Woorde praat... oor die tong en wie ek is [21 Feb 2021]

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 8 вер 2024
  • Prof Jan van der Watt was vanoggend om 9:00 aan die woord tydens ons Ekerk Lewendig regstreekse preek uitsending. Sy tema vir die oggend was "Woorde praat... oor die tong en wie ek is" waar hy uit Jakobus na hierdie onderwerp kyk.

КОМЕНТАРІ • 7

  • @jennywalters9080
    @jennywalters9080 3 роки тому +2

    Goeie middag hier uit Gordonsbaai. Baie dankie Prof Jan van der Watt v die belangrike boodskap wat u vir ons gee oor die belangrikheid van hoe om die tong te gebruik, ek waardeer dit opreg

  • @manuelmagro4746
    @manuelmagro4746 3 роки тому +1

    Amen en amen. Baie Dankie was GOED om weer herinner te word aan hoe gevaarlik die tong kan wees. Here plaas n wag voor my mond.

  • @kobusbritz8530
    @kobusbritz8530 3 роки тому +1

    Stephan sê die beste toespraak wat jy berou. As jy woede toelaat om in beheer te staan

  • @childofgod1226
    @childofgod1226 3 роки тому

    Dankie vir die boodskap.

  • @inameiring8944
    @inameiring8944 3 роки тому

    Enige waarheid.

  • @gietersnykies638
    @gietersnykies638 3 роки тому +1

    Woorde wat gesê is,is soos 'n buisie tande pasta as jy die buisie leeg druk..kan jy nie die pasta terug sit nie....

  • @roelenegerbel7294
    @roelenegerbel7294 3 роки тому

    My tong is beslis my grootste vyand.