Kaiings & Pap | Rooies Strauss | Pap en Gospel

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 7

  • @sammyvyfers8849
    @sammyvyfers8849 2 місяці тому

    Die opregtheid in jou boodskappe is treffend. Ons moet ons nie blindstaar teen die waarheid nie.dankie Dat jy dit so eenvoudig bring en verduidelik. Mag elk en elkeen hier uit iets leer en besef wat liefde en naaste liefde is.God seen

  • @ConnieDaniel-e2j
    @ConnieDaniel-e2j 2 місяці тому

    Baie goeie Boodskap 😅 en like Jou dr goed Dankie Vir goeie Werk wat JY doen Jesus is Lief Vir ons Almal ongeag Jou kleur Blessings Shalom 🙏🏻🙏🏻🙏🏻🛐

  • @joanbotes1841
    @joanbotes1841 2 місяці тому +1

    Baie dankie vir die goeie boodskap dit het my gestig jy kan dit nie beter verduidelik het nie geniet ook die kossie die Here seen jou

  • @marieroos7659
    @marieroos7659 2 місяці тому +1

    Ai hu lus kry ek nou vir daai lekker pap en kaaings..

  • @JohanWooberg
    @JohanWooberg 2 місяці тому

    Dis mos lekker oom rooies!

  • @JohanWooberg
    @JohanWooberg 2 місяці тому

    Ja is baie lekker meel! Ek het al lekker pap gemaak al daai meel! Johan wooberg.