So amazing getuienis... ek self het ń kind aan die dood afgestaan aan kanker. Ons Vader is getrou en het belowe Hy sal ons nooit begewe of verlaat nie. Hy is ń God van Liefde.
Ek het God 2 jaar terug gevra dat ek wil graag n dogtertjies aanneem. 2 weke later gee God my 4 dogtertjies prys Sy groot Naam.Daar is geen Naam so groot so my God. Ek kan net elke dag se dankie Jesus christ Amen
Amen. Dankie HEILIGE JESUS CHRISTUS, U IS DIE WARE REDDER, VERTROOSTER EN LEWENSLIG vir almal. Mag U HEILIGE SALWINGSHANDE VAN GENESINGSBLOED EN BESKERMINGSBLOED oor ons wees en bly. Dankie dat U so uitreik na U kinders wat met hart en siel U HEILIGE NAAM YAHWEH GOD aanroep en U is ALTYD EK IS vir almal klein en groot. Salf elke tree en plek in vrede waar ons is en waarheen U ons mag stuur. Dit bid ons net in U ALLERHEILIGSTE NAAM YAHWEH GOD. Amen.
Ja dis soms moeilik gegaan maar my anker was Jesus kan ni sonder Hom nie ek gee ales vir Hom en raai mense aan hule sal ni 'n fout maak om Hom 'n kans te gee nie
Goeie middag Ek Kan ook Getuig van hoe Groot en Genadigvol Jesus is.. Die Jaar 2001 was bitter Swaar vir my gewees My liefste moeder sterf In Augustus sy was maar 85jr oud sy was my Steunpilaar Desember verongeluk my enigste Seun op 25jr met n Valskerm my lewe ruk tot stilstand Ek ween soos n gewonde Dier...My honne soos ek hom genoem het se Liefde en Drukkies is vir altyd weg, Hier begin my lewe saam met God en Jesus Nooit het ek gevra hoekom nie... Elke dag het ek n onbeskryflike Vrede en Kalmte gehad Want Ek het geweet dat Hulle is by Jesus 2004 sterf my liefste jonger sus. 2000 my liefste tweeting Boeta 2021 my bestie en liefste ousus Liewe leesers Ek kan Getuig van God se onbeskryflike LIEFDE EN GENADE wat my altyd gedra het deur al die Trane en Hardseer GLO EN VERTROU HY LEWE VIR EWIG SHALOM L
Hi ek het my enigste dogter verloor. N dronk ou het haar dood gekry sy was maar 24 jaar oud. Ek het ook God blameer maar na 6 jaar het ek begin besef dis die duiwel wat steel en verwoes nie God nie. Prys God my oe het oop gegaan
Goeie dag, stuur vir ons asb die volgende na ons Whatsapp nr: 1. U naam 2. Van waar u is 3. 'n Kort opsomming van u getuienis op 'n Whatsapp VOICE Note Slegs Whatsapp: 0711662178
Ek is deur soveel dinge afgelope 4 Jr. Ek het my 2 seuns verloor deur selfmoord. My lewe lewe voel so nutteloos. Ek mis hulle so baie. My 2 de man verstaan nie die pyn en hartseer nie. My kinders se pa is na 9 maande in die hospitaal oorlede. Ek het so vroeg in my lewe met moord, dood, baklei en negatiewe dinge te doen gekry. Dit het my broos gemaak. Verlies word deur elkeen anders gehanteer. My geloof struikel, ag dis nie jammerte nie dis werklik rou en seer.
My trane het nou uitgespring. Dankbaar vir hierdie getuienis.
Amen baie dankie Here dat U st gebede verhoor het Dankie baue dankie Vader.Amen ....
Amen
Ons dien n God van wonders 🙏💞
Rejoice in the Lord always, again I say rejoice. 🙏🙏
So amazing getuienis... ek self het ń kind aan die dood afgestaan aan kanker. Ons Vader is getrou en het belowe Hy sal ons nooit begewe of verlaat nie. Hy is ń God van Liefde.
