Onthou u nog Volksvergadering 2009 Vegkop Eugene TerreBlanche - Geloftevolk op pad na Vryheid

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 18 вер 2024
  • Hierdie toespraak van Eugene TerreBlanche handel oor die Bybelse reg vir die mens se vryheid en aansprake op grond.
    Hy vat op sy begaafde manier ons volk se ontstaan saam, vanaf Christus se krusiging, regdeur die katolieke vervolging tot die aankoms van Jan van Riebeeck aan die Kaap. Hy skets ook ons regverdige aanspraak op die Boererepublieke deur legitieme ooreenkomste met die destydse inwoners.
    'n Moet kyk vir elke Patriot.
    Hierdie boodskap van hom roep u op tot die verwesenlikking van Gelofteland op Bybelse gronde.
    Aansluitend by Volksvergadering 2009 kan u die sakelys van die volgende vergadering (21-22 Sept.2024) aflaai by www.volksvergadering.co.za se afdeling oor Jaarprogramme, of die fb blaaie, Volksvergadering- soek My en julle sal lewe, en Herstel die Boererepublieke.
    Vrede

КОМЕНТАРІ • 1