LandbouTV
LandbouTV
  • 2 047
  • 1 663 671
KYK | Reitz-veiling: Kruispaaie-boerevereniging se gehalte-diere beïndruk
Die landbougemeenskap van Reitz het Maandag 14 Oktober nie net hoër temperature beleef nie, maar ook opwindende veilingspryse gesien. Vleissentraal het ’n suksesvolle veiling in samewerking met die Kruispaaie-boerevereniging aangebied en ’n dinamiese en energieke atmosfeer het geheers.
Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
Переглядів: 144

Відео

Vee-akademie | Rauri Alcock
Переглядів 3117 годин тому
Landbouweekblad is Suid-Afrika se grootste en invloedrykste landboutydskrif, en staan al meer as 90 jaar in die diens van boere. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | AgriBonus help boere speel-speel
Переглядів 172 години тому
Brande het elke jaar ’n vernietigende impak op weiding, diere en boerderye. Daarom spits die Agri Relief Foundation hom daarop toe om geld in te samel om boere by te staan. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Angus is met rede ’n voorkeurkeuse vir vleisproduksie
Переглядів 572 години тому
Angus het ’n reputasie as een van die gesogste beesrasse ter wêreld danksy sy uitstekende kenmerke. Die Angus bied uitstekende karkasgehalte wat sappige, sagte vleis lewer. Die ras se groeivermoë maak hom ook ’n goeie keuse vir voerkrale. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | Tik...
Bulle haal billike pryse op Vrystaat Angusklub se produksieveiling
Переглядів 952 години тому
Al word uitsonderlike hoë pryse nie behaal nie, verkoop Angusse steeds goed op veilings, ondanks ’n moeilike jaar, het Danie Dames, rasadviseur van die Angus-beestelersgenootskap, gesê op die produksieveiling van die Vrystaat Angusklub wat op 11 Oktober op die Bloemfonteinse skouterrein gehou is. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter t...
KYK | Geroosterde aartappels met knoffelbotter en parmesaan
Переглядів 224 години тому
Kry hierdie resep - en nog vele ander maklike ete-idees vir jou somertafel - in die Freshmark-promosie afdeling in die splinternuwe uitgawe van Landbou Boerekos. Besoek jou naaste supermark en gryp jou kopie of bestel dit aanlyn by winkel.landbou.com/produk/boerekos-25/ of kontak Johan Terblanche by johan.terblanche@media24.com of bel hom by 021 406 4962. Landbouweekblad is Suid-Afrika se groot...
Frankfort-vetveeveiling in 'n ander klas
Переглядів 16216 годин тому
Op ’n ysige oggend op Frankfort is mense daaraan herinner dat dit ’n goeie ding is vir diere om ’n bietjie vet aan die lyf te hê. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Alta se rol in Brasilie se beesproduksie
Переглядів 5021 годину тому
Laboratoriums waar beeste se teelmateriaal geoes en aan kliënte verskaf word, speel ’n belangrike rol in Brasilië se beesvleisbedryf, wat een van die grootste en mees mededingende in die wêreld is. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Laboratoriums dra by tot Brasilië uitstekende vleisproduksie
Переглядів 3921 годину тому
Laboratoriums waar beeste se teelmateriaal geoes en aan kliënte verskaf word, speel ’n belangrike rol in Brasilië se beesvleisbedryf, wat een van die grootste en mees mededingende in die wêreld is. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Baie te sien vir SA boere by Brasiliaanse Seboe-beesskou
Переглядів 7821 годину тому
