How To Catch BIG Fish in South Africa | LC vd Westhuizen [Protea Angler] The Original Podcast ep. 31
Вставка
- Опубліковано 6 лют 2025
- Join this channel to get access to perks:
/ @originalmutis
Become part of our Mailing List- bit.ly/3utsr1M
In hierdie week se episode van The Original Podcast, Suid Afrika se Eerste Weeklikse Visvang Potgooi, gesels ons met beroemde Geelvis gids en Protea Hengelaar LC vd Westhuizen oor monster vis in Suid Afrika. Grootbek Geelvis, babers karps alles word bespreek.
Guided Fishing Trips
LC vd Westhuizen Contact Info:
tel: +27 84 464 5663
(let him know you came from The Podcast)
In this week's episode of The Original Podcast, South Africa's First Weekly Fishing Podcast, we chat with well known Yellowfish guide and Protea Angler LC vd Westhuizen about monster fish in South Africa. Largemouth Yellowfish, barbel and carp we discuss it all.
Original Mutis - It's all about the quality
Available at your favorite tackle shop or online.
For more information visit originalmuti.co.za or
Facebook Page -
/ theoriginalmutis
www.facebook.c...
#fishingpodcast #fishing #originalpodcast #podcast #southafrica #vaaldam #carpfishing #Originalmutis #fishingdips #freshwater #freshwaterfishing #rock&surf #saltwater #longweekend #fishingtips #papgooi
Dankie julle vir nog n pragtige podcast , weereens baie informasie vir die wat beryd is om te luister en baie te leer . 😊
Lc is n groot legend. Ek het bitter baie respek vir hom.
Hi Sakkie. Kan julle dalk n bietjie videos maak van verkillende soorte knope ens. Dalk iets soos short videos. Dalk nie n episode doen. Net ietsie kort en vinnig. Dink maar daar aan. Dit is maar net n voorstel. Dankie vir julle moeite vir die wonderlike podcasts. Dit is awesome. Kan nie wag vir n woensdag om die nuwe episode te kan kyk nie. Great stuff 🎉🎉
Always a great informative podcast.
Die vis ryk nie of hy gaar is nie, brilliant wel done,self die met aapie se flora seen piepie 😂😂leker lag en leker info, thanks ouns
Baie dankie julle julle is die beste.
Lekker om julle te hoor.
Wat is daai app se naam?