Hi Elsabe. Jy kan al die nodige inligting hier kry www.ekerk.org/ondersteun
Pp