Die 90ste ExpoZebu, die grootste skou vir Seboebeeste, vind volgende jaar plaas en die president vir die Brasiliaanse genootskap vir Seboebeeste (ABCZ) nooi Suid-Afrikaanse boere uit om dié toonaangewende skou by te woon. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.co...
Suksesvolle veiling vir Kalahari Karoo Meatmasters
Переглядів 171День тому
Die 34ste produksieveiling van die Kalahari Karoo Meatmaster-telersgroep het vlot verloop met ’n 100%-verkoopsyfer. Lees meer op Landbou.com Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Beste lamsvleis in die Vrystaat
Переглядів 62914 днів тому
Daar was 54 deelnemers aan die heel eerste Lamb Champs-kompetisie in Reitz, Vrystaat. Kyk hier wat die deelnemers se indrukke is. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Die hoogtepunte van Lamb Champs Reitz
Переглядів 31114 днів тому
Lamb Champs Reitz is op Saterdag 28 September vir die eerste keer aangebied en 54 skape op die spit is ingeskryf. Daar was ook heelwat ander pret op die spyskaart. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Hier is die wenner van die Reitz Lamb Champs.
Переглядів 22614 днів тому
Morné Coetzer van Heuningspruit in distrik Kroonstad het met sy Meatmaster-skaap die eerste Lamb Champs in Reitz gewen. Kyk in die video wat Morné oor sy wen sê. Volg ons op ons webwerf landbou.com | Facebook Landbouweekblad | @landbou op Twitter landbou | Instagram landbou | TikTok www.tiktok.com/@landbouweekblad
KYK | Goeie begin vir eerste Lamb Champs Reitz
Переглядів 22214 днів тому
KYK | Goeie begin vir eerste Lamb Champs Reitz
KYK | Deelnemers reg vir Lamb Champs Reitz
Переглядів 44514 днів тому
KYK | Deelnemers reg vir Lamb Champs Reitz
Minister ‘koop’ duurste Dormer-ooi
Переглядів 16 тис.21 день тому
Minister ‘koop’ duurste Dormer-ooi
Koper reis ver vir topbul van Glen Glyde
Переглядів 17221 день тому
Koper reis ver vir topbul van Glen Glyde
Pryse onder druk op nasionale Beef Shorthorn-veiling
Переглядів 18121 день тому
Pryse onder druk op nasionale Beef Shorthorn-veiling
KYK | Onwettige jag met honde een van ernstige kwessies bespreek by Kwanalu se jaarkongres
Переглядів 4721 день тому
KYK | Onwettige jag met honde een van ernstige kwessies bespreek by Kwanalu se jaarkongres
KYK | Guy English is 2024 se KZN Jongboer van die Jaar
Переглядів 8721 день тому
KYK | Guy English is 2024 se KZN Jongboer van die Jaar
KYK | Lamb Champs groot pret vir almal
Переглядів 42721 день тому
KYK | Lamb Champs groot pret vir almal
Goeie pryse vir Germar Bonsmaras ondanks taai ekonomiese tye
Переглядів 20321 день тому
Goeie pryse vir Germar Bonsmaras ondanks taai ekonomiese tye
KYK | Design Biologix se entstowwe word plaaslik vervaardig vir Suid-Afrikaanse diere
Переглядів 3728 днів тому
KYK | Design Biologix se entstowwe word plaaslik vervaardig vir Suid-Afrikaanse diere
Zambiese boer koop tien SA Beefmasters
Переглядів 73328 днів тому
Zambiese boer koop tien SA Beefmasters
KYK | Case IH wys Kaapse boere sy nuutste trekker
Переглядів 411Місяць тому
KYK | Case IH wys Kaapse boere sy nuutste trekker
De Koppen-veiling laat die koppe draai
Переглядів 264Місяць тому
De Koppen-veiling laat die koppe draai
Syngenta nooi jou om hulle by Nampo Kaap te besoek
Переглядів 12Місяць тому
Syngenta nooi jou om hulle by Nampo Kaap te besoek
Die Rol van Hoë Olie Sonneblomme in die Bedryf
Переглядів 34Місяць тому
Die Rol van Hoë Olie Sonneblomme in die Bedryf

