@@KlaraRoux_ART hallo ja ek weet my gevoel my nog nooit in die steek gelaat nie Daars mense wat my glo Dan is daar miljoene wat my uitlag Dis hulle wat ek se ,is donkies met oogklappe op En Trump is nie God nie Hys n gewone mens soos ek en jy Trump gaan glo vrede hou Ek weet hy gaan dit nie kan doen nie Jy weet ek was n kind in my ouer huis en my ouma al gese hier kom n 3de wereld oorlog En dit gaan begin in die weste En haar woorde was ok sy sal al dood wees en sy is 15 jaar terug oorlede en als was vir my vertel ek was 13 jaar oud en vandag 58 En dinge gebeur nes my ouma dit vertel het En nog velle meer
10 uit 10 vir Gary Player🇿🇦👏
Goeie môre Izak
Gaan jy nou baard groei ek dink Sal pas.
Se my, wat is daai goed se naam wat gebruik word dieet en waar kry jy dit?
More! Bietjie laat maar hier. Lekker dag
Hi Izak
Dag vanaf Durban
Stop aub die fines for you add"dit is hoogs irriterend😊 1:34
Speel vir Delmarie "lekker verjaar Frikkie" wat op die WhatsApp groep is.
Izak, enige ontleder wat NIE BYBELSE PROFESIE in ag neem nie, kan nie suiwer verslag lewer nie.....
Donald Trump vir president in SA 'N MILJOEN keer bo Rama! Laat dit 'n reality check wees
My persoonlike dinke met hom ok Daars goeie friends wat ok vir mekaar kan lieg stories vertel ,net om hul ways te kry Skies
Kan iemand se wat gaan aan met die klerksdorp parkeer area aanranding en moord,
Trump bo laat kom war wil
Wat van n onderhoud met Gary Player?
BizNews het onlangs 'n goeie onderhoud met Gary P.ayer gehad. Kan nie beter. Kyk gerus
More Izak
More daar Ja kyk Trump is glad nie my keuse nie Mense loop soos donkies met oogklappe rond Kyk maar mense hier kom lelike dinge 2025😢😢😢
Jy reken ...?