Klipwerf Orkes - Umfaan

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 вер 2011
  • Gooi Mielies !

КОМЕНТАРІ • 108

  • @michaelmogale5519
    @michaelmogale5519 4 роки тому +28

    Am a black south African love this

  • @theunsjacobs9796
    @theunsjacobs9796 Рік тому +13

    40 years later and the memory of my mother and father dancing to this music at a wedding in bloemfontein in the free state will never be forgotten ...brings back such good memories...always put a smile on my face...

  • @elzabesantos8935
    @elzabesantos8935 5 років тому +14

    Haven't been in South Africa since 1990, lived in Portugal and now since Christmas 2013 I am in England, I discovered south African music again here in England and it reminds me of many nights spent dancing away and having a good time in our lovely country

    • @_Marina
      @_Marina Рік тому

      Kom terug! 💚✨

  • @nevyntanis2665
    @nevyntanis2665 10 років тому +31

    Awesome, I cannot understand why I never used to like this music, it's so unique. Vat hom fluffy.

  • @1ulagwiazda
    @1ulagwiazda 12 років тому +32

    from poland,we have similar music as boere music and the mountain people p[lay it a lot using the same music instruments. its called goral zakopane music

    • @becconvideo
      @becconvideo 2 роки тому +1

      The origins of Boeremusiek are definiely in the East of Europe (Polka is not from Poland :-) I know - but rather from Bohemia) I wonder how this came to be.

    • @Annemarievideos
      @Annemarievideos 2 роки тому +1

      I agree Ursala. I am from namibia. Best music

    • @barend4803
      @barend4803 3 місяці тому

      Wonderfull

  • @ultimatefriend4931
    @ultimatefriend4931 9 років тому +11

    Een van hulle mooiste liedjies.. vrek oor die liedjie.. Vrek ook Klipwerf...

  • @refilwengweye2927
    @refilwengweye2927 10 років тому +13

    lekker een
    it reminds me of my childhood

  • @hendrikvandermerwe4978
    @hendrikvandermerwe4978 5 років тому +38

    Love it. Ons woon nou al baie jare in Amerika, en NIKS hier kan dit vervang nie, die liefde vir baie van die Afrikaanse musiek. Mis ons mense en die kultuur baie.

    • @julianacarney
      @julianacarney 4 роки тому +2

      ditto
      woon self in Texas VSA

    • @redbuck6058
      @redbuck6058 2 роки тому

      Going on 23 years here now. I love my culture.! Love from Florida

    • @rudismit7109
      @rudismit7109 Рік тому

      Rikus nel

    • @_Marina
      @_Marina Рік тому +1

      Kom terug! 💚✨

    • @jamesritchie2167
      @jamesritchie2167 27 днів тому

      Verstaan heeltemaal. Nou boer ek in Indiana en Ohio. Die Boeremense hier is eg en Kerk gaande mense met gooie harte! Niemand gaan sonder kos en ons sorg vir ou mense en militere manne. Ek sook n Boere meise omtrent 30 om met my seun die plaas oor te vat. IM my.

  • @mandieoscar9859
    @mandieoscar9859 2 роки тому +2

    Yohhhh...boere music 🎶 👌 😌 ❤ top class

  • @daniewess2
    @daniewess2 7 років тому +21

    ons in New zealand en ons luister graag na klipwerf

  • @cjyoungsteronwiels1953
    @cjyoungsteronwiels1953 5 років тому +2

    Lekker saterdag keier danki vir die lekker boere songs 🤠🤠🤠

  • @jimryan8249
    @jimryan8249 8 років тому +9

    heerlik die hele famielie gaan te kere en ons vriende. dit is so lekker, wag laat ons weer die speel. heerlik

  • @Jytrr6uh
    @Jytrr6uh 7 місяців тому

    Bring back so many memories❤💃

  • @mandieoscar9859
    @mandieoscar9859 2 роки тому +1

    My favorites 💛 💓 ♥ 🇳🇦

  • @vaderenseun
    @vaderenseun 11 років тому +9

    Gawe boeremusiek!!!!! Dankbaar dat dit gedeel word.
    Rudi

  • @corriemalan6187
    @corriemalan6187 8 років тому +5

    Die musiek en n lekker groot braaivleis vuur, daar is nie beter nie.

  • @dirkbrits5228
    @dirkbrits5228 8 років тому +12

    Dankie vir Afrikaans ! Dankie vir UA-cam

  • @GAGIANO1
    @GAGIANO1 12 років тому

    I see some of the surfers lives n the past,the 60,70, 80 are gone guys we are in2012 WAKE UP GROW UP!!!!!!!!!!!!!!!!!!!

  • @charmainepotgieter5823
    @charmainepotgieter5823 6 років тому +2

    Die immergewilde umfaan. Mal daaroor, maar moenie die res weggooi nie. Geluk met die nuwe cd.

