Loukie mos altyd gese " Onthou net, daars net een Supercast. Daars baie namaaksels op die mark en Supercast bly die beste. Kwaliteit aas Kwaliteit Vis"....Great om te sien Conoflex is mos nou die beste, huh.
Barend en louki julle lyk te deftig in julle Nuwe hemde.danki altyd vir goeie raad en advies veral danki loutji louwies julle manne inspireer n men's om aan te hou Hengel veral om beter te Hengel.groete Martin.
I enjoy the advise that Louw and Barend give. Dis goed om te sien dat julle manne weer besig is. Ek self hengel gereeld, maar niks soo gereeld soos julle manne nie. Dit is n passie vir my en ek het baie respek vir Louw en sy advies. Ek geniet die Conoflex produkte, ek het nie baie nie, maar dit werk vir my. Ek sien uit na die volgende video.
nou iewe skielik is conoflex die beste. mense moet begin besef maak nie saak watse brand jy gebruik nie... visse sal byt. kwaliteit aas kwaliteit vis yeah right.
Supercast se voer werk net beter vir my. Bullets van conoflex is great. Gebruik wat die beste werk van verskillende brands. En moenie agter elke nuwe dippie aan hol nie... Geld mors op sy beste.
Ek hou van beide Supercast en Conoflex, dis nogals funny as jy op die vorige Supercast dvd's sien hoe hierdie einste manne sweer dat niks beter as Supercast is nie. Anyways, nice vid.
now I am confused, I thought they were the Super cast Team. what happened now I have been following them for a while why did they leave SuperCast? Can someone please explain this to me???
Loukie is now in charge of Conoflex Carp and Barend is his right hand man, they left Supercast over 5 months ago and are now running Conoflex Carp, you can still follow them now on this channel as they will be releasing new video every month and doing what they love, hope this clears things up.
Barend gedag jyt so velore geraak Dankie om weer my vriend te vind So saam Lou by cornoflex Dankie vertrou om gereeld te hoor van u nou Matter stuur groete aan Lou Nee ek was maar verras om jou te vind Aanhou soek sal jy Barend iewers vind Dankie vir eerste reeks dit is reeds n sukses hierdie video Glo om spoedig 2 de te kan sien
All these fishing videos are in Afrikaans, how do we get a chance to understand them and learn about they products, yet we spend alot of money on there products
Loukie mos altyd gese " Onthou net, daars net een Supercast. Daars baie namaaksels op die mark en Supercast bly die beste. Kwaliteit aas Kwaliteit Vis"....Great om te sien Conoflex is mos nou die beste, huh.
Beslis n reeks om te probreer! dankie vir alles manne, Loutjie jys n yster! Groete hier van dynamic plastics
Barend en louki julle lyk te deftig in julle Nuwe hemde.danki altyd vir goeie raad en advies veral danki loutji louwies julle manne inspireer n men's om aan te hou Hengel veral om beter te Hengel.groete Martin.
I enjoy the advise that Louw and Barend give. Dis goed om te sien dat julle manne weer besig is. Ek self hengel gereeld, maar niks soo gereeld soos julle manne nie. Dit is n passie vir my en ek het baie respek vir Louw en sy advies. Ek geniet die Conoflex produkte, ek het nie baie nie, maar dit werk vir my. Ek sien uit na die volgende video.
nou iewe skielik is conoflex die beste. mense moet begin besef maak nie saak watse brand jy gebruik nie... visse sal byt. kwaliteit aas kwaliteit vis yeah right.
Kan nie help om saam te stem nie.
Stem saam
Supercast se voer werk net beter vir my. Bullets van conoflex is great. Gebruik wat die beste werk van verskillende brands. En moenie agter elke nuwe dippie aan hol nie... Geld mors op sy beste.
Boulyn beste voer
Well done julle goeie dvd
Sponsorship help met hengel, dit is eintlik n duur sport, veral vir die SA hengelaars, lekker boys
Boulyn en twin series is beste al wat ek like van conoflex is julle vrot voete en julle manier van hengel
Ek hou van beide Supercast en Conoflex, dis nogals funny as jy op die vorige Supercast dvd's sien hoe hierdie einste manne sweer dat niks beter as Supercast is nie. Anyways, nice vid.
You are absolutely correct, this is just a sales game. Every item has its own day. I still purchase Supa cast and i love it!!
now I am confused, I thought they were the Super cast Team. what happened now I have been following them for a while why did they leave SuperCast?
Can someone please explain this to me???
Loukie is now in charge of Conoflex Carp and Barend is his right hand man, they left Supercast over 5 months ago and are now running Conoflex Carp, you can still follow them now on this channel as they will be releasing new video every month and doing what they love, hope this clears things up.
@A Fera send an email to loukie@rapalavmc.co.za and we can see what we can do!
Dis net soos Sharks se hele span in cheetahs se jersey, wat kies jy?
Ek het darem di DVD gekry danki loutji
Kan julle asb bietjie bronkies toe gaan ?
Bull shirt product skalla is jlle baas Bru supercast ht jlle wys gemak
Not anymore
Ek is so bly om julle weer te sien Barend en Louwkie vdm is tops
Where did you guys fish?
Oom vang Oom nie Meer vir super cast nie
Maar is Conoflex nie Loukie Louwies se produkt nie!!?? Sal terugvoering op my vraag baie wardeer..
Nie meer nie
Watse katrolle gebruik julle
Hi, ek is opsoek na sulke hemde, maar long-sleeve dat die son mens nie so eet nie, waar kan ek koop?
Dees Fishing Tackle Bloemfontein. Awesome hemde
When is the next video you say "they will be releasing new video every month and doing what they love"
Barend gedag jyt so velore geraak
Dankie om weer my vriend te vind
So saam Lou
by cornoflex
Dankie vertrou om gereeld te hoor
van u nou Matter stuur groete aan Lou
Nee ek was maar verras om jou te vind
Aanhou soek sal jy Barend iewers vind
Dankie vir eerste reeks dit is reeds n sukses hierdie video
Glo om spoedig 2 de te kan sien
@Conoflex Carp is die Hi Line produk meer vir spesie hengel?
Nee, for all Bank Angling - Carp, muddies, barbel. everything
Nee dis net n Nuwe reeks
Net soos bosluise op n bees se bal.(SUPERCAST se bal)
Any idea when the 14ft will launch?
Only next year.
Ou Dirk kort net bietjie kamera etiket.
Nee vok man.... rajah curry powder brown bread and 1 egg... en nogal moet nie bang wees to put al lot of concentrate nie... lyk julle betaal vir dit
Wonder of die verskillende produkte eienaars mekaar se video's kyk
Bja politiek tussen di manne
Ek gebruik eerder supercast conoflex is te duur en regtig Louw en Barend dis alles net vur geld
Wa kry mens groot reismiere want ek kry net soos 7mm reismiere
Julle is die Beste ek kyk altyf vir jul
Lou julle manne is gud produkte is ook nie te bad nie mar julle is duur jng.
Barend
Wat van Schalck
By super cast
Conoflexs is beter maar hulle preise is buite my budget ek kan rerug nie 140 rand betaal vir 50 ml botteltjies nie
All these fishing videos are in Afrikaans, how do we get a chance to understand them and learn about they products, yet we spend alot of money on there products
Buddy not to be blunt but it's not to hard to understand flavours and names... put it together and God willing itll make sense