Nuwejaarsdiens 2025 | Uit die Woord - Digitaal

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 3 лют 2025

КОМЕНТАРІ • 16

  • @RupertAlkaster
    @RupertAlkaster Місяць тому +2

    Thank you Pastor for that encouragement this morning.Please pray for me because sometimes I feel alone and weak but I know GOD is with me.All the best with the New Year and Bless you and your family and Congregation GOD BLESS Amen 🙏

  • @henriettesmit5099
    @henriettesmit5099 Місяць тому +6

    Wat n wonderlike boodskap vir 2025. Baie dankie vanuit Nelson New Zealand.🙏

    • @sunettesmith-cv6uc
      @sunettesmith-cv6uc Місяць тому +2

      Dankie vir n wonderlike boodskap ons is op die plaas en is geseën met heerlike reën

    • @riaannagel7906
      @riaannagel7906 Місяць тому

      ONS dien n GROOT GOD AMEN!!​@@sunettesmith-cv6uc

  • @sonettevandyk6874
    @sonettevandyk6874 Місяць тому +1

    Baie baie dankie vir die pragtige Boodskap. Mag God u reiklik Seën vir 2025.🙏🙏🙏

  • @StephanusPretorius
    @StephanusPretorius Місяць тому +1

    Baie baie dankie vir die wonderlike opbouende boodskap mag ons HEMELSE VADER JESUS CHRISTUS met ons elke tree stap in die nuwe jaar AMEN en AMEN 🙏

  • @magdacloete8830
    @magdacloete8830 Місяць тому +1

    Dankie DS Adriaan vir jou boodskap vandag God seen jou en gesin met Sy Hemelse Genade, Voorspoed vir julle in die 2025 jr, groete seen en Grootste liefde van Bo Amen 🙏 ABBA Vader Amen 🙌💖

  • @nettadebeer9936
    @nettadebeer9936 Місяць тому +1

    Dankie vir n mooi boodskap..het een gesoek om my die held jaaar kan dra..Geseende Nuwe Jaar van die awes Kaap 🙏🏻

  • @meisiesmit4112
    @meisiesmit4112 Місяць тому +1

    Amen 🙏 Goeiemore Ds Adriaan baie dankie vir hierdie kosbare boodskap. Baie Seen, Voorspoed, Vrede en Vreugde vir julle vir 2025

  • @engelastrauss9751
    @engelastrauss9751 Місяць тому +1

    Amen dankie

  • @GloriaCoetzee
    @GloriaCoetzee Місяць тому +1

    Amen 🙏🙏🙏

  • @stefandebruin8118
    @stefandebruin8118 Місяць тому +1

    Dankie vir 'n pragtige en spesiale boodskap, ds. Mag die Here u en u geliefdes ryklik seën in 2025.

  • @relienkloppers8149
    @relienkloppers8149 Місяць тому +1

    Amen

  • @louisagrobler1237
    @louisagrobler1237 Місяць тому

    Dankie Vir N wonderlike Boodskap, mag God ons elkeen lei Soos Hy dit Al Reed's uitgele het Vir elkeen afsondeelik. Kom ons loof en prys Hom tot in die Hoogste Hemel. Laat ons in Sy Spore stap in 2025 en doen wat Hom behaag. Amen

  • @joanierossouw2297
    @joanierossouw2297 Місяць тому +1

    Baie dankie ds. Andries vir die pragtige boodskap vir 2025. Mag dit vir uself en u gesin ook 'n baie goeie jaar wees.

  • @ElsieSwartbooi-g5r
    @ElsieSwartbooi-g5r Місяць тому +1

    Amen God seen