Die vierhonderd jaar van stilte (Deel 2)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 26 січ 2025

КОМЕНТАРІ •

  • @hesterswart9849
    @hesterswart9849 3 роки тому

    Dankie pastoor die 400jaar van stilte is baie interessante en al dieander lesings is baie goed.

  • @tersiapretorius3637
    @tersiapretorius3637 2 роки тому

    Dankie luister gereeld
    Ook tersia sommer TP

  • @Poppievn
    @Poppievn 3 роки тому

    Goeienaand sien uit na die woord uitlegging.

  • @niciv.n.8747
    @niciv.n.8747 4 роки тому

    Ek bid gereeld dat God sal help...wat moet gebeur,met ons liefdiere wat mag agterbly...tydens die Wegraping.Dit bly maar 'n hartseersaak.Dankbaar dat Hy weet van ons liefde vir ons diere.

  • @perciaviviers1342
    @perciaviviers1342 4 роки тому

    God is drie eenig maar net die VADER alleen weet wanneer die koms sal plaas vind.. Maar hoekom hoor ek die SEUN Jesus Christus is GOD self. Wil graag weet wat reg is. Want met JESUS se doop het die VADER gesè dis my geliefde seun. Dankie vir die uitleg ek waardeer opreg
    Groete

    • @RaymondLombardMinistries
      @RaymondLombardMinistries  4 роки тому +1

      Môre Percia, my artikel wat in detail, in diepte die Drie- Enige God verduidelik kan jy nou aflaai by raymondlombard.com Wat sê die Bybel? Volume 2 onder: Die Drie -Enige God. Daarin vind jy Bybelse bewyse dat Jesus Christus nie net die Eniggebore seun van God is nie, maar ook God is. Seënwense en groetnis

  • @alidavaneeden6333
    @alidavaneeden6333 2 роки тому

    Jammer kan nie koment nie alweer geblok fb se niemans sien my coments en ek mag nie nou meer koments lewer nie