Ai Hoe hartseer is èk nou dat dit die Laaste is van Oom Johannes èn Antoinette se program is èn dan kan sy nog sing OOK. Èk hoop daar sal nou èn dan vir ons gesè word hoe dit met hulle gaan vir die jare wat die LIEWE HERE HULLE NOG SAL SPAAR.ÈK WENS EK KON NET VIR Ñ WEEKEND OP DÀAI PLAAS DEURBRING. ÈN DAAI HONDE MENSIG HULLE IS P R A G T I G ÈN GELUKKIG. ANTOINETTE JY HET Ñ WONDERLIKE FAMILIE WAT JOUÈN OOM JOHANNES SO BYGESTAAN HET MET JOU KRUIE. AG JA ALLES KOM OP Ñ EINDE MAAR MY HART IS NOU BAIE SEER. DANKIE R S G DAT JULLE ONS AAN SULKE NEDERIGE AARDSMENSE VOORGESTELHET ❤💕😥😥
A & OJ, julle insetsels het so ‘n wonderlike impak op my lewe. Ek kyk daagliks na dieselfde insetsels asook nuwes vir inspirasie en ontdek elke keer ‘n nuwe les waarvoor ek dankbaar is. Ek het subscribe op Green Renaissance maar julle vat die koek. Seën julle A en OJ tot in Amerika. Julle boodskappe is kosbaar ❤️
Daai weerlig in die agterkant is Spectacular,but unfortunately I'm VERY Afraid of thunder and lightening although i have a Strong Yearning FOR Country Life. 🤗
Your warm my soul when you sing❤❤❤❤❤❤❤❤❤❤
Amazing woman
Ag dit is so pragtig en die dierbaarste vrou🥰
Wonderful
Ñ VROU MET VELE TALENTE DIT IS ANTOINETTE ÈN GELUKKIG ÈN NEDERIG DAARBY. I LOVE YOU GUY'S ❤
Stunning!
Ooooh ek wil nog Theefontein besoek... sommer net vir sielskos...❤
Ai Hoe hartseer is èk nou dat dit die Laaste is van Oom Johannes èn Antoinette se program is èn dan kan sy nog sing OOK. Èk hoop daar sal nou èn dan vir ons gesè word hoe dit met hulle gaan vir die jare wat die LIEWE HERE HULLE NOG SAL SPAAR.ÈK WENS EK KON NET VIR Ñ WEEKEND OP DÀAI PLAAS DEURBRING. ÈN DAAI HONDE MENSIG HULLE IS P R A G T I G ÈN GELUKKIG. ANTOINETTE JY HET Ñ WONDERLIKE FAMILIE WAT JOUÈN OOM JOHANNES SO BYGESTAAN HET MET JOU KRUIE. AG JA ALLES KOM OP Ñ EINDE MAAR MY HART IS NOU BAIE SEER. DANKIE R S G DAT JULLE ONS AAN SULKE NEDERIGE AARDSMENSE VOORGESTELHET ❤💕😥😥
A & OJ, julle insetsels het so ‘n wonderlike impak op my lewe. Ek kyk daagliks na dieselfde insetsels asook nuwes vir inspirasie en ontdek elke keer ‘n nuwe les waarvoor ek dankbaar is. Ek het subscribe op Green Renaissance maar julle vat die koek. Seën julle A en OJ tot in Amerika. Julle boodskappe is kosbaar ❤️
Daai weerlig in die agterkant is Spectacular,but unfortunately I'm VERY Afraid of thunder and lightening although i have a Strong Yearning FOR Country Life. 🤗
Wat n fantastiese mens
Can someone please translate this song in English for me!!! It sounds sooo calmm
Bless everyone. 🙂
@@albertduplessis2482 Thanks for translating. Bless you.
Kos food have some