Pudding BOSS
Pudding BOSS
  • 19
  • 335 236
relaxing sea creatures
watch the soothing flowing movement of sea creatures
Переглядів: 82

Відео

Agter elke man S01E01
Переглядів 78 тис.2 роки тому
Eerste episode van agter elke man Please tell me what else I can source, the more subscribers I get the more old series I can find #series #old #afrikaans #subscribe #followers #love #happy #oldschool
New series! Nuwe reeks
Переглядів 1672 роки тому
After elke man!!!! #series #new #subscribe #watch #old #retro #happy #love
Die sonkring S02E12
Переглядів 20 тис.4 роки тому
Jammer dit is laat, ek hoop almal geniet dit
Die sonkring S02E13
Переглядів 25 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E13
Die sonkring S02E11
Переглядів 18 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E11
Die sonkring S02E10
Переглядів 18 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E10
Die sonkring S02E09
Переглядів 18 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E09
Die sonkring S02E08
Переглядів 18 тис.4 роки тому
Ek sal binnekort nog oplaai (^_^)
Die sonkring S02E07
Переглядів 21 тис.4 роки тому
Hi Almal! hoop julle geniet die nuwe episodes!
Die sonkring S02E06
Переглядів 15 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E06
Die sonkring S02E05
Переглядів 16 тис.4 роки тому
Hier is dit, Hope everyone enjoys watching it. It must be one of my favourite series! sending hugs and love to you and your families during this time
Die sonkring S02E04
Переглядів 17 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E04
Die sonkring S02E03 Hoop almal geniet dit
Переглядів 17 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E03 Hoop almal geniet dit
Die sonkring S02E02 .Geniet dit !!!! Enjoy
Переглядів 19 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E02 .Geniet dit !!!! Enjoy
Die sonkring S02E01
Переглядів 35 тис.4 роки тому
Die sonkring S02E01

КОМЕНТАРІ

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Місяць тому

    All this is copy right myst rake all down

  • @abduragiemsamsodien4887
    @abduragiemsamsodien4887 Місяць тому

    Awesome ❤

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Місяць тому

    Gaan on nog

  • @helie4279
    @helie4279 2 місяці тому

    Baie dankie hiervoor...weet julle dalk waar mens die hele seisoen 1 kan kry, asseblief?

  • @jayrickoRJAY
    @jayrickoRJAY 3 місяці тому

    Is daar ander reekse ook beskikbaar?

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 3 місяці тому

    12:28 Die jare toe SAL nog tops was sonder korrupsie.

  • @avrilnel
    @avrilnel 4 місяці тому

    The rest of the series, please!🙏🙏🙏

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 4 місяці тому

    44:40 En die “Hitman” is sowaar as wragtig ook daar.😮

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 4 місяці тому

    37:17 Floridameer Roodepoort.

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 4 місяці тому

    16:20 krugersdorp Stadsaal in agtergrond.

  • @riagroenewald84
    @riagroenewald84 4 місяці тому

    Waat kan ek hele reeks kyk😊

  • @claytonfortuin5680
    @claytonfortuin5680 5 місяців тому

    Is daar miskien n kans vir die eerste Seisoen van 7de Laan

  • @sakkievanzyl2983
    @sakkievanzyl2983 6 місяців тому

    Die hele reeks was alreeds opgelaai soek net n bietjie nou sit almal en skree hier

  • @cornecorne-nq3op
    @cornecorne-nq3op 6 місяців тому

    Sal nog episodes wil sien

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 6 місяців тому

    Dear people there form now on well be no more uplouding of all afrikaase tv reeks en drama due to copy right action all videos well from now on be taken down

    • @TrevorMoses312
      @TrevorMoses312 Місяць тому

      Well, copyright rules apply. If people upload copyrighted material, it will be taken down.

  • @LaurethaClaassen-rg1rd
    @LaurethaClaassen-rg1rd 7 місяців тому

    Ahhhh....wonderlike herinneringe! Verlang so na daardie orde en dissipline! Baie dankie!❤

  • @cape2838
    @cape2838 7 місяців тому

    Can you upload the torrents pls

  • @marisajames8158
    @marisajames8158 7 місяців тому

    Sit bring soveel herinneringe terug-dankie!

  • @chiva2507
    @chiva2507 7 місяців тому

    Volle storie of niks.!! Alle episodes.!

  • @Minetty
    @Minetty 7 місяців тому

    Asseblief laai nog!!!

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 7 місяців тому

    En na, net 1 episode het ons geweet hier kom 'n ding! Awesome herinneringe!