  • @valeriejackson6997
    @valeriejackson6997 2 роки тому

    Memories of my folks

  • @jamesritchie2167
    @jamesritchie2167 27 днів тому

    Maak sommer baie hartseer hier in the USA. Die mense weet niks van n lekker plaas opskop! Boerwors, braai , brandewyn en dans met n mooi meise! 🥲

  • @pinkybrain537
    @pinkybrain537 4 роки тому

    Love dit uit Melbourne

  • @ronnieurquhart21
    @ronnieurquhart21 3 роки тому +2

    Its great music by far!!

  • @amandadangelo6161
    @amandadangelo6161 3 роки тому +3

    Mal oor hulle musiek! Skop 2021 af met boeremusiek

  • @jeanenekruger4607
    @jeanenekruger4607 7 років тому +4

    love julle musiek...

  • @user-nn3dy5qs7q
    @user-nn3dy5qs7q Рік тому

    Very good

  • @francescaharbor1731
    @francescaharbor1731 4 роки тому

    Ag did is nou baie lekker boere music 🎶 Mooi.

  • @antonmicheal9929
    @antonmicheal9929 Рік тому

    My BESTE WOENSDAGGGGG NOG OOOOOIT!!!!!!

  • @jimryan8249
    @jimryan8249 8 років тому +4

    good beat en goeie ritme

  • @martiebredenhann6378
    @martiebredenhann6378 5 років тому +2

    Speel baie mooi ek hou van klip werf hulle speel baie mooi

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 3 роки тому

    Jul Mag Maar..
    Awesome🥇🏆💓

  • @fredavanstaden6529
    @fredavanstaden6529 8 років тому +5

    kom kom kom ons dans ag nee man jis dis sulke heerlike lekker dans musiek

  • @marthievdmerwe535
    @marthievdmerwe535 5 років тому

    sjoe hoe lekker dans ons nou.

  • @phillipnieman6846
    @phillipnieman6846 7 років тому +7

    lekker dans en braai musiek

  • @glenblignaut9977
    @glenblignaut9977 7 років тому +4

    Ons tyd kom! Blignaut

  • @arnoldusjamesmatthysen769
    @arnoldusjamesmatthysen769 8 років тому +4

    Lekker lekker

  • @lizadj100
    @lizadj100 12 років тому

    Aai ek is mal oor boeremusiek.As ek na boeremusiek luister dan dink ek altyd aan my oorlede broer.Kyk hy kon darem maar vir jou gedans het.Boeremusiek is puik

  • @ArmandtAdrian-vh9ve
    @ArmandtAdrian-vh9ve 8 місяців тому

    lekker man 🎉❤❤

  • @francolubbe5432
    @francolubbe5432 7 років тому +4

    Lekker ou musiek

  • @pietventer781
    @pietventer781 8 років тому

    klipwerf orkes moet nie op hou .hou aan Julle mag maar daar is niemand better as Julle mooi man

  • @ramelectrical4184
    @ramelectrical4184 2 роки тому +1

    Koester ons boeremusiek!!

  • @adriaantromp7003
    @adriaantromp7003 10 років тому +1

    Yoh die betse ooit jul is mooiste speelende ooit pragtig

  • @khagarajpadadaschandra9327
    @khagarajpadadaschandra9327 3 роки тому

    I am spellbound

  • @christiaanveldsman8329
    @christiaanveldsman8329 2 роки тому

    Fokkitt dis lekker

  • @jacovermeulen717
    @jacovermeulen717 4 роки тому +1

    Ai juk n man se voete darem nou

  • @seekoie
    @seekoie 12 років тому +1

    Racism has GOT NOTHING TO DO WITH THE MUSIC!!! Does anyone say Zulu music is racism? NEEE! Every race has it's own style of music. One word to you, Amanwithdope...VOETSEK!!!! And your dope too!! Eish!

  • @ronnieurquhart21
    @ronnieurquhart21 3 роки тому

    Dis Briljant!!

  • @user-hs1ir7ls3e
    @user-hs1ir7ls3e 8 днів тому

    Lekker slaap

  • @pavarottistrydom161
    @pavarottistrydom161 5 років тому +2

    Julle is en bly Legends hoor!!!

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 3 роки тому

    Dus Al wat ons Nodig het in hierdie Tyd😂🤣

  • @johanbester4484
    @johanbester4484 2 роки тому

    Lekker man.....steek hom links verby Sakkie!!!

  • @corliaoneill5622
    @corliaoneill5622 Місяць тому

    1958😎

  • @magdapaulsen3111
    @magdapaulsen3111 11 років тому +7

    DIS WAT ONS NOU MUSIEK NOEM

  • @marietjiecoetzer6247
    @marietjiecoetzer6247 8 років тому +8

    ai hoe jeuk my voete nou1

  • @jimryan8249
    @jimryan8249 8 років тому +3

    Ha kyk hoe gooi Jabu en Lebu dit hahaha

  • @impalasecurityservices5414
    @impalasecurityservices5414 11 років тому +9

    DIE KLIPWERF KAN DAREM MAAR NET MOOI MUSIEK MAAK DANKIE EN EK HOOP DAAR KOM NOG BAIE CD'S

  • @nommerasb
    @nommerasb 12 років тому +7

    Hierdie is niks anders as AMAZING nie!

