Ek sien haar in haar leathers op die rand van die stoet Met haar stewels wat kan opryg en haar siel vol moed Sy Is dapperder as Rambo, net jammer sy is so vet Maar dis mos wat ek laaik, lekke warm in die bed Ek laaik daai grote griete Met hulle AWB tiete Gee my daai grote griete Met hulle AWB AWB AWB AWB AWB tiete : Opgedres in khaki marsjeer sy deur die straat Sy is die moeder van in volk en sy is van als paraat Ek sien haar wen in rofstoei, ek sien haar wen in boks Ek sien haar wen in rugby met of sonder toks Refrein : Verloof aan patriotisme, bedwelm deur geloof Sy sal haar jare offer in die bed of voor die stoof Sy�s vyf punte op die Richterskaal as sy die straat af loop En as sy sing uit volle bors bars daar hier en daar in knoop Refrein : Hulle noem haar vrou en moeder, hulle noem haar hoer Vakansies gaan sy sommer met in bus op toer Sy dra vyf-meter bikinis as sy swem voor die braai Sy rook Gunston sonder filter Sy kan in yskas op in trok laai
This one was on Spotify, then removed along with ALL of Koos' music. His music came back a year later but many songs have been altered to remove certain words deemed offensive to some.
Ek sien haar in haar leathers op die rand van die stoet
Met haar stewels wat kan opryg en haar siel vol moed
Sy Is dapperder as Rambo, net jammer sy is so vet
Maar dis mos wat ek laaik, lekke warm in die bed
Ek laaik daai grote griete
Met hulle AWB tiete
Gee my daai grote griete
Met hulle AWB AWB AWB AWB
AWB tiete
:
Opgedres in khaki marsjeer sy deur die straat
Sy is die moeder van in volk en sy is van als paraat
Ek sien haar wen in rofstoei, ek sien haar wen in boks
Ek sien haar wen in rugby met of sonder toks
Refrein :
Verloof aan patriotisme, bedwelm deur geloof
Sy sal haar jare offer in die bed of voor die stoof
Sy�s vyf punte op die Richterskaal as sy die straat af loop
En as sy sing uit volle bors bars daar hier en daar in knoop
Refrein :
Hulle noem haar vrou en moeder, hulle noem haar hoer
Vakansies gaan sy sommer met in bus op toer
Sy dra vyf-meter bikinis as sy swem voor die braai
Sy rook Gunston sonder filter
Sy kan in yskas op in trok laai
Ekt lank gewag vir die een se koms! 🎉
Absoluut briljant! Lank lewe Koos!
Ons hou van groooot tieties. AWB. Fok dit.
This one was on Spotify, then removed along with ALL of Koos' music. His music came back a year later but many songs have been altered to remove certain words deemed offensive to some.
Gislason Stravenue
Wat like ons?
Daai groter griete!
😊😂
Sonny Land