Kom ons maak al ons kinders miljoenêrs!

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 15 лис 2024

КОМЕНТАРІ • 18

  • @PaulDalton-yn3pm
    @PaulDalton-yn3pm 4 дні тому +2

    Wonderlke Afrikaans dankie om na die taal te luister soos dit moet gepraat word, wat van n "Afrikaanse Radio Stasie" da eke ni na gatiep se gebrabel hoef te lyste nie ene paa wole in enlish ene om klewe te klink. Jammer Classic Radio het gepomp maaar radio sonder mense is net te veel. Werk met my hande in n werkswinkel . Daar is n verwaarloosing van ons taal en O kompak diskete verwaarloos in n werkswinkkel Ich sagte

  • @barbaraholzmann946
    @barbaraholzmann946 4 дні тому

    Fantastiese gesprek julle - ek is nou in Kanada, maar verlang om terug te keer na my geliefde vaderland. Ek stel regtig belang in hierdie onderwerp. Ek is troots oor my Afrikaanse erfenes aan my ma se kant en Engels op my pa sin. Sal belangstel om 'n verband te maak met Dan or Gustav om betrokkenheid by julle projekte te bespreek.

  • @Charlkie711
    @Charlkie711 4 дні тому

    Goeie gesprek, baie dankie. Julle help mense wat entrepreneuries dink om idees te genereer wat ons kan implementeer.

  • @rgdressler2046
    @rgdressler2046 4 дні тому

    Dit is nou produktiewe denke. Doen, nie kla nie! 👍💯

  • @rgdressler2046
    @rgdressler2046 4 дні тому

    Vyftien jaar waglys vir 'n huurwoning in Stockholm! Belaglik verby. Is soos die ou Oos-Duitsland se wagperiode vir 'n Trabi (Trabant) motor.

  • @firstcomment749
    @firstcomment749 4 дні тому +2

    Iemand moet n battery gedrewe, afstandbeheer tokelos ontwerp + vervaardig.

  • @willene58
    @willene58 4 дні тому

    Kan die epos adresse weer reurgegee word op die volgende podcast asseblief? Dankie

  • @willene58
    @willene58 4 дні тому

    Fantastiese idee, ek sal nog meer wil hoor voor 2025!

  • @hesterjoubert7443
    @hesterjoubert7443 4 дні тому +4

    Ek is vandag 66 en ek in my lewe 4 besighede van iit die grond begin. Ek werk vandag nog en ek beplan nie om gou aftetree nie. Al.drie ons kinders her ook hulle eie besighede oopgemaak. Ons moet vandag ons eie.werk skep want daar is nie werk.vir ons nie.

  • @babreboshoff4859
    @babreboshoff4859 4 дні тому +1

    Gustav, wanneer lees jy weer ʼn boek vir ons?

  • @pswanepoel77
    @pswanepoel77 4 дні тому

    Briljante idee 😀

  • @christhebold7691
    @christhebold7691 20 годин тому

    Ek is n 25 jarige entrepreneur met n klein leer werk besigheid, en my grootste blokkasie is dat ek nie mense kan kry om my goed te koop nie. Wat kan ek doen?

  • @frikkiehitge3912
    @frikkiehitge3912 4 дні тому +1

    Met al die geld wat die ANC en hul alliansies al gesteel het in SA, kon ieder en elk in die land al fisies miloenêrs gewees het.🤣

  • @francoisriekert9240
    @francoisriekert9240 4 дні тому +2

    Klink baie idilies,maar iemand moet iets vervaardig om te kan verkoop.

  • @janvanaardt3773
    @janvanaardt3773 4 дні тому

    Ek koop niks by Dischem