Zambiese boer koop tien SA Beefmasters

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 16 жов 2024
  • Tien Beefmasters is op pad na Zambië nadat ’n teler die diere op die tiende jaarlikse produksieveiling van Rhenostervallei Beefmasters en Beef on Grass Beefmasters op Bela-Bela aangeskaf het.
    Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook / landbouweekblad | @landbou op Twitter / landbou | Instagram / landbou | TikTok / landbouweekblad

КОМЕНТАРІ •