Baie dankie vir jou getuienis en alle eer aan ons Here Jesus vir sy verlossing! Ek is `n man wat ook vir baie jare vasgevang was in `n siklus van selfbevrediging. Ek het dieselfde gevoelens van onreindeid en self haat beleef tot die punt waar ek myself gereeld met `n mes stukkend gesny het en selfs my lewe wou neem. Vandag is ek genees van depressie, self-haat en masturbasie; alles deur die onverdiende en oorvloedige liefde en genade van my Here Jesus Christus. Ek is U ewig dankbaar Here, daars niemand soos U. Baie seën.
Baie dankie vir jou getuienis Anique, ek sukkel ook met selfbevrediging en het ook baie verwerping gehad in my lewe. Dankie vir jou getuienis dit help my regtig baie om my pad in n ander lig te sien.
Dankie vir jou getuienis, Annique. Dis nie maklik om so "bold" te wees oor so 'n sensitiewe onderwerp nie. Dis regtig 'n help vir baie, insluitende vir myself!! Shalom!!
❤ Anique God must be proud of you, using the boldness He gave you to share your testimony. May many receive their healing, and come free out of all bondages in Jesus Name 🙌🙌 while listening to your testimony. Blessings! 🙏 🙏 🙏
Dankie vir jou storie,ek kan met jou vereenselwig..nie met selfbevrediging nie,maar met ander verslawings wat jou so bind. Elke ding het n wortel, daar is altyd iets diepers,en ons kies nie alles self nie.Tussen die ouderdom van 1-7 jaar word 95% van jou brein gevorm.Maar niks is onmoontlik vir God nie,Hy maak ons nuut!Prys die Here vir jou vrymaking 🙌🏻🙌🏻
Mag Jesus jou seën vir hierdie getuienis/belydenis. Mag duiende mense deur jou dapperheid en eerlikheid bevry word en gesond word van leuens en verwronge idees en gewoontes. Jy weerspieël absoluut die reinheid en deursigtigheid van Jesus soos n kosbare pêrel. Baie dankie. Baie seën vir jou...bruid van Yeshua! 🙏✝️🙌
I know what she has gone through . Jesus delivered me from years of porn. I praise Him worship Him and Exalt Him for what He has sone for me. Praise God for this young ladies Testimony. You can be set free. Just lay it down at Jesus's feet . Halleluja
Wat n wonderlike eerlike getuienis. Agv verwerping in my huwelik het ek dieselfde probleem. Ekt ook n spirit of lust bestraf en dit het nie gehelp. Nou weet ek dis verwerping. Prys die Here terwyl my verhouding met Vader groei en ek Sy liefde ervaar het ek geen behoefte
Baie skeisake begin so met vrouens wat liefdes flieks kyk boekies lees en feeverhale glo en daarin begin leef....50shade of mr.grey is een vsn hulle.....ek weet van n paar mans wat daai fliek haar en se dus waar hul skei of verhouding begin fail het na die vrou 50shades gekyk het.....by my selfte biekkies gewone flieks maats en 50shades.........al verskul die 1ste girl watek hoor nie ander skuld gee of molestering ouers,oupa ,broer,oom etc nie..dit kan kan andee help maar nie die ander se leuns en self veronskuldiging om ander skuld te gee nie......sterkte jy en almal baie dankie vir dieceerlike opregte getuienis en doel waaroor julle dit doen.........vd predikers moet bietjie die video kyk en regtig leer hoe en wasroor dit werklik gaan en werk....laastens dit vat n vrou om dit te doen wat jy hier doen jys n yster...🌺
Baie dankie vir jou getuienis en alle eer aan ons Here Jesus vir sy verlossing! Ek is `n man wat ook vir baie jare vasgevang was in `n siklus van selfbevrediging. Ek het dieselfde gevoelens van onreindeid en self haat beleef tot die punt waar ek myself gereeld met `n mes stukkend gesny het en selfs my lewe wou neem. Vandag is ek genees van depressie, self-haat en masturbasie; alles deur die onverdiende en oorvloedige liefde en genade van my Here Jesus Christus. Ek is U ewig dankbaar Here, daars niemand soos U. Baie seën.
Baie dankie vir jou getuienis Anique, ek sukkel ook met selfbevrediging en het ook baie verwerping gehad in my lewe. Dankie vir jou getuienis dit help my regtig baie om my pad in n ander lig te sien.
Baie dankie vir jou eerlikheid. Ek dank Vader vir jou vryheid. Mag menige persoon wat hierin gebind is, verlossing en vryheid in Jesus vind.
