Розмір відео: 1280 X 720853 X 480640 X 360
Показувати елементи керування програвачем
Автоматичне відтворення
Автоповтор
Thank you for a spectacular scenery the sunflowers are breathtaking combined with a angel voice. Viva Suid Afrika❤
Mooi Vrou, mooi Stem Mooi Lied, nou sit ek hier in die vreemde en verlang na my land wat nie meer bestaan nie
Pragtige lied deur 'n pragtige mens. Ek love die lied en wens ek kon die voorreg hê om dit saam met Rina te sing. My top sangeres! ❤
Net Rina wat so pragtig Kan sing ❤
Rina jý is PRAGTIG! Dankie vir ons Hemelse Vader dat Hy jou so 'n unieke stem gegee het om juis "nou", Hoop te bring.
Aa Rina pragtige liedjie so lief vir dit. Dankie jy
Pragtige Foto van RINA. Dankie vir die mooi SANG ons ALMAL Waardeer Baie
Eerste keer wat ek hierdie lied hoor. Mooiste mooi liedjie!
PRAGTIG Rina❤❤❤
Pragtig en so positief.Mooi stem en sy mooi ook.Bertus van Eeden.
Fantastic song
Pragtig Rina.Jy kan sing❤
Pragtige lied vol hoop vir môre! ❤🌻
Besonders pragtig !!❤❤
Een van my gunsteling Suid Afrikaanse sangeresse. Die lied wat sy sing het ook wyse woorde.
So pragtig! Ek is bly Willem Pelser het ook vandag gister se verjaarsdagvieringe voortgedra radio toe met "Ek sien vandag die son weer skyn"! Was net so lekker om te hoor.
Ek speel die lird oor en oor. Dis sowaar n treffer. En Rina sing dit met soveel gevoel. Daar is soveel mooi in die lied en ek is n emosionele wese.
Ek is Marielle se ma ek gebruik haar foon.
Marielle se ma Marjorie
Pragtig ❤
Dit is een van die mooiste stemme ooit. So kalmerend.
Mooiste mooi soos net jy dit kan sing 🌹
So mooi 🌻
So mooi,
Rina sing so mooi
So pragtig soos net jy dit doen!🌹❣️
ALTYD goed om na jou te luister ons eie Rina
Baie mooi. Sy kan nog maar weer sing.. Fantasties
Die lirieke is vir Rina Hugo geskryf deur Anneli van Rooyen.
😂
Pragtig❤

So pragtig soos net jy dit doen!
🌹❣️