Jesus droog ons trane af❤
Hou net moed en bly biddende ❤ was ook deur so iets en vandag vertrou ek hom nog steeds vir ales amen
Ek het God 2 jaar terug gevra dat ek wil graag n dogtertjies aanneem. 2 weke later gee God my 4 dogtertjies prys Sy groot Naam.Daar is geen Naam so groot so my God. Ek kan net elke dag se dankie Jesus christ Amen
Wonderlike getuienis. Baie dankie ❤🎉
Eendag sal ons Alles verstaan! Moenie dit Nou probeer verstaan Nie! Bly by HOM en jy sal altyd KRAG NA KRUIS ontvang!! Christine
Amen. Dankie HEILIGE JESUS CHRISTUS, U IS DIE WARE REDDER, VERTROOSTER EN LEWENSLIG vir almal. Mag U HEILIGE SALWINGSHANDE VAN GENESINGSBLOED EN BESKERMINGSBLOED oor ons wees en bly. Dankie dat U so uitreik na U kinders wat met hart en siel U HEILIGE NAAM YAHWEH GOD aanroep en U is ALTYD EK IS vir almal klein en groot. Salf elke tree en plek in vrede waar ons is en waarheen U ons mag stuur. Dit bid ons net in U ALLERHEILIGSTE NAAM YAHWEH GOD. Amen.
Dis 'n kragtige boodskap ❤
Ja dis soms moeilik gegaan maar my anker was Jesus kan ni sonder Hom nie ek gee ales vir Hom en raai mense aan hule sal ni 'n fout maak om Hom 'n kans te gee nie
❤❤❤
Kragtige getuienis ek het ook n seun asn dood afgestaan ken julle seer .Blessings
hy seen julle 🙏🙏
Die antwoord lè in Jesaja 57:1🙏✝️🛐❤👑📯🏆
Prys YAH psalm 34:7-10,20
Goeie middag Ek Kan ook Getuig van hoe Groot en Genadigvol Jesus is..
Die Jaar 2001 was bitter
Swaar vir my gewees
My liefste moeder sterf
In Augustus sy was maar 85jr oud sy was my Steunpilaar
Desember verongeluk
my enigste Seun op 25jr
met n Valskerm my lewe
ruk tot stilstand
Ek ween soos n gewonde Dier...My
honne soos ek hom genoem het se Liefde
en Drukkies is vir altyd
weg, Hier begin my lewe
saam met God en Jesus
Nooit het ek gevra hoekom nie... Elke dag
het ek n onbeskryflike
Vrede en Kalmte gehad
Want Ek het geweet dat
Hulle is by Jesus
2004 sterf my liefste
jonger sus. 2000 my liefste tweeting Boeta
2021 my bestie en liefste ousus
Liewe leesers Ek kan Getuig van God se onbeskryflike LIEFDE EN GENADE wat my altyd gedra het deur al die Trane en Hardseer
GLO EN VERTROU HY LEWE VIR EWIG
SHALOM
L
Dankie vir u getuienis. Mag die HERE met u wees en u Trooster in tye soos die.
Hi ek het my enigste dogter verloor. N dronk ou het haar dood gekry sy was maar 24 jaar oud. Ek het ook God blameer maar na 6 jaar het ek begin besef dis die duiwel wat steel en verwoes nie God nie. Prys God my oe het oop gegaan
Ek sal graag my volle getuienis gee .want daar is meer in die verhaal.
Goeie dag, stuur vir ons asb die volgende na ons Whatsapp nr:
1. U naam
2. Van waar u is
3. 'n Kort opsomming van u getuienis op 'n Whatsapp VOICE Note
Slegs Whatsapp: 0711662178
Awsome!!!!❤
Ons kan maar net biddend bly in dai situation ..my dogter 2021 verloor en ek kan vandag nog net op my knieè gaan as die hartseer wil oorneem.
Ons is jammer om te hoor. U kan gerus hulle kontak en met Ludwig hulle gesels. Hulle nr verskyn op die einde van video.
Hoe groot is ons God kan net saam jul bid en God prys sterkte mooiloop en hou aan loof en prys hy se
Ek is deur soveel dinge afgelope 4 Jr. Ek het my 2 seuns verloor deur selfmoord. My lewe lewe voel so nutteloos. Ek mis hulle so baie. My 2 de man verstaan nie die pyn en hartseer nie. My kinders se pa is na 9 maande in die hospitaal oorlede. Ek het so vroeg in my lewe met moord, dood, baklei en negatiewe dinge te doen gekry. Dit het my broos gemaak. Verlies word deur elkeen anders gehanteer. My geloof struikel, ag dis nie jammerte nie dis werklik rou en seer.
Ons is regtig jammer om te hoor.
Ek ht so 18 jaar my oudste dogter verloor
Ons innige simpatie.