Drama & Braaibroodjies 😬🥪 | Op My Eish Recap S2 E1 & 2

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Hier’s dit nouuuu, die recaps waarvoor ‘n klomp van julle gevra het!😜
    Daar is geflirt, daar is gedrink & daar is liefde besig om te gebeur😏
    Wat het julle gedink van die eerste 2 episodes?🥳
    Plus, tag jou maaaats!🥳🤩
    🍷🍷🍷
    #OpMyEishRecap
    #OpMyEish
    #kykNET

КОМЕНТАРІ • 15

  • @hanellefourieblair7268
    @hanellefourieblair7268 2 роки тому +16

    OK... Met dié een is ek régtig bly jy kyk sodat ek nie hoef nie, dink nie ek sou dit oorleef nie. 😂 😂 Dankie vir 'n baie vermaaklike episode!

  • @JackHartland
    @JackHartland 2 роки тому +10

    Ek wil graag iets sê.... maar ek is speechless. Dis nou wragtag dat ons dit nie hoef te kyk nie.... so baie dankie!!!!

  • @myweekendwanderlust6399
    @myweekendwanderlust6399 2 роки тому +1

    Eerste keer wat ek enige iets kyk oor die show en DANKIE TOG! Eks bly jy kyk sodat ons nie hoef nie. Alamapstieks dis vreemd.

  • @amandavan55
    @amandavan55 2 роки тому +2

    Sjoe!! Flip it!! I am gobsmacked! Dankie tog vir jou want dit sou 'n straf wees as ek dit moes kyk.....

  • @mellisadupreez4218
    @mellisadupreez4218 2 роки тому +1

    Ek LOVEE op my eish!!! En ek love jou! Die nuwe episodes is baie beter😉

  • @allisonduvenhage9937
    @allisonduvenhage9937 2 роки тому +4

    Asb doen elke episode🙏

  • @jean-marieduplooy4176
    @jean-marieduplooy4176 2 роки тому +4

    Dankiieeee Lisaaaaa 🍷🌟 groot secret fan van afrikaanse cringe 🤫 my arme man kan net sy oë rol 😅 jy maak dit relatable

  • @CobusDerrenberg
    @CobusDerrenberg 2 роки тому +4

    Hi Lisa !!!!!
    SO BLY jy is terug !
    JAY 😄🤗👏!!!
    Nou HIERDIE REEKS het jou ERNSTIG NODIG 😂🤣
    Anders is dit n' HUGE flop...🤪
    Baia baie dankie "dat jy dit kyk, want ek / ons WIL dit nie kyk nie.. 🤢!"
    Awesome episode 1 & 2 !
    Nou DIT WIL ons kyk !!
    Jy's n' ⭐!!!
    Kannie wag vir die volgende een nie 😁💪👍

  • @erneankiewicz3898
    @erneankiewicz3898 Рік тому

    Ek weet eks laat maar Byebiscus het sopas my dag gemaak!😂😂

  • @tanyadelange8483
    @tanyadelange8483 2 роки тому

    Kan nie wag vir die nuwe op my eish recap nie!

  • @ninakeyser4986
    @ninakeyser4986 2 роки тому +1

    Jy kan enigiets snaaks maak,ek sweer😂

  • @zandilombaard4989
    @zandilombaard4989 2 роки тому +1

    Lisa!!! Kan nie wag vir die ander recaps nie!!! Ek bly weg van kyk net se episode recaps op youtube en kyk net joune !!!🤣😂

  • @moonwitch1
    @moonwitch1 2 роки тому

    Checking the eyebrows..... uhm..... ja-nee

    • @lisametdierooihare
      @lisametdierooihare  2 роки тому +1

      Voel jy nou beter oor jouself nou dat jy my appearance gejudge het?☺️

  • @ShannonSouthAfrica
    @ShannonSouthAfrica 2 роки тому

    Al die cherries is net lus vir piel.