Die sonkring S02E01

Поділитися
Вставка
  • Опубліковано 21 жов 2024

КОМЕНТАРІ • 30

  • @RichardPeterMaritz
    @RichardPeterMaritz 2 роки тому +2

    Die is die beste storie in SA se geskiedenis gepart saam vyf ster,ek het dit baie enjoy,wens ek kon vir tannie Trix Pienaar ontmoet het in die regte lewe,ek dink sys n baie intresante persoon,groete Richard.

    • @jhvdwalt2874
      @jhvdwalt2874 Рік тому

      Ek stem sonkring is die beste afrikaanse reeks wat ooit uitgebring is nr 2 en nr 3 is ballade vir 'n enkeling met gavin van den berg ('n boeinde reeks wat joi hou vir die volle 42 episodes) en nr3 is agter elke man nog 'n lang reeks wat jou hou vir die volle 52 episodes

  • @nellierodgers4098
    @nellierodgers4098 Рік тому +2

    Very good movie

  • @helie4279
    @helie4279 2 місяці тому

    Baie dankie hiervoor...weet julle dalk waar mens die hele seisoen 1 kan kry, asseblief?

  • @mahomedshahan3377
    @mahomedshahan3377 3 роки тому +3

    Baie dankie vir sonkring baie mooi verhaal dit was baie goed en hartseer

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +2

    Dear pudding boss can you plz up loud the rest of ager elke man all siesones

  • @TheBuildKingR
    @TheBuildKingR 4 роки тому +3

    Baie dankie vir seisoen 2

  • @delizemckenzie8676
    @delizemckenzie8676 3 роки тому +2

    Maar hier is n stuk weg. Waar Gerber vir Marynana chocolates gee. Toe hy vir haar in Tara gaan kuier het. Gaan soek op fb se videos. Als is daar

  • @cape2838
    @cape2838 4 роки тому +3

    Could u please upload agter elke man opening themes or episodes please

  • @Foxhound1x0x1
    @Foxhound1x0x1 2 роки тому +3

    Hi daar, Baie dankie dit is so lekker om dit weer te kyk en die kwaliteit lyk baie goed, dankie! Enige moontlikheid dat jy seisoen 1 ook kan oplaai? Die ander kanaal wat dit het se kwaliteit is baie sleg. Sal lekker wees om die hele reeks in hierdie kwaliteit te kan kyk :D

    • @mirtlebaron2724
      @mirtlebaron2724 2 роки тому

      Seisoen een is reeds op.Ek het dit vandag gekyk.

  • @berniezhang8678
    @berniezhang8678 Рік тому

    "....op die punt van noodlot se dolk...." is sekerlik een van die mees poëtieste frases in Afrikaans.

  • @hannesvanoudtshoorn9458
    @hannesvanoudtshoorn9458 4 роки тому +3

    Is daar 'n site waar jy dit kry waar ek miskien self kan aflaai?

    • @PuddingBOSS
      @PuddingBOSS  4 роки тому +5

      Hannes van Oudtshoorn hi nee ekt al oral gesoek. Na weke van soek het ek iemand gekry wat seisoen 2 het. Sy stuur dit so stuk stuk , ek het die tweede episode ek wag nog vir die ander. Mag ook dalk konings kry. 🙂

    • @hannesvanoudtshoorn9458
      @hannesvanoudtshoorn9458 4 роки тому +2

      Pudding BOSS cool, dankie!

    • @mikehunt5400
      @mikehunt5400 4 роки тому +1

      Baie dankie.Het jy dalk "Die Goeie Samaritaan" tv reeks wat ook in die 90s gewys het

    • @Foxhound1x0x1
      @Foxhound1x0x1 2 роки тому

      @@PuddingBOSS Het die dame dalk seisoen 1 in dieselfde kwaliteit?
      Die eerste seisoen, wat huidiglik op youtube is, se kwaliteit is heelwat slegter as hierdie tweede seisoen wat jy opgelaai het.

  • @rollingmovieproductionsbyt9461
    @rollingmovieproductionsbyt9461 4 роки тому +3

    Jej!! Baie dankie!!

  • @antonierensburg1660
    @antonierensburg1660 Рік тому

    Waars sy dronk in die kroeg lol

  • @jackiemaree1194
    @jackiemaree1194 4 роки тому +5

    Kan ons nog van seisoen 2 kry asb!!

    • @PuddingBOSS
      @PuddingBOSS  4 роки тому +6

      jackie maree ❤️ Ja natuurlik ek sal bietjie later vandag ep 2 op sit ❤️ lekker dag

    • @jackiemaree1194
      @jackiemaree1194 4 роки тому +2

      @@PuddingBOSS whoop whoop 🎉... Awesome verby!!!!!!! 🥳 🤣 🤣 🤣

    • @jasonrowe6200
      @jasonrowe6200 7 місяців тому +1

      ​@PuddingBOSS dear pudding boss can you up loud die sonkring siesonen1 ep1 plz kindness jason and all of ager ellke man all epds 66 en nommer assblife deel1 en deel2 van nommer assblife banie dankie

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Рік тому +1

    Ek hou van die sonkring can you plz up loud ager ellke man all siesonens 66epds

    • @Helgardt6189
      @Helgardt6189 10 місяців тому

      Agter elke man will not come back…accept in now !!

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 2 роки тому +1

    Dear pudding boss can you plz up loud the rest of ager ellke man siesonens as its been a long time sice I ask for more afikaase tv reeks ager ellke man all siesones plz kindness Mr jason Rowe and soutmansland as well plz kindness from Mr jasonrowe

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 6 місяців тому

    Dear people there form now on well be no more uplouding of all afrikaase tv reeks en drama due to copy right action all videos well from now on be taken down

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Місяць тому

      Well, copyright rules apply. If people upload copyrighted material, it will be taken down.

  • @delizemckenzie8676
    @delizemckenzie8676 3 роки тому

    Maar hier is n stuk weg. Waar Gerber vir Marynana chocolates gee. Toe hy vir haar in Tara gaan kuier het. Gaan soek op fb se videos. Als is daar