Tog word daarvan tot vandag toe oor hierdie rolprent gepraat: baie mense is beindruk oor sy spel. Hy het self daarvan gehou om "against type" te speel.
Mense het tydens die verfilming gekla oor die valskermetonele aan die einde van hierdie rolprent agv dat iemand tot hul dood geval het en niemand gehelp het nie en verfilming was tydelik gestop.
@@TrevorMoses312 Agge nooit. Ek kan myself net indink watse skok en dan verligting dit aan aan die betrokkenes moes besorg het?! Het self as dienspligtige by Valhalla, Swartzkopf en Wonderboom diens gedoen. Ou matta - dit moes 'n petalje gewees het. Dankie - laat mens ver terugdink.......
Dankie vir oplaai.Lekker gekyk.👍❤️
Baie dankie, Tillie, vir al die ou flieks! Jy vat ons ver terug!
Net toe ek dink ekt al die ou movies gesien! Baie dankie vir hierdie een! ❤
Baie dankie Tillie!❤
Baie dankie.
Dankie Tillie
sad ending...Reghardt n swak rol geneem
Tog word daarvan tot vandag toe oor hierdie rolprent gepraat: baie mense is beindruk oor sy spel. Hy het self daarvan gehou om "against type" te speel.
Mense het tydens die verfilming gekla oor die valskermetonele aan die einde van hierdie rolprent agv dat iemand tot hul dood geval het en niemand gehelp het nie en verfilming was tydelik gestop.
Tragies. Dankie vir inligting Trevor. Maak die film interessant om meer geskiedenis te he.
@@vasti018 Ek moet net byvoeg: die mense by Wonderboom Lughawe het gedink daar val iemand tot hulle dood en dit was al die tyd 'n pop of mannekyn. 😳😆