КОМЕНТАРІ

  • @queenofharts9711
    @queenofharts9711 13 днів тому

    As well as Limerick Black Jack😁👍

  • @queenofharts9711
    @queenofharts9711 13 днів тому

    Well done Meerkat⭐️

  • @queenofharts9711
    @queenofharts9711 13 днів тому

    Well done Connie👏🏻🤩

  • @homecebudontlimit3415
    @homecebudontlimit3415 15 днів тому

    Wow really best area. Connect to Home

  • @gertcilliers8814
    @gertcilliers8814 17 днів тому

    jou vark jou taal is afskuwelik.was jou mond met eep

  • @pietbreytenbach6584
    @pietbreytenbach6584 17 днів тому

    Nou waar is die ooi wat hy gekoop het en prys. Hoop daar gaan n paar blanke boere gehelp word. Eers vir sy sak dan vir die mens tipies

  • @pietbreytenbach6584
    @pietbreytenbach6584 17 днів тому

    Nou waar is die ooi wst hy gekoop het. Ek hoop daar gaan n paar.

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070 17 днів тому

    Hy lyk en klink na iemand wat verdien om te wen. Baie geluk!

  • @reoagileklaas2273
    @reoagileklaas2273 19 днів тому

    Hellou, where can I report the complaint?

  • @HappyBarnOwl-uk6sl
    @HappyBarnOwl-uk6sl 21 день тому

    Julle negatiewe Suidafrikaners moet liewer julle goed vat en trek. Sien julle bitter balle dan nooit die hoop en positiwiteit nie? Dank die Here dat die ANC gekies het om met die DA n eenheids regering te vorm en nie met die ander partye wat ook saam n koalisie vorm nie. Julle kon so maklik julle grond, myne, banke ens verloor het. Word wakker!! Dis nou julle Suid Afrikaners se laaste kans om skouer aan die wiel te sit en met n regering saam te werk wat ook ekonomiese voorspoed wil bewerkstellig. Hou op om heeldag vinger te wys en verbale diarree onderlede te hê. Nou is jou kans om te wys wat in jou steek en n positiewe verandering te bring

  • @johnlourens2460
    @johnlourens2460 21 день тому

    What happened with your Pep clothing !!!

  • @dirkfolscher3001
    @dirkfolscher3001 22 дні тому

    Kom nog nie naby Ramaphosa se eerste Buffel nie. Het Ramapokker hom 'n paar "Couch Dollars" geskiet, sodat hy kan vergeet van Phala Phala miskien?

  • @Andreasostmann
    @Andreasostmann 22 дні тому

    mister dis oorlog onder die vee diewe wat kan ons doen beeste word gekap met pangas dan lewe hulle nog wie wil nog so boer

  • @KatarinaRust
    @KatarinaRust 22 дні тому

    Look minister John...jy bring joy kant regtig...SA kan so trot s wees op jou....God Seen jou

    • @pieterhodgman5946
      @pieterhodgman5946 15 днів тому

      Jy moet wakker word jy gaan virlore gaan as jy dink hy gee om hy is van n ander wereld nie van GOD nie

  • @rossitherhodie5659
    @rossitherhodie5659 22 дні тому

    Any Minister that works for the peoples needs will grow our country, Those who work for their own needs first and peoiple second will wreck our country. Well done Sir, Gayton and our new prisons minister who are showing SA and the world how things should be done. The GNU is proving to be the way to go. One party ruling alone is NOT good in any country. God Bless South Africa and lets hope this lasts and we can encourgae other parties to come to the fold.

  • @danielgouws1470
    @danielgouws1470 22 дні тому

    Dit lyk vir my of hierdie minister ook iets geleer het by die ANC komministies regeering.

    • @renaldoviljoen3305
      @renaldoviljoen3305 22 дні тому

      Ja want al julle linkse liberale moere het vir hom en die DA gaan stem …. stupid verby

    • @Cent51
      @Cent51 17 днів тому

      You better not being be buying yourself cars or houses or stuff with your money with this logic, the guy earn a salary, no rules against him spending his money you cry baby Doos..

  • @carlreiche4991
    @carlreiche4991 Місяць тому

    wandile sihlobo - 11:00 - 12:30 Die Landboulandskap na die verkiesing; when will the Thursday video be uploaded

  • @true5188
    @true5188 Місяць тому

    Ja eintlik net n een man boerdery . Daar is baie arbeiders met daai toerusting .

  • @RuralLife5
    @RuralLife5 Місяць тому

    Hello 👋👋👋❤❤❤❤

  • @true5188
    @true5188 Місяць тому

    Goed en wel maar hoekom is daar nie advertensies op tv kanale plaaslik om verkope aan te wakker nie . Sien niks op openview tv nie . Wat se waarde kry boere daaruit om die Rpo se salarissse te betaal maar die boer se inkomste het met 30% gedaal wat tot verlies en bankrotskappe lei. . PRAAT IS MAKLIK .....KLINK SOIS DIE ANC REGERING

  • @jo-anneyork7047
    @jo-anneyork7047 2 місяці тому

    Yebo

  • @hannesviljoen641
    @hannesviljoen641 2 місяці тому

    Pragtige wêreld. Baie dankie vir die video.

  • @JohanVorster-p7r
    @JohanVorster-p7r 2 місяці тому

    Maak net daai krip se lek reg water is skaars 😢

  • @AlaniJaneke
    @AlaniJaneke 2 місяці тому

    Let wel: Callie van Zyl, die ondervoorsitter van die Loeriesfontein-boerevereniging, se naam is verkeerdelik met 'n K aangedui in die video. Ons vra om verskoning vir dié fout.

