Flip, kan die mense by Doom seblief die girl borg. Ek kan nie konsentreer met al die vlieë nie. Bly jy in Vanderbijl Park...waar die mislikepaliteit nie die sakke kom laai nie?
Hey, eks lui... Kan jy jou Facebook/Instagram/LinkedIn /whatever daar is, sê links onder aan jou video's add asseblief? Dan kan ons dit maklikliker in die hande kry 👍
I'm patiently waiting the the abridged version of the bachelor
Welcome back. Just want to mention Bachelor is back as well soooo.....start recapping lady! Just saying....
Love jou. Wat van n Bachelor SA recap ook asb.
Dankie tog vir jou. My maltees se naam is Vy. Haar voetjies ruik na kaneel. So sy is seker iemand se ouma.
Flip, kan die mense by Doom seblief die girl borg. Ek kan nie konsentreer met al die vlieë nie. Bly jy in Vanderbijl Park...waar die mislikepaliteit nie die sakke kom laai nie?
Episode 2 asseblief Lisa?😊
Hey, eks lui... Kan jy jou Facebook/Instagram/LinkedIn /whatever daar is, sê links onder aan jou video's add asseblief? Dan kan ons dit maklikliker in die hande kry 👍
JYS AWEH DANKIE!!!
😮 het jy ge[hoor/sien] boer Graham en Ilne is uit
Bachelor Season 2 recaps maybe??? 😀😀
So bly jy is terug! Hahaha jou goed is skreeu snaaks
Waars ons bachelor S.A. 🤷♀️🤷♀️🤷♀️. Ons wil ook dit sien