Maandagoggend 16 Desember 2024 - Ds. Heinrich Stapelberg
Вставка
- Опубліковано 30 січ 2025
- Tema: Versoening
Teks: Levitikus 16:1 - 10
Ons vier Maandag 16 Desember Suid - Afrika se Versoeningsdag. Maar wat beteken versoening? Wat leer die Bybel ons oor versoening? Ons lees in Levitikus dat die volk moes versoen sodat hulle in die teenwoordigheid van God kan wees. Daar het ‘n tradisie ontstaan in die woestyn wat die volk vir baie jare gevolg het net sodat hulle by God kan wees. Maar wat het verander? Kom luister gerus Maandagoggend saam wanneer ons verder hieroor gesels.
Let asb. daarop dat die dien 08:00 begin. Sien julle daar!