  • @true5188
    @true5188 2 місяці тому

    Vee boerdery is nou in n groot gemors . Nie winsgewend om daarmee boer nie.

  • @lm_b5080
    @lm_b5080 2 місяці тому

    trots SA! welgedaan

  • @kgosidintwe
    @kgosidintwe 2 місяці тому

    they stole the land from south africans. go back to europa

  • @letsworksimple
    @letsworksimple 3 місяці тому

    waar staan sake met Vrede melkery plaas en Estina?

  • @Maria63756
    @Maria63756 3 місяці тому

    ❤❤❤beautiful

  • @aprilsmith3683
    @aprilsmith3683 3 місяці тому

    🇿🇦

  • @johanvandermerwe4620
    @johanvandermerwe4620 3 місяці тому

    Ons het genoeg water maar lyk of meeste damme gate in het Na die reens is daar steeds damme wat nie vol is nie Hoekom want water loop see toe Swak beplanning

  • @RachelKirsten-j5b
    @RachelKirsten-j5b 3 місяці тому

    Jammer die anc weet nie van meer damme. Dankie vir die ou regering vir die die damme wat hulle gebou het. Kom die droogte is dit weer groot hoera!!

  • @whiteybester9160
    @whiteybester9160 3 місяці тому

    Amazing. ❤

  • @valsables5299
    @valsables5299 3 місяці тому

    WAAR GAAN DAAI WATER NOU HEEN ? SEE TOE ? MOER TOE.

  • @yvonnewills927
    @yvonnewills927 3 місяці тому

    😢So so sorry

  • @VioletFrost23
    @VioletFrost23 3 місяці тому

    Commenting

  • @jancovanderwesthuizen8070
    @jancovanderwesthuizen8070 3 місяці тому

    'n Splinternuwe bakkie ry altyd lekker. Kom ons kyk hoe lyk hy na 300,000km

  • @thermozone1664
    @thermozone1664 3 місяці тому

    Heartbreaking❤‍🩹

  • @casperkruger2889
    @casperkruger2889 3 місяці тому

    Het jy dalk hulle tel no

  • @EugeneHenningse
    @EugeneHenningse 3 місяці тому

    Ek sal graag gesels jongboer wat dinsdag oggend rsg onderhoud gepraat het kontak my asb

  • @wynandkershoff6250
    @wynandkershoff6250 4 місяці тому

    Hallo dr Eben.

  • @user-mkru
    @user-mkru 4 місяці тому

    Die belangrikste vraag...WAT KOS DIT?

  • @jacquesrousseau5472
    @jacquesrousseau5472 4 місяці тому

    Very Sad.God please help these Farmers.Amen❤

  • @georgeadams1955
    @georgeadams1955 4 місяці тому

    Daardie veiligheidsreling moet dringend verf kry.

  • @InaLouw-cv8dc
    @InaLouw-cv8dc 4 місяці тому

    Hartverskeurend!!😢😢😢

  • @altonapril-gg9rj
    @altonapril-gg9rj 4 місяці тому

    😭😭😭😭😭😭😭

  • @SharifIslam-d6x
    @SharifIslam-d6x 4 місяці тому

    This is devastated thinking about the farmers praying for them

  • @cathybrits6926
    @cathybrits6926 4 місяці тому

    my hart breuk vir elke hoender wat verlore is, asook die geld betrokke, ons God laat natuur wrede draaie met ons loop, weet net Hy weet wat Hy doen, en elke gebeurtenis het ñ doel, al sien ons dit nie nou raak nie, maar wel een dag wanneer gaan terug kyk. God met jul in hierdie massa verliese

  • @JohnSias-k9s
    @JohnSias-k9s 4 місяці тому

    Our late father Desmond Tutu said to the ANC GAVEMENT that the ANC GAVEMENT are disgrace to south Africans and South Africa because they don't care about South Africans and they are VERY corrupt steeling from poor south Africans ANC GAVEMENT will fall

  • @janrabie1890
    @janrabie1890 4 місяці тому

    ZANU PF is still governing in Zimbabwe.

    • @sphesihlemashiane4519
      @sphesihlemashiane4519 4 місяці тому

      Zimbabwe is not a democracy it is a military regime, there is no free and fair elections.