Volgens wat Christus werk | Vita Dei 599

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 19 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 15

  • @jennyholtzhausen7732
    @jennyholtzhausen7732 2 дні тому +2

    Dankie Riekert vir jou reguit aanslag!

  • @Christine-fg9jk
    @Christine-fg9jk 2 дні тому

    Amen...Dankie Jesus,🙌
    🤍 skep in my n rein hart...

  • @hannetjiedebeer2316
    @hannetjiedebeer2316 3 дні тому +1

    Dankie Jesus !!! U alleen is genoeg. Dankie dat U met ons lewens werk Soos U wil wanneer ons ons buig voor U.

  • @magdatheron9714
    @magdatheron9714 2 дні тому +2

    Riekert, nog nooit het die Woord my aangespreek soos nou deur jou boodskappe. Die waarheid maak ons vry. Dankie vir die maklik, verstaanbare boodskappe.

  • @PieterVanderWalt-f1u
    @PieterVanderWalt-f1u 3 дні тому +1

    Amen... meer van Jesus en minder van myself❤

  • @elbethterblanche4010
    @elbethterblanche4010 3 дні тому +1

    Baie dankie dat jy dit so duidelik maak dat die mens net tot God kan nader deur geloof en gehoorsaamheid in Jesus Chrisus onse Here
    Dat Jesus ons enigste vryspraak by God is!!!🙏🌟

  • @booysenmaria6484
    @booysenmaria6484 День тому

    So so powerful!! prys die HERE!! Dankie Riekert dat jy die WOORD so duidelik bring
    GOD seën

  • @petrohouy9338
    @petrohouy9338 3 дні тому +4

    Elke lering saam met jou is so spesiaal. Waarlik, JESUS is die verskil. Riekert, baie dankie vir hierdie een. Laeveld groete.

  • @graemekeehn9053
    @graemekeehn9053 3 години тому

    Thank you for the English subtitles🎉

  • @LourensJansevanRensburg-p5u
    @LourensJansevanRensburg-p5u 3 дні тому +1

    Dankie Riekert dit laat ons vêr terug dink oor ons eie lewens

  • @ronellerasmus2407
    @ronellerasmus2407 3 дні тому +1

    Baie baie dankie..........

  • @gerhardvanzyl4821
    @gerhardvanzyl4821 3 дні тому +1

    Dankie Jesus!!

  • @marialubbe2698
    @marialubbe2698 3 дні тому +1

    Ek waardeer jou Riekert. Hou daarvan hoe jy die woord, op 'n verstaanbare wyse vir ons breek.

  • @magdabotha296
    @magdabotha296 3 дні тому +1

    Wow!! In your face, soos die jonges sou sê. Baie dankie!!! Die een tref raak.

  • @hannetjietheron6540
    @hannetjietheron6540 3 дні тому +1

    Jy laat my glimlag...maar die boodskap is DUIDELIK, dankie