Die mense kan jou nie oordeel nie. Net God. So bly jy is bevry 🙌🙌🙌
Dankie vir jou getuienis, Annique. Dis nie maklik om so "bold" te wees oor so 'n sensitiewe onderwerp nie. Dis regtig 'n help vir baie, insluitende vir myself!! Shalom!!
Ek was ook hierin vasgevang. Nog n POWERFUL getuienis!!
Dankie vir die awesome getuienis mag God Jou ryklik seen Amen
Amen 🙏🏻 Dankie Annique vir jou pragtige, amazing getuienis ✝️🙏🏻🙌🏻 to God be the Glory!
Aa jy is the pragtig ..GOD IS GROOT EN GOED
Pragtige getuienis Antique. Dankie dat jy die moed gehad om dit te deel. God seën jou in alles wat jy doen. 🙏❤️
❤ Anique God must be proud of you, using the boldness He gave you to share your testimony. May many receive their healing, and come free out of all bondages in Jesus Name 🙌🙌 while listening to your testimony. Blessings! 🙏 🙏 🙏
Sho! What a wonderful God we serve! Jou testemony is kragtig! Many will be healed through this. hallelujah!
Wat ñ ongelooflike testimony! Wow, dankie vir jou boldness
Amen, Dankie Annique!!! Ons Here Jesus het my self verlos van vuil sondes🙏🏻🙏🏻🙏🏻
Dankie vir jou storie,ek kan met jou vereenselwig..nie met selfbevrediging nie,maar met ander verslawings wat jou so bind. Elke ding het n wortel, daar is altyd iets diepers,en ons kies nie alles self nie.Tussen die ouderdom van 1-7 jaar word 95% van jou brein gevorm.Maar niks is onmoontlik vir God nie,Hy maak ons nuut!Prys die Here vir jou vrymaking 🙌🏻🙌🏻
Wow amen! So mooi getuienis! ❤
Hierdie getuienis kan vir baie help. Dankie.
Mag Jesus jou seën vir hierdie getuienis/belydenis.
Mag duiende mense deur jou dapperheid en eerlikheid bevry word en gesond word van leuens en verwronge idees en gewoontes. Jy weerspieël absoluut die reinheid en deursigtigheid van Jesus soos n kosbare pêrel. Baie dankie. Baie seën vir jou...bruid van Yeshua! 🙏✝️🙌
Hallelujah! Amen! Aan YHWH al die eer! Duisend dankies Annique!
I know what she has gone through . Jesus delivered me from years of porn. I praise Him worship Him and Exalt Him for what He has sone for me. Praise God for this young ladies Testimony. You can be set free. Just lay it down at Jesus's feet . Halleluja
Die opregte Laat die Here dit geling ... Dankie
Aan God Al die eer.Die geknakte riet sal Hy die verbreek nie,en die dowwe lampit sal Hy nie uitblus nie.
Wat n wonderlike eerlike getuienis. Agv verwerping in my huwelik het ek dieselfde probleem. Ekt ook n spirit of lust bestraf en dit het nie gehelp. Nou weet ek dis verwerping. Prys die Here terwyl my verhouding met Vader groei en ek Sy liefde ervaar het ek geen behoefte
Al die Eer aan ons Hemelse VADER
wow Jesus is so getrou, 🙌
Halleluyah !! Jy staan uit vir YASHUA...
Baie skeisake begin so met vrouens wat liefdes flieks kyk boekies lees en feeverhale glo en daarin begin leef....50shade of mr.grey is een vsn hulle.....ek weet van n paar mans wat daai fliek haar en se dus waar hul skei of verhouding begin fail het na die vrou 50shades gekyk het.....by my selfte biekkies gewone flieks maats en 50shades.........al verskul die 1ste girl watek hoor nie ander skuld gee of molestering ouers,oupa ,broer,oom etc nie..dit kan kan andee help maar nie die ander se leuns en self veronskuldiging om ander skuld te gee nie......sterkte jy en almal baie dankie vir dieceerlike opregte getuienis en doel waaroor julle dit doen.........vd predikers moet bietjie die video kyk en regtig leer hoe en wasroor dit werklik gaan en werk....laastens dit vat n vrou om dit te doen wat jy hier doen jys n yster...🌺
Crazy so baie mense is vas gevang in dit die Here kan vry maak !!
Jy amazing en so sterk geloof.
😢😢😢
Wat 'n ongelooflijke openbaring. Weereens kan ek net ten hemele skreeu. MY GOD CAN!!!!!
🙏
van innerlike sonde tot uiterlike gawe (skilder)
Jy voel nog leer as wat jy gevoel het.
Heleen, dankie vir jou eerlikheid. Dis absoluut satan se plan om joubsonte laat voel. Dankbaar vir die HERE se genade en die Bloed van JESUS