  • @mariannegower
    @mariannegower 11 років тому +1

    pragtg wens was da!

  • @MegaDizzyk
    @MegaDizzyk 5 років тому +1

    Beroerte of de not ma my moeder van 82 kon opstaan en die vloer vat Boeremusiek is net die beste Daai lyfvat is ma die beste XXX

  • @alexandraschoonbee5508
    @alexandraschoonbee5508 5 років тому

    hy loop soos stroop

  • @heinrichatjustonsite3182
    @heinrichatjustonsite3182 Місяць тому

    Gebore en getoë in SA en sal in SA kop neerlê ook,kom wat wil.

  • @MartinViljoen
    @MartinViljoen 4 роки тому

    Julle moet nie stop nie

  • @herkieklopper-du5vx
    @herkieklopper-du5vx 4 місяці тому

    Daar is nie beter nie

  • @Gatjeni
    @Gatjeni 8 років тому +13

    Sit ek nou hier in die verre China en mis my volk se musiek.. AI!!! Balke TOE!!!

  • @MelanieEsterhuizen
    @MelanieEsterhuizen 9 років тому +1

    Sound

  • @rockironjanmuller1798
    @rockironjanmuller1798 5 років тому

    Pragtag

  • @jamesrossouw4708
    @jamesrossouw4708 6 років тому +1

    Balke uit NY uit.

  • @19958chris
    @19958chris 4 роки тому +1

    Hoe verlang ek nou 😀

  • @Thebudokid87
    @Thebudokid87 4 роки тому

    Dit is 'n fees om 'n boer te wees

  • @bekkajansen9529
    @bekkajansen9529 4 роки тому

    Gyssie

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 3 роки тому

    Waar is Die Ou Waenhuis.. Danse!!

  • @hendrikscholtz8473
    @hendrikscholtz8473 5 років тому +1

    Mendeza

  • @gabrielvanblerk1888
    @gabrielvanblerk1888 Рік тому

    Ek bly is swartwater en ek luister met my oupa gewoonlik boeremuisk en ek is noe 13 en ammel dink ek is soos ń man maar die is my musiek

  • @DerekNykamp
    @DerekNykamp 12 років тому +1

    @amanwithdope stick to your dope man!

  • @janovanderwesthuizen2019
    @janovanderwesthuizen2019 8 років тому +8

    nee kyk hulle se jy kan nie klas aanleer nie, jy word gebore daarmee en die is klas, van jongs af grootgeword met die musiek, wel eks nou maar nog net 26, ma kry ma min wat op my ouderdom so mal is daaroor!

  • @willemp6432
    @willemp6432 10 років тому +2

    Waarom is da geen konsertina?

  • @annetjiegomes163
    @annetjiegomes163 2 роки тому

    Lekker ou jan live

  • @yinyang9270
    @yinyang9270 2 роки тому

    die spoed is ampertjes net te vinnig.....

  • @kobusn8951
    @kobusn8951 4 роки тому

    Genè het op RSG se oppiradio verlede week vertel van hul virtuele konsert. Wanneer is dit & hoe moet jy maak om te kyk. Kobus Kuilsrivier 0827772453

  • @neerannaidoo3781
    @neerannaidoo3781 2 роки тому

    Lekker boere musik

  • @charmainepotgieter5823
    @charmainepotgieter5823 6 років тому +1

    Nou jeuk my voete behoorlik veral as ek die dansers ook sien. Ek is 57 en sal nooit genoeg kan dans nie. Koppie sal nog knik dan dans ek steeds Klipwerf.

  • @alettagermishuys9034
    @alettagermishuys9034 9 років тому +1

    julle mag maar!!

  • @dawidgermishuys2668
    @dawidgermishuys2668 4 роки тому

    Nie mand kane onse klaar maak nie

  • @matjie100
    @matjie100 11 років тому +1

    waarom het soveeel verskillende mense 'klipwerf orkes'? hulle moet n aleen site he... dink ek..of?... maar ek eniet hulle?...ja, en sal graag weer n regte video, met 'stof-skoppers' wil sien, soos hulle se ' wie se kind is jy'... dit verkoop ek die hele tyd op face-book... se hulle en doen iets :-)

  • @alexandraschoonbee5508
    @alexandraschoonbee5508 4 роки тому

    steek hom stinkie

  • @pintojunky
    @pintojunky 10 років тому

    @amanwithdope = ASS PICKEL

  • @nommerasb
    @nommerasb 12 років тому

    @amanwithdope O yes it is white person music as you say it.........But racism has nothing to do with this.......But you welcome to think about it that way........Just be sure you will then be know as the racist....hehe rather get your facts right before you post something if you dont know what it is about.........Hope that GOD will forgive you for bringing up something that doesn't feature at all........PEACE!

  • @alberthansen
    @alberthansen 8 років тому +2

    Hulle mag maar.

  • @tersakorff2181
    @tersakorff2181 3 роки тому

    Jul Mag Maar..
    Awesome🥇🏆💓