Fred en Vegas & Die Heuwels Fantasties - Derde Oog (feat. Jack Parow & Arno Carstens)

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 23 лют 2022
  • Stream die liedjie nou orals : distrokid.com/hyperfollow/fre...
    Fred en Vegas & Die Heuwels Fantasties - Derde Oog (feat. Jack Parow & Arno Carstens)
    Lirieke:
    Waarheen gaan ons as on droom
    Waarheen gaan ons as ons sterf
    Mortaliteit, swart op wit
    Ek raak bewus van my verganklikheid
    En buite hoor ek breek daar ‘n ruit
    Soos ‘n dief in die nag is dit jy Vadertyd?
    Waarheen gaan ons as on droom
    Waarheen gaan ons as ons sterf
    Ek is gebore met die derde oog
    Lig my Vibrasie
    Hou my Chakra skoon
    En daar is dinge wat hier in my spook
    Met die wind van agter en genade van bo
    Sal ek weer soos ‘n kind kan glo
    En wanneer het jy jou verbeelding verloor
    Ek is gebore met die derde oog
    Ek is gebore met die derde oog
    Yo, se my waarheen gaan ons as ons doodgaan
    Kan ek na ’n party saam klomp strippers op ’n boot gaan Ek wil stoot man
    Gotman
    Eks ’n Grotman
    Ek wil saam met al my tjommies in die dood fokken groot gaan
    Buttons rook
    En selfs al is ek klaar actually dood
    Weer fokken doodgaan
    Want ons lewe in ’n matrix
    En 5g veroorsaak Corona
    So stuur my hel toe
    Nou nou
    Snuif gou-gou OMO
    Want Yo Ou
    Ek het FOMO
    Sorry ek trip ’n bietjie
    Ek’s ’n fokken nagadder
    Leef en laat leef
    Jy’t ‘n heilige gees
    Glo wat jy glo
    Jy kan wees wie jy wil
    Daar’s ‘n wêreld daar buite
    ‘n Beter plek
    ‘n Strand vol drome
    Wat vir myle strek
    Maak oop jou oë want alles gaan oor jou
    Ek is gebore met die derde oog
    Lig my vibrasie
    Hou my chakra skoon
    En daar is dinge wat hier in my spook
    Met die wind van agter en genade van bo
    Sal ek weer soos ‘n kind kan glo
    En wanneer het jy jou verbeelding verloor
    Ek is gebore met die derde oog
    Ek is gebore met die derde oog
    Waarheen gaan ons as on droom
    Waarheen gaan ons as ons sterf
    Mortaliteit, swart op wit
    Ek raak gewoond aan my verganklikheid
    En buite hoor ek breek daar ‘n ruit
    Soos ‘n dief in die nag is dit jy Vadertyd?
    Waarheen gaan ons as on droom
    Waarheen gaan ons as ons sterf
  • Розваги

КОМЕНТАРІ • 32

  • @wynandvanderwalt2381
    @wynandvanderwalt2381 Рік тому

    In my kerk / Tempel... is hierdie Lied reg vir 'n Heilige partytjie wat Looof! ☝️🎸💖👁️🥁🙏

  • @merlotonthego6412
    @merlotonthego6412 2 роки тому +7

    Song op repeat die hele week. Fkn fantasties. Die lewe sou darem suur wees sonder julle klomp!
    Liefde en groete uit Nieu-Seeland 🇳🇿❤️

  • @henrodebruin3183
    @henrodebruin3183 2 роки тому +4

    Fkn fantasties tbh. Ek sien julle. Tyd om die ongelooflike, baie mooi waarheid in die oë te kyk, te aanvaar en te leer. Live is amazing verby as jy weet hoe om te kyk! People are waking up.

  • @happysolutions1555
    @happysolutions1555 2 роки тому

    Wow.. Die song is so in die kol met die timeline. Lovit! ✨✨✨

  • @stephannel917
    @stephannel917 2 роки тому +3

    Die is Besonders boys die is vok mooi

  • @itumelenglefafa7111
    @itumelenglefafa7111 2 роки тому +2

    Captivating 🤟🏾🔥🔥🔥🔥🔥🔥

  • @SPvanZyl
    @SPvanZyl 2 роки тому +4

    Lekker Fred!

  • @wernerfouche4336
    @wernerfouche4336 2 роки тому +9

    dis nou nie so n cool song nie

  • @dieheuwels
    @dieheuwels  2 роки тому +9

    Jus jus lig vibrasie tyd!

    • @michaelfourie4452
      @michaelfourie4452 2 роки тому +3

      🔥💕Cool man cool.🧡 Speel julle guitarist in hierdie song?
      ua-cam.com/channels/tJQhPkJHRYuRBnLgIH8q8w.html

  • @gavinlocke800
    @gavinlocke800 2 роки тому

    sic sic sic....nice tune bras

  • @guanita5590
    @guanita5590 2 роки тому

    Awe... I am sure Lisa Marie appreciates this song...

  • @duckoj
    @duckoj 2 роки тому +2

    Love it such a great combo of artist

  • @waynestrangedouglas4264
    @waynestrangedouglas4264 2 роки тому

    Die is net so Amaizing. Vibe so k@k hard saam die song.

  • @77936fief
    @77936fief 2 роки тому +1

    stoppit....jack parow....stoppit

  • @Crepuscule95
    @Crepuscule95 2 роки тому +3

    Absoluut fantasties geskryf guys! Awesome song thx :D

  • @thomaslehmann12
    @thomaslehmann12 2 роки тому +2

    Faaaaarking amazing!

  • @choppi1295
    @choppi1295 2 роки тому

    Heuwels, jul nodig dit om PE toe te kom

  • @nathanmountjoy
    @nathanmountjoy 2 роки тому

    Ek is.

  • @superfrankytanky
    @superfrankytanky 2 роки тому +2

    Dis amazing!

  • @garywestraadt9669
    @garywestraadt9669 2 роки тому

    Love it boys🤟🏿🤟🏿😎😎

  • @claudecrouwcamp8355
    @claudecrouwcamp8355 2 роки тому +1

    Shap

  • @tiaandupreez
    @tiaandupreez 2 роки тому +5

    👁️👁️👁️

  • @henningventer6641
    @henningventer6641 2 роки тому +1

    Nice song.....tot en met Jack in kom met sy rap! Sou n baie beter song gewees het met net Arno in saam Heuwels.