  • @deondeondeon1
    @deondeondeon1 7 місяців тому

    ua-cam.com/video/Z6U08WQlhgU/v-deo.html

  • @NancyHornsby
    @NancyHornsby 7 місяців тому

    Just listening to the opening music brought back my childhood. When the theme music came on i used to shout " Mummy, agter elke man is op!!!"❤❤❤

  • @gavinmclinden4597
    @gavinmclinden4597 7 місяців тому

    Johannesburg was world class,

    • @Galaxy-ho2pk
      @Galaxy-ho2pk 7 місяців тому

      It was indeed

    • @faithnaidoo7647
      @faithnaidoo7647 7 місяців тому

      Was is the operative word😮

    • @Bianca-sw5id
      @Bianca-sw5id 3 місяці тому

      And then the filthy dirty litter vegan all over the streets and on sidewalks

  • @vanzyli
    @vanzyli 7 місяців тому

    Sjoe, die kilheid, die berekendheid van Leana wanneer sy Mnr Jooste vra om met haar te trou. Dit is iets verskrikliks.

  • @vanzyli
    @vanzyli 7 місяців тому

    Marietjie Barnhoorn se blou Passat en gaar senuwees....

  • @anneleonard739
    @anneleonard739 7 місяців тому

    Karen Hatting... Die feeks van 'n slang...

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 7 місяців тому

    Plz can you loud up all ager ellke man all siesonens en nommer asseblife deel1 en deel2 en die sonkring deel1 en deel2 van die sonkring

  • @nadiatheron9359
    @nadiatheron9359 7 місяців тому

    The whole season 1. That would be awesome

    • @maritzaretief367
      @maritzaretief367 2 місяці тому

      i was just busy watching it, someone posted both seasons and youtube took it down today

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 7 місяців тому

    Desr pudding boss are u going to loud up more ager ellke man and die sonkring siesonen 1 deel1 deel2 plz

  • @yolandismith9857
    @yolandismith9857 7 місяців тому

    Wow dit was n wonderlike ervaring...die terugvoering....baie dankie aan die persoon wat dt opgesit het❤

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 8 місяців тому

    We're is all the ager elke man all vas op ga laai

  • @SelwynSlamdill-he8yh
    @SelwynSlamdill-he8yh 8 місяців тому

    Toe suid afrika nog n land was..waarop ons kon trots wees.

  • @lindiemoulder7490
    @lindiemoulder7490 9 місяців тому

    Dit is definitief die alderheel beste wat ek nog ooit gesien het. Het hierdie reeks nou al 4 keer gekyk en elke keer word dit net mooier. Dankie julle.

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 9 місяців тому

    Baie dankie, wens so ons kan al Saartjie se episodes sien.. ASSEBLIEF❤

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 9 місяців тому

    Dear pudding boss gaan ons nog ager ellke man op te laai plz kindness from jason

  • @Helgardt6189
    @Helgardt6189 10 місяців тому

    17:28 is verfilm by die ou Hillsnacks Roadhouse op die R28 snelweg Krugersdorp.

  • @vorsterroger-pg2pu
    @vorsterroger-pg2pu 10 місяців тому

    Speel vir ons nog meer episodes

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 10 місяців тому

    Dear pudding boss can you plz up loud the rest of ager ellke man

  • @carolgillespie7220
    @carolgillespie7220 11 місяців тому

    Dit is voorwaar ñ fantastiese verhaal in Afrikaans! My innige dank!!❤

  • @antonierensburg1660
    @antonierensburg1660 Рік тому

    Waars sy dronk in die kroeg lol

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Рік тому

    Dear pudding boss can you plz up loud more ager ellke man op te laai

  • @berniezhang8678
    @berniezhang8678 Рік тому

    "....op die punt van noodlot se dolk...." is sekerlik een van die mees poëtieste frases in Afrikaans.

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Рік тому

    Desr pudding boss could you plz up loud the missing epds of ager ellke man all siesonens plz

  • @lillianvandenberg3698
    @lillianvandenberg3698 Рік тому

    Ekt hierdie reekse gesien as tiener, nou na meer as 30 jaar het ek dit meer geniet as toe, dankie, dit was 'n voorreg om weer van ons land se beste Afrikaanse akteurs en aktrises, sommige ongelukkig reeds oorlede, in aksie te sien. Hierdie was 'n diep storie maar glo my, die trane het gerol, en ekt lekker gelag ook, want hierdie is toneelspel op sy beste!

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Рік тому

    Dear pudsing boss can you plz loud up the rest of ager ellke man all siesonens plz kindness from jason rowe

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Рік тому

    Plz up loud the rest of ager ellje man all siesonens plz puddjng boss

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Рік тому

    Dear pudding boss could you pkz loud up the rest of ager ellke man plz

  • @annatjiecoetsee3273
    @annatjiecoetsee3273 Рік тому

    Kan ons dalk al die ander episodes ook kry, om te kyk.

  • @jasonrowe6200
    @jasonrowe6200 Рік тому

    Is some one going to loud up the rest if ager ellke man