Vriende wat in Mosambiek woon en werk, se arbeiders het hulle gevra om vandag 29 Desember die land vir hulle eie veiligheid te verlaat. Ons boer in oostvl. en hier is nog geen rede tot kommer nie.
Your trip is looking fantastic!!!! Looks like a fairytale next to road. Enjoy🙏🙏 Sad news about Mozambique, friends of mine, vehicle & boat stolen at lodge
Wynand wat gebeur met die mense in Stede wat graag Al voorbereid Soos julle Wil wees maar nie die fondse en toebehore het om dit te kan bereik nie Soos enkelouers (vroue) weduwees en's en's? Wat gebeur as hierdie swart nasies mekaar gryp want Dan moor hulle wat voorkom? Wat Dan van ons wat tussen hulle vasgekeer sit? Watse raad is daar vir ons om te doen wat die beste is in ons vasgeknelde omstandighede? Kan daar nie vragmotors van gegoede mense of boere nog met sagte harte Al vooraf gereel word om deur genade hierdie mense te kom oplaai en te vervoer na n tydelike toevlugsoord toe nie! 😢
SBB is bewus van hierdie probleem en daar is alreeds begin met beplanning tov hierdie situasies. Ek is seker dat Wynand hierdie probleem of geval sal weer aanspreek met sy leier groep, wanner hy by Upington terugkeer. Intussen moet julle ten minute julle self voorberei met 'n "Get Away" rugsakie, met basiese tuff klerasie, higienise toerusting, enige kroniese medisyne wat julle moet neem, warm jas en reen jas, klein houbare kos vooraad en water houers, slaapsake, ens. Hou dit gereed. As jy kyk op die SBB website sal jy goeie inligting in hierdie verband kan sien.
Raak n lid,raak betrokke en reel vervoer met mede lede in jou omgewing wat reeds ontrekkings planne in plek het,en reeds goed voorberei is,doen jou deel en vertrou op die sbb planne wat reeds gemaak is.
Dankie Wynand, vang nou eers op. Geniet en wees veilig.
Dankie vir die inligting. Ry veilig
Baie dankie Wynand geniet julle vakansie en wees veilig.
Geniet dit. Wees veilig.
More Wynand, dankie aan jou gesin wat jou so help om die inligting aan ons deur te gee. Seeninge vir julle.
Dankie Kol dat u vir ons op datum hou. Ons bid vir die situasie .
Goeie more en baie dankie Genl Wynand vir hierdie terugvoer
Dankie vir die update Genl. Ons oë is oop en ore op die grond. Geniet jul vakansie en kom asb veilig terug!
Goeie more Wynand ! Baie dankie vir die inligting
Geniet dit
Thank you Wynand appreciate the info update while you are taking a bit of time out appreciate it travel safe and have a good day
Vriende wat in Mosambiek woon en werk, se arbeiders het hulle gevra om vandag 29 Desember die land vir hulle eie veiligheid te verlaat. Ons boer in oostvl. en hier is nog geen rede tot kommer nie.
Môre Wynand, dankie vir inligting. Veilig wees en geniet!
Baie dankie Wynand vir die inligting. Dit word opreg waardeer. Veilige reis. Vreugde vir julle💜👑
Dankie Kol
Voorspoedige nuwe jaar
GENIET JULLE TOER. BLY VEILIG.
Your trip is looking fantastic!!!!
Looks like a fairytale next to road. Enjoy🙏🙏
Sad news about Mozambique, friends of mine, vehicle & boat stolen at lodge
Saluut Genl. Geniet dit.
Dankie Vir die inligting,mooi daar maar Africa is dit,Niks word onderhou nie..Wees veilig en geniet dit.
Wynand wat gebeur met die mense in Stede wat graag Al voorbereid Soos julle Wil wees maar nie die fondse en toebehore het om dit te kan bereik nie Soos enkelouers (vroue) weduwees en's en's?
Wat gebeur as hierdie swart nasies mekaar gryp want Dan moor hulle wat voorkom? Wat Dan van ons wat tussen hulle vasgekeer sit?
Watse raad is daar vir ons om te doen wat die beste is in ons vasgeknelde omstandighede?
Kan daar nie vragmotors van gegoede mense of boere nog met sagte harte Al vooraf gereel word om deur genade hierdie mense te kom oplaai en te vervoer na n tydelike toevlugsoord toe nie! 😢
SBB is bewus van hierdie probleem en daar is alreeds begin met beplanning tov hierdie situasies. Ek is seker dat Wynand hierdie probleem of geval sal weer aanspreek met sy leier groep, wanner hy by Upington terugkeer. Intussen moet julle ten minute julle self voorberei met 'n "Get Away" rugsakie, met basiese tuff klerasie, higienise toerusting, enige kroniese medisyne wat julle moet neem, warm jas en reen jas, klein houbare kos vooraad en water houers, slaapsake, ens. Hou dit gereed. As jy kyk op die SBB website sal jy goeie inligting in hierdie verband kan sien.
Raak n lid,raak betrokke en reel vervoer met mede lede in jou omgewing wat reeds ontrekkings planne in plek het,en reeds goed voorberei is,doen jou deel en vertrou op die sbb planne wat reeds gemaak is.
Dankie Genl .
@@Vasbyt6540is daar SBB lede in Bloemfontein?
@@elsabieackerman6708 baie
Dankie Wynand en goeie more. Ja solank julle dit geniet en ook veilig is. 😊
Wat is die posisie in die noorde vn Natal op die grens mt Mosambiek?
Wynand gelukkig ry jy n land cruiser wat n pothole met gemak vat.
Dankie vir die wys van hoe dit lyk...... groen van natuur.
Geniet
More Kolonel, stuur asseblief groete vir my Marinier maat Mark Potgieter wat saam met julle ry ❤❤
SNAFU: Situation Normal All Fucked Up
Môre Wynand, dankie vir inligting
dankie Generaal
Scottburgh waar ek en my ma bly se paaie bestaan basies uit potholes orals.
Ja daar is n skaap of bok n Toegee teken en n Bees n stopstraat Veilig ry