Die Konsertina

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 7 лют 2025
  • Die Konsertina
    Uitvoerende regisseur: Jaco van Deventer
    Aanbieder: Fonnie du Plooy
    Produksie: Brilliant Films

КОМЕНТАРІ • 7

  • @user-ez9en7vk2z
    @user-ez9en7vk2z 2 роки тому +2

    Baie insigewend en wat n pragtige klank.

  • @pietervandervyver516
    @pietervandervyver516 2 роки тому +2

    Baie dankie Jaco
    Pieter:))

  • @armandmaree3972
    @armandmaree3972 Рік тому

    Dis nou n lekker dokumenter hierdie! Die klank en video kwaliteit is ook baie goed, so wel gedaan!
    Ek wil graag konsertina leer speel, maar ek bly in n woonstelblok met lekker dun mure... So ek het die taak aangeneem om n elektriese konsertina te bou sodat ek met oorfone kan oefen. My eerste prototipe is byna klaar, sou hou maar duim vas, mense!
    Ek weet maar min van alles af maar die internet kan mens baie leer as jy hard genoeg soek. Hopelik is dit nie heeltemal n flop nie! Haha

  • @janviljoen7001
    @janviljoen7001 8 місяців тому

    Ek sien Fires v Vuuren speel op 'n 335 kitaar wat ideaal geskik is vir boeremusiek.

  • @eliznaschreuder4345
    @eliznaschreuder4345 2 роки тому

    Ek sit met n Weatstone konsertina wat ek by my pa geerf het.Sy serial nr is 51414.Wat is die konsertina werd.

  • @jomarver1402
    @jomarver1402 Рік тому +1

    Daar is maar net een Boetemusiek en dis tradisionele Boeremusiek die vernuwings is te honky tonk